Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lekota: Is die man by sy volle sinne?
Lekota: Is die man by sy volle sinne? [boodskap #101287] Di, 08 Februarie 2005 05:52 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die minister kla oor daar te min blankes by die nuwe inname van rekrute by
die SAW is, maar net verlede week reken hy hy kan nie wag om van blanke
kolonels ontslae te raak nie en dat dit net die begroting is wat hom beperk
om te doen wat hy graag wil. Dink hy rêrig enige blanke persoon wat hoop
om te vorder in sy beroep in 'n weermag, sal eers nog oorweeg om by die SAW
aan te sluit? Ek lees dat amper meer blanke outjies gaan sluit by die
Britse weermag aan en mens kan hulle nie verkwalik nie. Dié minister kort
so 'n hele klompie IK-punte.....
Re: Lekota: Is die man by sy volle sinne? [boodskap #101288 is 'n antwoord op boodskap #101287] Di, 08 Februarie 2005 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Hy reken dit is beter is om nuwe blanke troepe te hê as om blankes in
bestaande mags posisies, so kan hy die nuwe troepe se vordering bloot stel
aan hoe vinning hy wil hê hulle deur die range moet vorder. Sy bestaande
swart kolonels is in die posisie eerder vir hul kleur as kwalifikasies!

"Suidwester" skryf in boodskap news:E8ednWyD78oIzpXfRVn-uA@is.co.za...
> Die minister kla oor daar te min blankes by die nuwe inname van rekrute by
> die SAW is, maar net verlede week reken hy hy kan nie wag om van blanke
> kolonels ontslae te raak nie en dat dit net die begroting is wat hom
> beperk om te doen wat hy graag wil. Dink hy rêrig enige blanke persoon
> wat hoop om te vorder in sy beroep in 'n weermag, sal eers nog oorweeg om
> by die SAW aan te sluit? Ek lees dat amper meer blanke outjies gaan
> sluit by die Britse weermag aan en mens kan hulle nie verkwalik nie. Dié
> minister kort so 'n hele klompie IK-punte.....
>
Re: Lekota: Is die man by sy volle sinne? [boodskap #101289 is 'n antwoord op boodskap #101287] Di, 08 Februarie 2005 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Net soos enige polikus probeer hy die regte geluide op die regte plek en tyd
te maak.

--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:E8ednWyD78oIzpXfRVn-uA@is.co.za...
> Die minister kla oor daar te min blankes by die nuwe inname van rekrute by
> die SAW is, maar net verlede week reken hy hy kan nie wag om van blanke
> kolonels ontslae te raak nie en dat dit net die begroting is wat hom beperk
> om te doen wat hy graag wil. Dink hy rêrig enige blanke persoon wat hoop
> om te vorder in sy beroep in 'n weermag, sal eers nog oorweeg om by die SAW
> aan te sluit? Ek lees dat amper meer blanke outjies gaan sluit by die
> Britse weermag aan en mens kan hulle nie verkwalik nie. Dié minister kort
> so 'n hele klompie IK-punte.....
>
Re: Lekota: Is die man by sy volle sinne? [boodskap #101292 is 'n antwoord op boodskap #101289] Di, 08 Februarie 2005 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
GerVor  is tans af-lyn  GerVor
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Belaglik JA !!

Ek dink die SADF het die hoogste sterf syfer ooit en daar is nie eers n
oorlog aan die gang nie..
Van wat ek alles al gelees het is die SAW nie meer n weermag nie. Dit is net
n welsyns organisasie met n paar militere voertuie wat partykeer nog werk...

Dit se ons iets oor die trots en standaarde van die mense in beheer..

GV

"Annette" schrieb im Newsbeitrag news:cu9ljq$q3n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Net soos enige polikus probeer hy die regte geluide op die regte plek en tyd
> te maak.
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:E8ednWyD78oIzpXfRVn-uA@is.co.za...
>> Die minister kla oor daar te min blankes by die nuwe inname van rekrute by
>> die SAW is, maar net verlede week reken hy hy kan nie wag om van blanke
>> kolonels ontslae te raak nie en dat dit net die begroting is wat hom beperk
>> om te doen wat hy graag wil. Dink hy rêrig enige blanke persoon wat hoop
>> om te vorder in sy beroep in 'n weermag, sal eers nog oorweeg om by die SAW
>> aan te sluit? Ek lees dat amper meer blanke outjies gaan sluit by die
>> Britse weermag aan en mens kan hulle nie verkwalik nie. Dié minister kort
>> so 'n hele klompie IK-punte.....
>>
>
Re: Lekota: Is die man by sy volle sinne? [boodskap #101295 is 'n antwoord op boodskap #101292] Di, 08 Februarie 2005 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"GerVor"

> Van wat ek alles al gelees het is die SAW nie meer n weermag nie.

Jy dink nog reaksionêre neentiende eeuse gedagtes. As jy enigiets
van vandag se wêreld weet, sal jy weet dat kleiner state soos Kanada
en SA hulle hele fokus op ander dinge plaas as om bereid te wees
om op groot skaal oorlog te maak. Kanada is juis besig met 'n hele
hersiening van sy prioriteite. Dit wil vinnig kan reageer op nood-
toestande, en is bereid om as "peacekeepers" op te tree. Maar dit
dink nie daaraan om op massiewe skaal oorlog te maak nie.

Tant Hessie van Paardeberg
Re: Lekota: Is die man by sy volle sinne? [boodskap #101298 is 'n antwoord op boodskap #101295] Wo, 09 Februarie 2005 05:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
En jy my antie, praat soos gewoonlik deur jou nek. 99% van enige nasionale
weermag se werk is bloot om die publiek te dien in verskillende funksies,
soos noodweerverlening, rampbereddering, ens. Ongelukkig is dit so dat
hierdie takies nie sommer uit die lug uit val nie. Daarvoor is toerusting
nodig, soos bv. helikopters. Daai helikopter moet gevlieg word. Dus moet
jy 'n vlieënier hê, plus bystand vlieëniers vir ingeval jou top man 'n pyn
het op 'n plek waar hy nie wil nie die dag as jy hom nodig het. Dan moet
jy mense hê wat die chopper onderhou. Die ou wat die parte aankoop vir
onderhouding, die ou wat die brandstof aankoop, ens. Dan het jy natuurlik
'n lughawe nodig met al sy ondersteuningsdienste, ens. Dan moet al hierdie
mense betaal word, hulle moet mediese dienste kry en hulle moet pensioen
kry. Verder moet hulle karwei word......so kan mens aangaan. Jy het
ongeveer tussen 14 - 18 administratiewe mense nodig om 'n enkele
infanteriesoldaat met 'n geweer in die hand op die gevegsfront te plaas.
Dis nie dinge wat in een dag kom nie en ook nie iets wat in 'n noodgeval
bymekaargeskraap kan word nie. Eintlik is dit dienste waarop die publiek
van enige belastingbetalende land op geregtig is. Wie dink jy het
Mosambiek gered toe hulle wou wegspoel? Die apartheidsvarke se weermag.
Wie dink jy gaan jou Kanada red as daar 'n groot natuurramp by julle
plaasvind wat jou afgeskaalde weermag nie kan hanteer nie? Groot boet Sam
daar suid van julle! Dan sal daar nie 'n probleem wees om 'n oorlogmasjien
se hulp te aanvaar nie. Hoe skynheilig kan mens nie wees nie!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:BJ-dnb5pXq1uY5XfRVn-1Q@rogers.com...
>
> "GerVor"
>
>> Van wat ek alles al gelees het is die SAW nie meer n weermag nie.
>
> Jy dink nog reaksionêre neentiende eeuse gedagtes. As jy enigiets
> van vandag se wêreld weet, sal jy weet dat kleiner state soos Kanada
> en SA hulle hele fokus op ander dinge plaas as om bereid te wees
> om op groot skaal oorlog te maak. Kanada is juis besig met 'n hele
> hersiening van sy prioriteite. Dit wil vinnig kan reageer op nood-
> toestande, en is bereid om as "peacekeepers" op te tree. Maar dit
> dink nie daaraan om op massiewe skaal oorlog te maak nie.
>
> Tant Hessie van Paardeberg
>
Re: Lekota: Is die man by sy volle sinne? [boodskap #101299 is 'n antwoord op boodskap #101298] Wo, 09 Februarie 2005 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
So op die ou end is daar tussen 1400 - 1800 admin oukies in die
administrasie blok terwyl daar 100 troepe oorlog maak?? :))

"Suidwester" skryf in boodskap news:_56dnWKdk6EsP5TfRVn-sw@is.co.za...
> En jy my antie, praat soos gewoonlik deur jou nek. 99% van enige
> nasionale weermag se werk is bloot om die publiek te dien in verskillende
> funksies, soos noodweerverlening, rampbereddering, ens. Ongelukkig is
> dit so dat hierdie takies nie sommer uit die lug uit val nie. Daarvoor
> is toerusting nodig, soos bv. helikopters. Daai helikopter moet gevlieg
> word. Dus moet jy 'n vlieënier hê, plus bystand vlieëniers vir ingeval
> jou top man 'n pyn het op 'n plek waar hy nie wil nie die dag as jy hom
> nodig het. Dan moet jy mense hê wat die chopper onderhou. Die ou wat
> die parte aankoop vir onderhouding, die ou wat die brandstof aankoop, ens.
> Dan het jy natuurlik 'n lughawe nodig met al sy ondersteuningsdienste,
> ens. Dan moet al hierdie mense betaal word, hulle moet mediese dienste
> kry en hulle moet pensioen kry. Verder moet hulle karwei word......so
> kan mens aangaan. Jy het ongeveer tussen 14 - 18 administratiewe mense
> nodig om 'n enkele infanteriesoldaat met 'n geweer in die hand op die
> gevegsfront te plaas. Dis nie dinge wat in een dag kom nie en ook nie iets
> wat in 'n noodgeval bymekaargeskraap kan word nie. Eintlik is dit
> dienste waarop die publiek van enige belastingbetalende land op geregtig
> is. Wie dink jy het Mosambiek gered toe hulle wou wegspoel? Die
> apartheidsvarke se weermag.
> Wie dink jy gaan jou Kanada red as daar 'n groot natuurramp by julle
> plaasvind wat jou afgeskaalde weermag nie kan hanteer nie? Groot boet
> Sam daar suid van julle! Dan sal daar nie 'n probleem wees om 'n
> oorlogmasjien se hulp te aanvaar nie. Hoe skynheilig kan mens nie wees
> nie!
> "@rogers.com" wrote in message
> news:BJ-dnb5pXq1uY5XfRVn-1Q@rogers.com...

>> "GerVor"

>>> Van wat ek alles al gelees het is die SAW nie meer n weermag nie.

>> Jy dink nog reaksionêre neentiende eeuse gedagtes. As jy enigiets
>> van vandag se wêreld weet, sal jy weet dat kleiner state soos Kanada
>> en SA hulle hele fokus op ander dinge plaas as om bereid te wees
>> om op groot skaal oorlog te maak. Kanada is juis besig met 'n hele
>> hersiening van sy prioriteite. Dit wil vinnig kan reageer op nood-
>> toestande, en is bereid om as "peacekeepers" op te tree. Maar dit
>> dink nie daaraan om op massiewe skaal oorlog te maak nie.

>> Tant Hessie van Paardeberg





>
Re: Lekota: Is die man by sy volle sinne? [boodskap #101301 is 'n antwoord op boodskap #101299] Wo, 09 Februarie 2005 08:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Hoera vir die adminouens:))
As dit nou dames was, dan kon hulle multitasking doen, en as hulle die werk
vir een ou doen, kan hulle dit sommer vir so 500 ander ook doen.
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:cucbgu$abu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So op die ou end is daar tussen 1400 - 1800 admin oukies in die
> administrasie blok terwyl daar 100 troepe oorlog maak?? :))
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:_56dnWKdk6EsP5TfRVn-sw@is.co.za...
>> En jy my antie, praat soos gewoonlik deur jou nek. 99% van enige
>> nasionale weermag se werk is bloot om die publiek te dien in verskillende
>> funksies, soos noodweerverlening, rampbereddering, ens. Ongelukkig is
>> dit so dat hierdie takies nie sommer uit die lug uit val nie. Daarvoor
>> is toerusting nodig, soos bv. helikopters. Daai helikopter moet gevlieg
>> word. Dus moet jy 'n vlieënier hê, plus bystand vlieëniers vir ingeval
>> jou top man 'n pyn het op 'n plek waar hy nie wil nie die dag as jy hom
>> nodig het. Dan moet jy mense hê wat die chopper onderhou. Die ou wat
>> die parte aankoop vir onderhouding, die ou wat die brandstof aankoop, ens.
>> Dan het jy natuurlik 'n lughawe nodig met al sy ondersteuningsdienste,
>> ens. Dan moet al hierdie mense betaal word, hulle moet mediese dienste
>> kry en hulle moet pensioen kry. Verder moet hulle karwei word......so
>> kan mens aangaan. Jy het ongeveer tussen 14 - 18 administratiewe mense
>> nodig om 'n enkele infanteriesoldaat met 'n geweer in die hand op die
>> gevegsfront te plaas. Dis nie dinge wat in een dag kom nie en ook nie iets
>> wat in 'n noodgeval bymekaargeskraap kan word nie. Eintlik is dit
>> dienste waarop die publiek van enige belastingbetalende land op geregtig
>> is. Wie dink jy het Mosambiek gered toe hulle wou wegspoel? Die
>> apartheidsvarke se weermag.
>> Wie dink jy gaan jou Kanada red as daar 'n groot natuurramp by julle
>> plaasvind wat jou afgeskaalde weermag nie kan hanteer nie? Groot boet
>> Sam daar suid van julle! Dan sal daar nie 'n probleem wees om 'n
>> oorlogmasjien se hulp te aanvaar nie. Hoe skynheilig kan mens nie wees
>> nie!
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:BJ-dnb5pXq1uY5XfRVn-1Q@rogers.com...
>
>>> "GerVor"
>
>>>> Van wat ek alles al gelees het is die SAW nie meer n weermag nie.
>
>>> Jy dink nog reaksionêre neentiende eeuse gedagtes. As jy enigiets
>>> van vandag se wêreld weet, sal jy weet dat kleiner state soos Kanada
>>> en SA hulle hele fokus op ander dinge plaas as om bereid te wees
>>> om op groot skaal oorlog te maak. Kanada is juis besig met 'n hele
>>> hersiening van sy prioriteite. Dit wil vinnig kan reageer op nood-
>>> toestande, en is bereid om as "peacekeepers" op te tree. Maar dit
>>> dink nie daaraan om op massiewe skaal oorlog te maak nie.
>
>>> Tant Hessie van Paardeberg
>
>
>
>
>
>>
>
Re: Lekota: Is die man by sy volle sinne? [boodskap #101302 is 'n antwoord op boodskap #101299] Wo, 09 Februarie 2005 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Maklik. Dink net aan een troep: Hy moet aantrek en kit kry. Dan moet
hy slaapplek kry en dit moet in stand gehou word. Dan moet hy eet. Hy
moet 'n wapen kry en patrone. Hy moet vervoer word. Hy moet opgelei
word. Iemand moet hom betaal. Iemand moet hom dokter en versorg as hy
siek of beseer is. As hy wil ontspan, moet hy sport kan speel en moet hy
afgerig word.........en so kan ons aangaan. Meeste vandie lede van die
Staande Mag lees ook maar van oorlog maak in die koerant net soos die
publiek!

"Deneile" skryf in boodskap news:cucbgu$abu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So op die ou end is daar tussen 1400 - 1800 admin oukies in die
> administrasie blok terwyl daar 100 troepe oorlog maak?? :))
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:_56dnWKdk6EsP5TfRVn-sw@is.co.za...
>> En jy my antie, praat soos gewoonlik deur jou nek. 99% van enige
>> nasionale weermag se werk is bloot om die publiek te dien in verskillende
>> funksies, soos noodweerverlening, rampbereddering, ens. Ongelukkig is
>> dit so dat hierdie takies nie sommer uit die lug uit val nie. Daarvoor
>> is toerusting nodig, soos bv. helikopters. Daai helikopter moet gevlieg
>> word. Dus moet jy 'n vlieënier hê, plus bystand vlieëniers vir ingeval
>> jou top man 'n pyn het op 'n plek waar hy nie wil nie die dag as jy hom
>> nodig het. Dan moet jy mense hê wat die chopper onderhou. Die ou wat
>> die parte aankoop vir onderhouding, die ou wat die brandstof aankoop,
>> ens. Dan het jy natuurlik 'n lughawe nodig met al sy
>> ondersteuningsdienste, ens. Dan moet al hierdie mense betaal word,
>> hulle moet mediese dienste kry en hulle moet pensioen kry. Verder moet
>> hulle karwei word......so kan mens aangaan. Jy het ongeveer tussen 14 -
>> 18 administratiewe mense nodig om 'n enkele infanteriesoldaat met 'n
>> geweer in die hand op die gevegsfront te plaas. Dis nie dinge wat in een
>> dag kom nie en ook nie iets wat in 'n noodgeval bymekaargeskraap kan word
>> nie. Eintlik is dit dienste waarop die publiek van enige
>> belastingbetalende land op geregtig is. Wie dink jy het Mosambiek
>> gered toe hulle wou wegspoel? Die apartheidsvarke se weermag.
>> Wie dink jy gaan jou Kanada red as daar 'n groot natuurramp by julle
>> plaasvind wat jou afgeskaalde weermag nie kan hanteer nie? Groot boet
>> Sam daar suid van julle! Dan sal daar nie 'n probleem wees om 'n
>> oorlogmasjien se hulp te aanvaar nie. Hoe skynheilig kan mens nie wees
>> nie!
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:BJ-dnb5pXq1uY5XfRVn-1Q@rogers.com...
>
>>> "GerVor"
>
>>>> Van wat ek alles al gelees het is die SAW nie meer n weermag nie.
>
>>> Jy dink nog reaksionêre neentiende eeuse gedagtes. As jy enigiets
>>> van vandag se wêreld weet, sal jy weet dat kleiner state soos Kanada
>>> en SA hulle hele fokus op ander dinge plaas as om bereid te wees
>>> om op groot skaal oorlog te maak. Kanada is juis besig met 'n hele
>>> hersiening van sy prioriteite. Dit wil vinnig kan reageer op nood-
>>> toestande, en is bereid om as "peacekeepers" op te tree. Maar dit
>>> dink nie daaraan om op massiewe skaal oorlog te maak nie.
>
>>> Tant Hessie van Paardeberg
>
>
>
>
>


>
Re: Lekota: Is die man by sy volle sinne? [boodskap #101303 is 'n antwoord op boodskap #101301] Wo, 09 Februarie 2005 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foeitog ja, net jammer hulle kan nie organiseer nie!

"Annette" skryf in boodskap news:cuchjs$knl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) Hoera vir die adminouens:))
> As dit nou dames was, dan kon hulle multitasking doen, en as hulle die
> werk
> vir een ou doen, kan hulle dit sommer vir so 500 ander ook doen.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Deneile" wrote in message
> news:cucbgu$abu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> So op die ou end is daar tussen 1400 - 1800 admin oukies in die
>> administrasie blok terwyl daar 100 troepe oorlog maak?? :))

>> "Suidwester" wrote in message
>> news:_56dnWKdk6EsP5TfRVn-sw@is.co.za...
>>> En jy my antie, praat soos gewoonlik deur jou nek. 99% van enige
>>> nasionale weermag se werk is bloot om die publiek te dien in
> verskillende
>>> funksies, soos noodweerverlening, rampbereddering, ens. Ongelukkig is
>>> dit so dat hierdie takies nie sommer uit die lug uit val nie.
>>> Daarvoor
>>> is toerusting nodig, soos bv. helikopters. Daai helikopter moet
> gevlieg
>>> word. Dus moet jy 'n vlieënier hê, plus bystand vlieëniers vir
>>> ingeval
>>> jou top man 'n pyn het op 'n plek waar hy nie wil nie die dag as jy hom
>>> nodig het. Dan moet jy mense hê wat die chopper onderhou. Die ou
>>> wat
>>> die parte aankoop vir onderhouding, die ou wat die brandstof aankoop,
> ens.
>>> Dan het jy natuurlik 'n lughawe nodig met al sy ondersteuningsdienste,
>>> ens. Dan moet al hierdie mense betaal word, hulle moet mediese
>>> dienste
>>> kry en hulle moet pensioen kry. Verder moet hulle karwei word......so
>>> kan mens aangaan. Jy het ongeveer tussen 14 - 18 administratiewe
>>> mense
>>> nodig om 'n enkele infanteriesoldaat met 'n geweer in die hand op die
>>> gevegsfront te plaas. Dis nie dinge wat in een dag kom nie en ook nie
> iets
>>> wat in 'n noodgeval bymekaargeskraap kan word nie. Eintlik is dit
>>> dienste waarop die publiek van enige belastingbetalende land op
>>> geregtig
>>> is. Wie dink jy het Mosambiek gered toe hulle wou wegspoel? Die
>>> apartheidsvarke se weermag.
>>> Wie dink jy gaan jou Kanada red as daar 'n groot natuurramp by julle
>>> plaasvind wat jou afgeskaalde weermag nie kan hanteer nie? Groot boet
>>> Sam daar suid van julle! Dan sal daar nie 'n probleem wees om 'n
>>> oorlogmasjien se hulp te aanvaar nie. Hoe skynheilig kan mens nie
>>> wees
>>> nie!
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:BJ-dnb5pXq1uY5XfRVn-1Q@rogers.com...
>>
>>>> "GerVor"
>>
>>>> > Van wat ek alles al gelees het is die SAW nie meer n weermag nie.
>>
>>>> Jy dink nog reaksionêre neentiende eeuse gedagtes. As jy enigiets
>>>> van vandag se wêreld weet, sal jy weet dat kleiner state soos Kanada
>>>> en SA hulle hele fokus op ander dinge plaas as om bereid te wees
>>>> om op groot skaal oorlog te maak. Kanada is juis besig met 'n hele
>>>> hersiening van sy prioriteite. Dit wil vinnig kan reageer op nood-
>>>> toestande, en is bereid om as "peacekeepers" op te tree. Maar dit
>>>> dink nie daaraan om op massiewe skaal oorlog te maak nie.
>>
>>>> Tant Hessie van Paardeberg
>>
>>
>>
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: Lekota: Is die man by sy volle sinne? [boodskap #101305 is 'n antwoord op boodskap #101303] Wo, 09 Februarie 2005 12:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O ja, ons kan. Agter elke man wat iets suksesvol probeer organiseer, is 'n
span vrouens wat al die tikwerk, poswerk en dankiesêwerk doen:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:uLWdnb5XOfUFTZTfRVn-vg@is.co.za...
> Foeitog ja, net jammer hulle kan nie organiseer nie!
> "Annette" wrote in message
> news:cuchjs$knl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :))) Hoera vir die adminouens:))
>> As dit nou dames was, dan kon hulle multitasking doen, en as hulle die
>> werk
>> vir een ou doen, kan hulle dit sommer vir so 500 ander ook doen.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Deneile" wrote in message
>> news:cucbgu$abu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> So op die ou end is daar tussen 1400 - 1800 admin oukies in die
>>> administrasie blok terwyl daar 100 troepe oorlog maak?? :))
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:_56dnWKdk6EsP5TfRVn-sw@is.co.za...
>>>> En jy my antie, praat soos gewoonlik deur jou nek. 99% van enige
>>>> nasionale weermag se werk is bloot om die publiek te dien in
>> verskillende
>>>> funksies, soos noodweerverlening, rampbereddering, ens. Ongelukkig is
>>>> dit so dat hierdie takies nie sommer uit die lug uit val nie.
>>>> Daarvoor
>>>> is toerusting nodig, soos bv. helikopters. Daai helikopter moet
>> gevlieg
>>>> word. Dus moet jy 'n vlieënier hê, plus bystand vlieëniers vir
>>>> ingeval
>>>> jou top man 'n pyn het op 'n plek waar hy nie wil nie die dag as jy hom
>>>> nodig het. Dan moet jy mense hê wat die chopper onderhou. Die ou
>>>> wat
>>>> die parte aankoop vir onderhouding, die ou wat die brandstof aankoop,
>> ens.
>>>> Dan het jy natuurlik 'n lughawe nodig met al sy ondersteuningsdienste,
>>>> ens. Dan moet al hierdie mense betaal word, hulle moet mediese
>>>> dienste
>>>> kry en hulle moet pensioen kry. Verder moet hulle karwei word......so
>>>> kan mens aangaan. Jy het ongeveer tussen 14 - 18 administratiewe
>>>> mense
>>>> nodig om 'n enkele infanteriesoldaat met 'n geweer in die hand op die
>>>> gevegsfront te plaas. Dis nie dinge wat in een dag kom nie en ook nie
>> iets
>>>> wat in 'n noodgeval bymekaargeskraap kan word nie. Eintlik is dit
>>>> dienste waarop die publiek van enige belastingbetalende land op
>>>> geregtig
>>>> is. Wie dink jy het Mosambiek gered toe hulle wou wegspoel? Die
>>>> apartheidsvarke se weermag.
>>>> Wie dink jy gaan jou Kanada red as daar 'n groot natuurramp by julle
>>>> plaasvind wat jou afgeskaalde weermag nie kan hanteer nie? Groot boet
>>>> Sam daar suid van julle! Dan sal daar nie 'n probleem wees om 'n
>>>> oorlogmasjien se hulp te aanvaar nie. Hoe skynheilig kan mens nie
>>>> wees
>>>> nie!
>>>> "@rogers.com" wrote in message
>>>> news:BJ-dnb5pXq1uY5XfRVn-1Q@rogers.com...
>>>
>>>> > "GerVor"
>>>
>>>> >> Van wat ek alles al gelees het is die SAW nie meer n weermag nie.
>>>
>>>> > Jy dink nog reaksionêre neentiende eeuse gedagtes. As jy enigiets
>>>> > van vandag se wêreld weet, sal jy weet dat kleiner state soos Kanada
>>>> > en SA hulle hele fokus op ander dinge plaas as om bereid te wees
>>>> > om op groot skaal oorlog te maak. Kanada is juis besig met 'n hele
>>>> > hersiening van sy prioriteite. Dit wil vinnig kan reageer op nood-
>>>> > toestande, en is bereid om as "peacekeepers" op te tree. Maar dit
>>>> > dink nie daaraan om op massiewe skaal oorlog te maak nie.
>>>
>>>> > Tant Hessie van Paardeberg
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Lekota: Is die man by sy volle sinne? [boodskap #101306 is 'n antwoord op boodskap #101305] Wo, 09 Februarie 2005 12:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Maar Annette daar is nog 'n paar poefters in die weermag wat dit beter as
die vrouens kan doen.....

"Annette" skryf in boodskap news:cucve1$g2h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> O ja, ons kan. Agter elke man wat iets suksesvol probeer organiseer, is 'n
> span vrouens wat al die tikwerk, poswerk en dankiesêwerk doen:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:uLWdnb5XOfUFTZTfRVn-vg@is.co.za...
>> Foeitog ja, net jammer hulle kan nie organiseer nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:cuchjs$knl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> :))) Hoera vir die adminouens:))
>>> As dit nou dames was, dan kon hulle multitasking doen, en as hulle die
>>> werk
>>> vir een ou doen, kan hulle dit sommer vir so 500 ander ook doen.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Deneile" wrote in message
>>> news:cucbgu$abu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> So op die ou end is daar tussen 1400 - 1800 admin oukies in die
>>>> administrasie blok terwyl daar 100 troepe oorlog maak?? :))
>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:_56dnWKdk6EsP5TfRVn-sw@is.co.za...
>>>> > En jy my antie, praat soos gewoonlik deur jou nek. 99% van enige
>>>> > nasionale weermag se werk is bloot om die publiek te dien in
>>> verskillende
>>>> > funksies, soos noodweerverlening, rampbereddering, ens. Ongelukkig
> is
>>>> > dit so dat hierdie takies nie sommer uit die lug uit val nie.
>>>> > Daarvoor
>>>> > is toerusting nodig, soos bv. helikopters. Daai helikopter moet
>>> gevlieg
>>>> > word. Dus moet jy 'n vlieënier hê, plus bystand vlieëniers vir
>>>> > ingeval
>>>> > jou top man 'n pyn het op 'n plek waar hy nie wil nie die dag as jy
> hom
>>>> > nodig het. Dan moet jy mense hê wat die chopper onderhou. Die ou
>>>> > wat
>>>> > die parte aankoop vir onderhouding, die ou wat die brandstof
>>>> > aankoop,
>>> ens.
>>>> > Dan het jy natuurlik 'n lughawe nodig met al sy
> ondersteuningsdienste,
>>>> > ens. Dan moet al hierdie mense betaal word, hulle moet mediese
>>>> > dienste
>>>> > kry en hulle moet pensioen kry. Verder moet hulle karwei
> word......so
>>>> > kan mens aangaan. Jy het ongeveer tussen 14 - 18 administratiewe
>>>> > mense
>>>> > nodig om 'n enkele infanteriesoldaat met 'n geweer in die hand op
>>>> > die
>>>> > gevegsfront te plaas. Dis nie dinge wat in een dag kom nie en ook
>>>> > nie
>>> iets
>>>> > wat in 'n noodgeval bymekaargeskraap kan word nie. Eintlik is dit
>>>> > dienste waarop die publiek van enige belastingbetalende land op
>>>> > geregtig
>>>> > is. Wie dink jy het Mosambiek gered toe hulle wou wegspoel? Die
>>>> > apartheidsvarke se weermag.
>>>> > Wie dink jy gaan jou Kanada red as daar 'n groot natuurramp by
> julle
>>>> > plaasvind wat jou afgeskaalde weermag nie kan hanteer nie? Groot
> boet
>>>> > Sam daar suid van julle! Dan sal daar nie 'n probleem wees om 'n
>>>> > oorlogmasjien se hulp te aanvaar nie. Hoe skynheilig kan mens nie
>>>> > wees
>>>> > nie!
>>>> > "@rogers.com" wrote in message
>>>> > news:BJ-dnb5pXq1uY5XfRVn-1Q@rogers.com...
>>>>
>>>> >> "GerVor"
>>>>
>>>> >>> Van wat ek alles al gelees het is die SAW nie meer n weermag nie.
>>>>
>>>> >> Jy dink nog reaksionêre neentiende eeuse gedagtes. As jy enigiets
>>>> >> van vandag se wêreld weet, sal jy weet dat kleiner state soos
>>>> >> Kanada
>>>> >> en SA hulle hele fokus op ander dinge plaas as om bereid te wees
>>>> >> om op groot skaal oorlog te maak. Kanada is juis besig met 'n hele
>>>> >> hersiening van sy prioriteite. Dit wil vinnig kan reageer op nood-
>>>> >> toestande, en is bereid om as "peacekeepers" op te tree. Maar dit
>>>> >> dink nie daaraan om op massiewe skaal oorlog te maak nie.
>>>>
>>>> >> Tant Hessie van Paardeberg
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: Lekota: Is die man by sy volle sinne? [boodskap #101307 is 'n antwoord op boodskap #101287] Wo, 09 Februarie 2005 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[2]  is tans af-lyn  daniel[2]
Boodskappe: 31
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:E8ednWyD78oIzpXfRVn-uA@is.co.za...
> Die minister kla oor daar te min blankes by die nuwe inname van rekrute by
> die SAW is, maar net verlede week reken hy hy kan nie wag om van blanke
> kolonels ontslae te raak nie en dat dit net die begroting is wat hom beperk
> om te doen wat hy graag wil. Dink hy rêrig enige blanke persoon wat hoop
> om te vorder in sy beroep in 'n weermag, sal eers nog oorweeg om by die SAW
> aan te sluit? Ek lees dat amper meer blanke outjies gaan sluit by die
> Britse weermag aan en mens kan hulle nie verkwalik nie. Dié minister kort
> so 'n hele klompie IK-punte.....
>
>

Anagram

Patrick Lekota = koel prick tata
Re: Lekota: Is die man by sy volle sinne? [boodskap #101309 is 'n antwoord op boodskap #101306] Wo, 09 Februarie 2005 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai nooit!! Hulle mag miskien die straight ouens intimideer,))
maar hulle is nog steeds manne, vir wie multitasking 'n onding is:))

--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:cud11o$j3c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar Annette daar is nog 'n paar poefters in die weermag wat dit beter as
> die vrouens kan doen.....
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cucve1$g2h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> O ja, ons kan. Agter elke man wat iets suksesvol probeer organiseer, is 'n
>> span vrouens wat al die tikwerk, poswerk en dankiesêwerk doen:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:uLWdnb5XOfUFTZTfRVn-vg@is.co.za...
>>> Foeitog ja, net jammer hulle kan nie organiseer nie!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cuchjs$knl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> :))) Hoera vir die adminouens:))
>>>> As dit nou dames was, dan kon hulle multitasking doen, en as hulle die
>>>> werk
>>>> vir een ou doen, kan hulle dit sommer vir so 500 ander ook doen.
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Deneile" wrote in message
>>>> news:cucbgu$abu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > So op die ou end is daar tussen 1400 - 1800 admin oukies in die
>>>> > administrasie blok terwyl daar 100 troepe oorlog maak?? :))
>>>
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:_56dnWKdk6EsP5TfRVn-sw@is.co.za...
>>>> > > En jy my antie, praat soos gewoonlik deur jou nek. 99% van enige
>>>> > > nasionale weermag se werk is bloot om die publiek te dien in
>>>> verskillende
>>>> > > funksies, soos noodweerverlening, rampbereddering, ens.
Ongelukkig
>> is
>>>> > > dit so dat hierdie takies nie sommer uit die lug uit val nie.
>>>> > > Daarvoor
>>>> > > is toerusting nodig, soos bv. helikopters. Daai helikopter moet
>>>> gevlieg
>>>> > > word. Dus moet jy 'n vlieënier hê, plus bystand vlieëniers vir
>>>> > > ingeval
>>>> > > jou top man 'n pyn het op 'n plek waar hy nie wil nie die dag as
jy
>> hom
>>>> > > nodig het. Dan moet jy mense hê wat die chopper onderhou. Die ou
>>>> > > wat
>>>> > > die parte aankoop vir onderhouding, die ou wat die brandstof
>>>> > > aankoop,
>>>> ens.
>>>> > > Dan het jy natuurlik 'n lughawe nodig met al sy
>> ondersteuningsdienste,
>>>> > > ens. Dan moet al hierdie mense betaal word, hulle moet mediese
>>>> > > dienste
>>>> > > kry en hulle moet pensioen kry. Verder moet hulle karwei
>> word......so
>>>> > > kan mens aangaan. Jy het ongeveer tussen 14 - 18 administratiewe
>>>> > > mense
>>>> > > nodig om 'n enkele infanteriesoldaat met 'n geweer in die hand op
>>>> > > die
>>>> > > gevegsfront te plaas. Dis nie dinge wat in een dag kom nie en ook
>>>> > > nie
>>>> iets
>>>> > > wat in 'n noodgeval bymekaargeskraap kan word nie. Eintlik is dit
>>>> > > dienste waarop die publiek van enige belastingbetalende land op
>>>> > > geregtig
>>>> > > is. Wie dink jy het Mosambiek gered toe hulle wou wegspoel? Die
>>>> > > apartheidsvarke se weermag.
>>>> > > Wie dink jy gaan jou Kanada red as daar 'n groot natuurramp by
>> julle
>>>> > > plaasvind wat jou afgeskaalde weermag nie kan hanteer nie? Groot
>> boet
>>>> > > Sam daar suid van julle! Dan sal daar nie 'n probleem wees om 'n
>>>> > > oorlogmasjien se hulp te aanvaar nie. Hoe skynheilig kan mens nie
>>>> > > wees
>>>> > > nie!
>>>> > > "@rogers.com" wrote in message
>>>> > > news:BJ-dnb5pXq1uY5XfRVn-1Q@rogers.com...
>>>> >
>>>> > >> "GerVor"
>>>> >
>>>> > >>> Van wat ek alles al gelees het is die SAW nie meer n weermag nie.
>>>> >
>>>> > >> Jy dink nog reaksionêre neentiende eeuse gedagtes. As jy enigiets
>>>> > >> van vandag se wêreld weet, sal jy weet dat kleiner state soos
>>>> > >> Kanada
>>>> > >> en SA hulle hele fokus op ander dinge plaas as om bereid te wees
>>>> > >> om op groot skaal oorlog te maak. Kanada is juis besig met 'n hele
>>>> > >> hersiening van sy prioriteite. Dit wil vinnig kan reageer op nood-
>>>> > >> toestande, en is bereid om as "peacekeepers" op te tree. Maar dit
>>>> > >> dink nie daaraan om op massiewe skaal oorlog te maak nie.
>>>> >
>>>> > >> Tant Hessie van Paardeberg
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Lekota: Is die man by sy volle sinne? [boodskap #101310 is 'n antwoord op boodskap #101307] Wo, 09 Februarie 2005 13:12 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Slim!
--
Groetnis
Annette

"Daniel" skryf in boodskap news:yQnOd.1313654$B07.189564@news.easynews.com...
> "Suidwester" wrote in message
> news:E8ednWyD78oIzpXfRVn-uA@is.co.za...
>> Die minister kla oor daar te min blankes by die nuwe inname van rekrute by
>> die SAW is, maar net verlede week reken hy hy kan nie wag om van blanke
>> kolonels ontslae te raak nie en dat dit net die begroting is wat hom
> beperk
>> om te doen wat hy graag wil. Dink hy rêrig enige blanke persoon wat
> hoop
>> om te vorder in sy beroep in 'n weermag, sal eers nog oorweeg om by die
> SAW
>> aan te sluit? Ek lees dat amper meer blanke outjies gaan sluit by die
>> Britse weermag aan en mens kan hulle nie verkwalik nie. Dié minister
> kort
>> so 'n hele klompie IK-punte.....
>>
>
> Anagram
>
> Patrick Lekota = koel prick tata
>
Vorige onderwerp: Wat sê hierdie dame?
Volgende onderwerp: HC Bosman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 03:22:03 MGT 2024