Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Padongeluk
Padongeluk [boodskap #101372] Vr, 11 Februarie 2005 17:17 na volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Enkele dae gelede is in Kaapstad een Belg verongeluk,syn naam is Patrick Jacobs.
As dit die man is wat ek dink,het hy gewoon in myn gemeente en sou hy daar wyn inkoop vir Delhaize, dit is een voedingsketen in Belgie
Hier het een klein berigt in die koerant gestaan maar niemand kan dit met sekerheid bevestig
Re: Padongeluk [boodskap #101373 is 'n antwoord op boodskap #101372] Vr, 11 Februarie 2005 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
NIks gesien nie Paul, wil jy hê ons moet uitvind?
--
Groetnis
Annette
> skryf in boodskap news:tM5Pd.9110$CZ2.626726@phobos.telenet-ops.be...
Enkele dae gelede is in Kaapstad een Belg verongeluk,syn naam is Patrick Jacobs.
As dit die man is wat ek dink,het hy gewoon in myn gemeente en sou hy daar wyn inkoop vir Delhaize, dit is een voedingsketen in Belgie
Hier het een klein berigt in die koerant gestaan maar niemand kan dit met sekerheid bevestig
Re: Padongeluk [boodskap #101377 is 'n antwoord op boodskap #101373] Sa, 12 Februarie 2005 08:42 Na vorige boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee Annette,moe nie moeite doen nie,dit was maar een vra vir die geval dat jy toevallig iets verneem het
Ek sal eens navra by Vliza,dit is een website oor Vlaminge in ZA
"Annette" skryf in boodskap news:cuj06k$hb9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
NIks gesien nie Paul, wil jy hê ons moet uitvind?
--
Groetnis
Annette
> skryf in boodskap news:tM5Pd.9110$CZ2.626726@phobos.telenet-ops.be...
Enkele dae gelede is in Kaapstad een Belg verongeluk,syn naam is Patrick Jacobs.
As dit die man is wat ek dink,het hy gewoon in myn gemeente en sou hy daar wyn inkoop vir Delhaize, dit is een voedingsketen in Belgie
Hier het een klein berigt in die koerant gestaan maar niemand kan dit met sekerheid bevestig
Vorige onderwerp: Re: Kanada ....
Volgende onderwerp: Humorloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 11:28:29 MGT 2024