Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kanada ....
Kanada .... [boodskap #101317] |
Wo., 09 Februarie 2005 23:11 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Steve Hofmeyer raak op 'n onlangse beeldsending van "Kanasie" kwyt dat die
Kanadese so kleurloos en korrek is dat hy nie kan voorsien dat Kanada ooit
'n "ordentlike reeksmoordenaar" sal oplewer nie. Ongeag wat jy van ou Steve
dink - dis voorwaar 'n helder siening.
Darem maar lekker daar onder die ou Skaduboom ...
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 05:21:27 UTC 2025
|