Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101387] |
So., 13 Februarie 2005 16:25  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"unhappyinsa" skryf
>
> I have a dream......, I don't think so! What I do have is a
> disappointing reality.
>
> In case you were wondering. The powerful statement at the
> beginning....., was said by none other than Nelson Mandela.
Jou patetiese witnerf. Gaan lees weer wat Nelson
Mandela gesê het.
En dink hieroor na: jou soort, wat selfsugtig regte
en voordele opge-eis het vir wit mans in SA, het
die klimaat geskep vir die toestande wat
Mahatma Ghandi en Nelson Mandela 'n verhoog
gegee het voor die hele wêreld.
Sover ek kan sien, het elke wit man wat sy sout
werd is volop werk in SA. Dis net julle patetiese
soort wat gedink het julle het die reg om om die
vleespotte te sit, en wat nou dink julle is van julle
regte ontneem. En ek dink nie dit help juis om
te emigreer nie. Sover ek kan sien hier in
Kanada doen baie van die ouens wat so vinnig
geemigreer na 1994joppies wat baie minder
belangrik is as wat hulle in SA gedoen het.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101393 is 'n antwoord op boodskap #101387] |
Ma., 14 Februarie 2005 14:05   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"unhappyinsa" skryf
> I don't believe I have been stripped of the right to sit around the
> pot and enjoy the fruit of others labour. On the contrary. I have been
> stripped of the right to work so that I can enjoy the fruits of my own
> labour. Basically I can't afford to buy the pot.
Ek dink jy moet oppas wat jy sê. Sover ek kan sien, het enigiemand
wat sy sout werd is, 'n kans om in SA te presteer. Ek het familie in
Suid-Afrika. Maar dis vir my tog eienaardig dat dit gewoonlik die
dogters is wat aanhou studeer, selfs al het hulle goeie professionele
werk. En dis die seuns wat kla dat hulle nie respektabele werk kan
kry nie, en dan wil hulle werk in ander lande gaan soek. Selfs al
is dit "nodig om skottelgoed te was." Erens is daar iets aan die gang.
Persoonlik dink ek dat onder die ou patriargale apartheidsvaders,
wit mans dit so maklik gehad het, dat hulle bedorwe geraak het. Nou,
in die nuwe era, sien wit vrouens dat hulle gelyk behandel word, en is
hulle meer geneig om te dink dat hulle 'n professionele toekoms
het.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101446 is 'n antwoord op boodskap #101390] |
Di., 15 Februarie 2005 21:57   |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy is 'n mooi een om te vra vir 'n meriete stelsel na 10 jaar!
Jou en my voorsate het die vorige driehonderd jaar hulle vorm van
"affirmative action" toegepas, waaruit ek en jy direk voordeel getrek het,
nou wil jy na tien jaar 'n meriete stelsel hê? Daar is tans allesbehalwe
regverdigheid in Suid-Afrika. Die arm swartes wat as gevlog van rassisme en
apartheid verarm het, is nog steeds arm, terweyl ek en jy met die goeie
opvoeding wat osn gekry het, te danke aan osn wit velle, nog steeds beter af
is as 90% van hulle. Hoveeel van hulle, dink jy, het 'n rekenaar soos die
een waarop jy hierdie opinies van jou so mildelik die wêreld instuur? Om
maar net een voorbeeld te noem. Word wakker en kyk om jou na die
plakkerskampe, die werkloses en die armse, en kyk hoveel van hulle is wit en
hoeveel swart. Staan op en doen iets vir jou medemens en hou om kerm en kla
oor regstellende aksie.
"Jonas" skryf in boodskap news:cup4cd$gr0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anti - jy is die verrotte en verdraaide siel waarna jy verwys.
> Na 10 jaar se "demokrasie" is daar nog geen teken van 'n meriete stelsel
> in
> die land nie. Onbevoegde en korrupte mense word aangestel - bloot omdat hy
> swart is. Dit was die witmans, en ek aanvaar jou ou bywoner pa was
> moontlik
> ook een, wat die infrastruktuur van Afrika se sterkste ekonomie gevestig
> het.
> Of, het jy en jou familie hier weggehardloop omdat julle nie die
> veranderinge kon hanteer het nie?
>
|
|
|
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101450 is 'n antwoord op boodskap #101418] |
Wo., 16 Februarie 2005 04:27   |
Sakkie[5]
Boodskappe: 26 Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Magtag Ferdinand, kry te minste iets minder eenvoudig as jyself reg. "Sê"
word nie "se^" geskryf nie. As jy nie weet wat "alt136" is nie, probeer dan
om die letter te "copy" deur jou muis oor hom te "drag", regs klik op die
letter, klik op "copy", gaan na waar jy hom wil neersit, regs klik weer en
kies "paste".
As jy leë (alt137 Ferdie), doellose moddergooiery as goeie geselskap beskou
is ek bevrees jy het iewers iets aan die agterkant beet. Ek verstaan die
antie se reaksie. Sy het 'n balk op elke skouer en ek blameer haar nie.
Dis die ou stelsel se skuld, en ek sê dit nie tong in die kies nie. Om die
waarheid te sê, ek dink sy is 'n liewe ou mens wat 'n fantastiese vriend kan
wees solank jy haar nie verkeerde kant toe opvryf nie. Jy aan die
anderkant, nou-ja, ek gaan nie eens kommentaar lewer of opmerkings maak nie.
Jy spreek heel goed vir jouself.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:orf311tceevfdjkq7rvag2i8h54cdmvbsp@4ax.com...
>
> Ek Sakkie moan omdat almal iets sê.
> Dis wat Sakkie sê. Hy moan omdat almal iets sê.
>
> Hy wil die nuusgroep oop en leeg sien. Met niemand wat iets sê nie.
> Dis hoekom Sakkie nuusgroep toe kom. Om niks te hoor nie.
>
>
> On Mon, 14 Feb 2005 21:11:00 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> (un)Happy sê:...........
>> Anti oorreageer met drif!!!
>> Happy sê...........
>> Antie regeer
>> Ferdie gooi 'n ongevraagde stuiwer.
>>
>> Wie het gesê:"The more things change, the more they stay the same"
>> Ek sien julle weer so oor 'n paar jaar.
>>
>
|
|
|
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101454 is 'n antwoord op boodskap #101450] |
Wo., 16 Februarie 2005 06:14   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
En waar sit die anti se verkeerde kant sodat ons dit kan blinkvryf?:))
--
Groetnis
Annette
"Sakkie" skryf in boodskap news:3YCdnaowP-pcVo_fRVn-hQ@is.co.za...
> Magtag Ferdinand, kry te minste iets minder eenvoudig as jyself reg. "Sê"
> word nie "se^" geskryf nie. As jy nie weet wat "alt136" is nie, probeer dan
> om die letter te "copy" deur jou muis oor hom te "drag", regs klik op die
> letter, klik op "copy", gaan na waar jy hom wil neersit, regs klik weer en
> kies "paste".
>
> As jy leë (alt137 Ferdie), doellose moddergooiery as goeie geselskap beskou
> is ek bevrees jy het iewers iets aan die agterkant beet. Ek verstaan die
> antie se reaksie. Sy het 'n balk op elke skouer en ek blameer haar nie.
> Dis die ou stelsel se skuld, en ek sê dit nie tong in die kies nie. Om die
> waarheid te sê, ek dink sy is 'n liewe ou mens wat 'n fantastiese vriend kan
> wees solank jy haar nie verkeerde kant toe opvryf nie. Jy aan die
> anderkant, nou-ja, ek gaan nie eens kommentaar lewer of opmerkings maak nie.
> Jy spreek heel goed vir jouself.
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:orf311tceevfdjkq7rvag2i8h54cdmvbsp@4ax.com...
>>
>> Ek Sakkie moan omdat almal iets sê.
>> Dis wat Sakkie sê. Hy moan omdat almal iets sê.
>>
>> Hy wil die nuusgroep oop en leeg sien. Met niemand wat iets sê nie.
>> Dis hoekom Sakkie nuusgroep toe kom. Om niks te hoor nie.
>>
>>
>> On Mon, 14 Feb 2005 21:11:00 +0200, "Sakkie"
>> wrote:
>>
>>> (un)Happy sê:...........
>>> Anti oorreageer met drif!!!
>>> Happy sê...........
>>> Antie regeer
>>> Ferdie gooi 'n ongevraagde stuiwer.
>>>
>>> Wie het gesê:"The more things change, the more they stay the same"
>>> Ek sien julle weer so oor 'n paar jaar.
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101561 is 'n antwoord op boodskap #101419] |
Di., 22 Februarie 2005 10:32  |
Noddy
Boodskappe: 50 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ferdi Greyling wrote:
> On Tue, 15 Feb 2005 10:07:19 +0200, "Blitzkrieg"
> wrote:
>
> SA -
>
>> onder die verkrampte wit etters soos Jonas se pa..........
>
>
> Inderdaad. Maar moet ons nie nou oppas dat dit weer gebeur nie?
>
>
As ek reg is, was dit die Britte wat begin het met aparte woonareas vir
Engelse, Afrikaners en "natives".
Die Afrikaans sprekende was net sovel onderdruk deur die engelse as die
swartes weer deur die blankes onderdruk was. Afrikaans sprekende mense
is gedwing om engels te praat op skool, en is erg gestraf as hulle durf
Afrikaans praat by die skool.
Aangaande die aparte woonareas: Gaan kyk 'n bietjie hoe die engelse die
woonareas uitgelê het in die vroeë 1900's en laat 1800's.
Die Afrikaanse regering het reeds hierdie reëls geërf by die engelse, en
dit toe as wet gemaak (wat 'n redelike groot fout was). Hulle kon toe
reeds die hele storie reggestel het, maar het verkies om die engelse
stelsel te behou.
Persoonlik voel ek dat regstellende aksie moet stop na 16jaar, want dan
het 'n persoon tyd gehad om te vorder van graad 1 tot universiteit. Die
persoon behoort dan op dieselfde vlak as enige ander persoon behandel te
word.
Dis maar net hoe ek voel.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 05:09:30 UTC 2025
|