Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » die olie prys en (geen) afrikaaner toekoms
| die olie prys en (geen) afrikaaner toekoms [boodskap #101281] |
Ma., 07 Februarie 2005 10:44  |
mybu...
Boodskappe: 3 Geregistreer: Februarie 2005
|
Junior Lid |
|
|
Die olie piek is kortweg gestel die punt waar die koste van ru olie die
hoogte inskiet. Om dit te verstaan gaan doen 'n soektog op google vir
"peak oil" en lees van die artikels.
Die implikasie van piek olie vir die wereld ekonomie is stagnasie en
ekonomiese resessie en op sy ergste 'n depressie. Dit is ook duidelik
van die artikels dat die vraag is nie of so iets gaan gebeur of nie,
maar dat dit bloot 'n kwessie is van wanneer. Van die skrywers reken
selfs dat die wolf voor die deur staan en dat daar nie meer tyd oor is
nie. Om die boodskap erger te maak is dit duidelik dat hierdie toedrag
van sake permanent sal weer.
In die lig hiervan tesame met die ANC se ekonomese beleid, swart
ekonomiese bemagtiging en regstellende aksie onstaan die volgende vraag
by my: Is die afrikaaner nie besig om die dek stoele op die Titanic se
dek rond te skuif terwyl die skip besig is om te sink nie?
Wat se toekoms bestaan daar vir enige minderheids groep in Suid Afrika
wat in 'n permanente ekonomiese depressie sit? Huidiglik gaan die goed
met die ekonomie, maar wat gaan gebeur as die brandstof prys styg tot
R10.00 of selfs R15.00 tot R20.00 per liter? Dit sal gebeur, dit is net
'n kwessie van wanneer, en wanneer dit gebeur sal die prys nooit weer
noemenswaardig afkom nie.
Om te huil oor wat ons gehad en verloor het, vinger te wys na
skuldiges, rond te hardloop en ons hare uit te trek gaan niks help nie.
Die era van goedkoop energie is verby en tesaame daarmee die era van
onbeperkte ekonomiese groei.
Sonder ekonomiese groei word swart ekonomiese bemagtiging en
regstellende aksie bloot die wegneem van hulpbronne/werk/grond van
blankes sodat dit aan minderbevoregtes gegee kan word.
Geen optrede van enige instansie kan 'n ekonomiese depressie of
resessie keer as die olie prys baie hoog raak nie. Daar bestaan ook
geen alternatiewe energie bron wat olie kan vervang nie. Geen
hoeveelheid harde werk sal die situasie verander nie. Ons is te
afhanklik van olie in elke aspek van ons lewe.
Alles is egter nie "doom and gloom" nie. In die lang termyn (geslagte
van nou) behoord ons weer 'n lewens standaard te handhaaf waar ons nie
besig is om te vrek van die honger nie. Dit is volgens optimiste in die
"peak oil" beweging. Die pesimiste voel dat die kanse goed is dat ons
op pad trug is na grotte.
Die probleem is die oorgangs tydperk, van 'n olie gebaseerde
industriele gemeenskap na ekologiese volhoubare klein landelike
gemeenskape. Hierdie oorgang sal geslagte neem. Die oorgangs periode
sal ook gekenmerk word deur groodskaale hulpbron tekorte en
ineenstorting van infrastruktuur (water, kos, vervoer, gesondheids
dienste, reg toepassing om meer net 'n paar te noem). Die begin van die
oorgang sal vinnig plaasvind, 'n kwessie van 'n paar jaar na die piek
olie tydstip.
Met ons huidige bevolking groei en verstedeliking is dit vir my maar
redelik duidelik dat stede nie 'n gesonde plek gaan wees tydens hierdie
oorgangs tydperk nie. Misdaad en die ineenstorting van dienste, veral
regs toepassing, tesame met die huidige ontwapening van die burgerlike
bevolking gaan die toekoms baie opwindend maak, daar sal meer opwinding
wees as wat ek voor lus het.
Ek het 'n soektog gedoen met google om te kyk of daar hoegenaamd 'n
debat aan die gang is onder afrikaaners oor ons toekoms in die kontext
van 'n wereld wye olie prys toename, ongelukkig kon ek niks kry.
Wel, julle kan aangaan om dek stoele te rankskik, ek sal intussen gaan
kyk hoe lyk 'n reddings boot. Per slot van sake, daar was in elk geval
meer mense op die titanic as wat daar plek was in die reddings boote.
Nie dat dit veel beter sal gaan in 'n reddling boot nie. Maar ek sal
moontlik ten minste kan eet as ek gelukkig is.
Op die ou einde sal die debat oor 'n volkstaat ook van geen nut wees
nie. Self al word die olie piek boodskap aan afrikaaners oorgedrae sal
hierdie boodskap en sy implikasie nie geglo word nie . Die debat oor 'n
volkstaat sal bloot 'n debat bly en wanneer die skrif so duidelik aan
die muur is dat selfs 'n blinde dit kan lees sal dit te laat wees.
|
|
|
|
| Re: die olie prys en (geen) afrikaaner toekoms [boodskap #101282 is 'n antwoord op boodskap #101281] |
Ma., 07 Februarie 2005 10:56   |
Deneile Riffel
Boodskappe: 56 Geregistreer: Januarie 2005
|
Volle Lid |
|
|
Oh my magtig Myburg, jy is darem swartgalig is jy en Swart Simon familie?
wrote in message
news:1107773085.593852.98240@f14g2000cwb.googlegroups.com...
> Die olie piek is kortweg gestel die punt waar die koste van ru olie die
> hoogte inskiet. Om dit te verstaan gaan doen 'n soektog op google vir
> "peak oil" en lees van die artikels.
>
> Die implikasie van piek olie vir die wereld ekonomie is stagnasie en
> ekonomiese resessie en op sy ergste 'n depressie. Dit is ook duidelik
> van die artikels dat die vraag is nie of so iets gaan gebeur of nie,
> maar dat dit bloot 'n kwessie is van wanneer. Van die skrywers reken
> selfs dat die wolf voor die deur staan en dat daar nie meer tyd oor is
> nie. Om die boodskap erger te maak is dit duidelik dat hierdie toedrag
> van sake permanent sal weer.
>
> In die lig hiervan tesame met die ANC se ekonomese beleid, swart
> ekonomiese bemagtiging en regstellende aksie onstaan die volgende vraag
> by my: Is die afrikaaner nie besig om die dek stoele op die Titanic se
> dek rond te skuif terwyl die skip besig is om te sink nie?
>
> Wat se toekoms bestaan daar vir enige minderheids groep in Suid Afrika
> wat in 'n permanente ekonomiese depressie sit? Huidiglik gaan die goed
> met die ekonomie, maar wat gaan gebeur as die brandstof prys styg tot
> R10.00 of selfs R15.00 tot R20.00 per liter? Dit sal gebeur, dit is net
> 'n kwessie van wanneer, en wanneer dit gebeur sal die prys nooit weer
> noemenswaardig afkom nie.
>
> Om te huil oor wat ons gehad en verloor het, vinger te wys na
> skuldiges, rond te hardloop en ons hare uit te trek gaan niks help nie.
> Die era van goedkoop energie is verby en tesaame daarmee die era van
> onbeperkte ekonomiese groei.
>
> Sonder ekonomiese groei word swart ekonomiese bemagtiging en
> regstellende aksie bloot die wegneem van hulpbronne/werk/grond van
> blankes sodat dit aan minderbevoregtes gegee kan word.
>
> Geen optrede van enige instansie kan 'n ekonomiese depressie of
> resessie keer as die olie prys baie hoog raak nie. Daar bestaan ook
> geen alternatiewe energie bron wat olie kan vervang nie. Geen
> hoeveelheid harde werk sal die situasie verander nie. Ons is te
> afhanklik van olie in elke aspek van ons lewe.
>
> Alles is egter nie "doom and gloom" nie. In die lang termyn (geslagte
> van nou) behoord ons weer 'n lewens standaard te handhaaf waar ons nie
> besig is om te vrek van die honger nie. Dit is volgens optimiste in die
> "peak oil" beweging. Die pesimiste voel dat die kanse goed is dat ons
> op pad trug is na grotte.
>
> Die probleem is die oorgangs tydperk, van 'n olie gebaseerde
> industriele gemeenskap na ekologiese volhoubare klein landelike
> gemeenskape. Hierdie oorgang sal geslagte neem. Die oorgangs periode
> sal ook gekenmerk word deur groodskaale hulpbron tekorte en
> ineenstorting van infrastruktuur (water, kos, vervoer, gesondheids
> dienste, reg toepassing om meer net 'n paar te noem). Die begin van die
> oorgang sal vinnig plaasvind, 'n kwessie van 'n paar jaar na die piek
> olie tydstip.
>
> Met ons huidige bevolking groei en verstedeliking is dit vir my maar
> redelik duidelik dat stede nie 'n gesonde plek gaan wees tydens hierdie
> oorgangs tydperk nie. Misdaad en die ineenstorting van dienste, veral
> regs toepassing, tesame met die huidige ontwapening van die burgerlike
> bevolking gaan die toekoms baie opwindend maak, daar sal meer opwinding
> wees as wat ek voor lus het.
>
> Ek het 'n soektog gedoen met google om te kyk of daar hoegenaamd 'n
> debat aan die gang is onder afrikaaners oor ons toekoms in die kontext
> van 'n wereld wye olie prys toename, ongelukkig kon ek niks kry.
>
> Wel, julle kan aangaan om dek stoele te rankskik, ek sal intussen gaan
> kyk hoe lyk 'n reddings boot. Per slot van sake, daar was in elk geval
> meer mense op die titanic as wat daar plek was in die reddings boote.
> Nie dat dit veel beter sal gaan in 'n reddling boot nie. Maar ek sal
> moontlik ten minste kan eet as ek gelukkig is.
>
> Op die ou einde sal die debat oor 'n volkstaat ook van geen nut wees
> nie. Self al word die olie piek boodskap aan afrikaaners oorgedrae sal
> hierdie boodskap en sy implikasie nie geglo word nie . Die debat oor 'n
> volkstaat sal bloot 'n debat bly en wanneer die skrif so duidelik aan
> die muur is dat selfs 'n blinde dit kan lees sal dit te laat wees.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: die olie prys en (geen) afrikaaner toekoms [boodskap #101297 is 'n antwoord op boodskap #101282] |
Di., 08 Februarie 2005 22:35  |
Johan Marais
Boodskappe: 3 Geregistreer: Januarie 2005
|
Junior Lid |
|
|
Gee die man asb 'n chill pil. As daar een ding is wat uit die geskiedenis
kom: is dit dat as een deur toegaan gaan 'n ander oop.
Wanneer olie onbekostigbaar word sal dit wel vervang word deur ander
tegnologie wat tans nie lewensvatbaar is nie. Sien waterstof, elek
aandrywing etc.
As ek my sin kon gehad het sou ek 'n algemene verbod op die gebruik van olie
ingestel het. En nee, die wereld sal nie tot stilstand kom nie.
"Deneile" skryf in boodskap news:cu7hhj$3jc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Oh my magtig Myburg, jy is darem swartgalig is jy en Swart Simon familie?
>
>
>
> wrote in message
> news:1107773085.593852.98240@f14g2000cwb.googlegroups.com...
>> Die olie piek is kortweg gestel die punt waar die koste van ru olie die
>> hoogte inskiet. Om dit te verstaan gaan doen 'n soektog op google vir
>> "peak oil" en lees van die artikels.
>> Die implikasie van piek olie vir die wereld ekonomie is stagnasie en
>> ekonomiese resessie en op sy ergste 'n depressie. Dit is ook duidelik
>> van die artikels dat die vraag is nie of so iets gaan gebeur of nie,
>> maar dat dit bloot 'n kwessie is van wanneer. Van die skrywers reken
>> selfs dat die wolf voor die deur staan en dat daar nie meer tyd oor is
>> nie. Om die boodskap erger te maak is dit duidelik dat hierdie toedrag
>> van sake permanent sal weer.
>> In die lig hiervan tesame met die ANC se ekonomese beleid, swart
>> ekonomiese bemagtiging en regstellende aksie onstaan die volgende vraag
>> by my: Is die afrikaaner nie besig om die dek stoele op die Titanic se
>> dek rond te skuif terwyl die skip besig is om te sink nie?
>> Wat se toekoms bestaan daar vir enige minderheids groep in Suid Afrika
>> wat in 'n permanente ekonomiese depressie sit? Huidiglik gaan die goed
>> met die ekonomie, maar wat gaan gebeur as die brandstof prys styg tot
>> R10.00 of selfs R15.00 tot R20.00 per liter? Dit sal gebeur, dit is net
>> 'n kwessie van wanneer, en wanneer dit gebeur sal die prys nooit weer
>> noemenswaardig afkom nie.
>> Om te huil oor wat ons gehad en verloor het, vinger te wys na
>> skuldiges, rond te hardloop en ons hare uit te trek gaan niks help nie.
>> Die era van goedkoop energie is verby en tesaame daarmee die era van
>> onbeperkte ekonomiese groei.
>> Sonder ekonomiese groei word swart ekonomiese bemagtiging en
>> regstellende aksie bloot die wegneem van hulpbronne/werk/grond van
>> blankes sodat dit aan minderbevoregtes gegee kan word.
>> Geen optrede van enige instansie kan 'n ekonomiese depressie of
>> resessie keer as die olie prys baie hoog raak nie. Daar bestaan ook
>> geen alternatiewe energie bron wat olie kan vervang nie. Geen
>> hoeveelheid harde werk sal die situasie verander nie. Ons is te
>> afhanklik van olie in elke aspek van ons lewe.
>> Alles is egter nie "doom and gloom" nie. In die lang termyn (geslagte
>> van nou) behoord ons weer 'n lewens standaard te handhaaf waar ons nie
>> besig is om te vrek van die honger nie. Dit is volgens optimiste in die
>> "peak oil" beweging. Die pesimiste voel dat die kanse goed is dat ons
>> op pad trug is na grotte.
>> Die probleem is die oorgangs tydperk, van 'n olie gebaseerde
>> industriele gemeenskap na ekologiese volhoubare klein landelike
>> gemeenskape. Hierdie oorgang sal geslagte neem. Die oorgangs periode
>> sal ook gekenmerk word deur groodskaale hulpbron tekorte en
>> ineenstorting van infrastruktuur (water, kos, vervoer, gesondheids
>> dienste, reg toepassing om meer net 'n paar te noem). Die begin van die
>> oorgang sal vinnig plaasvind, 'n kwessie van 'n paar jaar na die piek
>> olie tydstip.
>> Met ons huidige bevolking groei en verstedeliking is dit vir my maar
>> redelik duidelik dat stede nie 'n gesonde plek gaan wees tydens hierdie
>> oorgangs tydperk nie. Misdaad en die ineenstorting van dienste, veral
>> regs toepassing, tesame met die huidige ontwapening van die burgerlike
>> bevolking gaan die toekoms baie opwindend maak, daar sal meer opwinding
>> wees as wat ek voor lus het.
>> Ek het 'n soektog gedoen met google om te kyk of daar hoegenaamd 'n
>> debat aan die gang is onder afrikaaners oor ons toekoms in die kontext
>> van 'n wereld wye olie prys toename, ongelukkig kon ek niks kry.
>> Wel, julle kan aangaan om dek stoele te rankskik, ek sal intussen gaan
>> kyk hoe lyk 'n reddings boot. Per slot van sake, daar was in elk geval
>> meer mense op die titanic as wat daar plek was in die reddings boote.
>> Nie dat dit veel beter sal gaan in 'n reddling boot nie. Maar ek sal
>> moontlik ten minste kan eet as ek gelukkig is.
>> Op die ou einde sal die debat oor 'n volkstaat ook van geen nut wees
>> nie. Self al word die olie piek boodskap aan afrikaaners oorgedrae sal
>> hierdie boodskap en sy implikasie nie geglo word nie . Die debat oor 'n
>> volkstaat sal bloot 'n debat bly en wanneer die skrif so duidelik aan
>> die muur is dat selfs 'n blinde dit kan lees sal dit te laat wees.
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Jul. 30 16:21:34 UTC 2026
|