Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kry die Engelse - charles.jpg (1/1)
Re: Kry die Engelse - charles.jpg (1/1) [boodskap #101338] Do, 10 Februarie 2005 13:37 na volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Hy look soos 'n gewone rooinek ou balie.........

"Ferdi Greyling" wrote in message
news:soom015karhb49o314j47vu2k7q8bmbcso@4ax.com...
Re: Kry die Engelse - charles.jpg (1/1) [boodskap #101341 is 'n antwoord op boodskap #101338] Do, 10 Februarie 2005 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dink iemand regtig die ou snaar gaan ooit koning word?:)
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:soom015karhb49o314j47vu2k7q8bmbcso@4ax.com...
Re: Kry die Engelse - charles.jpg (1/1) [boodskap #101345 is 'n antwoord op boodskap #101341] Do, 10 Februarie 2005 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Jy sal ook so 'n bek trek as jy met jou eie urine monster deur die pers
betrap word....
Re: Kry die Engelse - charles.jpg (1/1) [boodskap #101353 is 'n antwoord op boodskap #101345] Vr, 11 Februarie 2005 08:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 10 Feb 2005 20:22:33 +0200, "Pete" wrote:

> Jy sal ook so 'n bek trek as jy met jou eie urine monster deur die pers
> betrap word....

Wie loop nou in die openbaar rond met sy eie urine-monster?
Re: Kry die Engelse - charles.jpg (1/1) [boodskap #101355 is 'n antwoord op boodskap #101353] Vr, 11 Februarie 2005 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Enige man in die openbaar of nire het 'n monster in sy broek wat urine
spuug!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:brpo019d57kui6iqh0pa1bk3167a0m7rdi@4ax.com...
>
>> Jy sal ook so 'n bek trek as jy met jou eie urine monster deur die pers
>> betrap word....
>
> Wie loop nou in die openbaar rond met sy eie urine-monster?
>
Re: Kry die Engelse - charles.jpg (1/1) [boodskap #101356 is 'n antwoord op boodskap #101353] Vr, 11 Februarie 2005 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Oja behalwe vir die ouens in Saudi-Arabia wat verkrag het, hulle monster het
sy boots opgehang......

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:brpo019d57kui6iqh0pa1bk3167a0m7rdi@4ax.com...
>
>> Jy sal ook so 'n bek trek as jy met jou eie urine monster deur die pers
>> betrap word....
>
> Wie loop nou in die openbaar rond met sy eie urine-monster?
>
Re: Kry die Engelse - charles.jpg (1/1) [boodskap #101358 is 'n antwoord op boodskap #101355] Vr, 11 Februarie 2005 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 11 Feb 2005 10:22:58 +0200, "Deneile" wrote:
<<nige man in die openbaar of nire het 'n monster in sy broek wat urine
>spuug!>>

Soos 'n parra?
Re: Kry die Engelse - charles.jpg (1/1) [boodskap #101359 is 'n antwoord op boodskap #101358] Vr, 11 Februarie 2005 11:10 Na vorige boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Jip soos 'n parra......Meraai loop af in die straat met 'n baie stywe jeans.
Gatiep skree vir haar "Jinne Meraai wat van die fauna en die flora?" Meraai
wil weet wat van fauna en die flora? Toe se Gatiep "Jinne Meraai jy druk
daai arme parratjie dood"

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:j14p01hio3il3secefsu91hslo4quftpif@4ax.com...
> On Fri, 11 Feb 2005 10:22:58 +0200, "Deneile" wrote:
> <<nige man in die openbaar of nire het 'n monster in sy broek wat urine
>>spuug!>>
>
> Soos 'n parra?
>
Vorige onderwerp: Kry die Engelse
Volgende onderwerp: Re: Kanada ....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 04:43:57 MGT 2024