Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Onwettig om te bedel
Onwettig om te bedel [boodskap #101260] Vr, 04 Februarie 2005 14:40 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit volgens die polisiesegspersoon - nadat etlike straatbedelaars in Gauteng
aangekeer en aangekla is.
--
Groetnis
Annette
Re: Onwettig om te bedel [boodskap #101262 is 'n antwoord op boodskap #101260] Sa, 05 Februarie 2005 05:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja. Maar so is bedrog, moord en doodslag ook en dit stop nie die mense van
Afrika nie. As hulle die bedelaars van die straat afhaal, gaan die
regering vir hulle kos gee?

"Annette" skryf in boodskap news:cu01sm$gv6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit volgens die polisiesegspersoon - nadat etlike straatbedelaars in
> Gauteng
> aangekeer en aangekla is.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Onwettig om te bedel [boodskap #101264 is 'n antwoord op boodskap #101262] Sa, 05 Februarie 2005 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik - jy weet dan!! Nou gaan daar baie meer bedelaars op straat
wees:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:9_Odne17DK6ixpnfRVn-ow@is.co.za...
> Ja. Maar so is bedrog, moord en doodslag ook en dit stop nie die mense van
> Afrika nie. As hulle die bedelaars van die straat afhaal, gaan die
> regering vir hulle kos gee?
> "Annette" wrote in message
> news:cu01sm$gv6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit volgens die polisiesegspersoon - nadat etlike straatbedelaars in
>> Gauteng
>> aangekeer en aangekla is.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Onwettig om te bedel [boodskap #101276 is 'n antwoord op boodskap #101260] Sa, 05 Februarie 2005 22:53 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, hulle probeer hard om die strate van JHB en Pretoria bietjie skoon te
maak... nou vlug hulle in ons rigting.

Die bedelaars is toe met 'n waarskuwing vrygelaat. Maar wat moet die arme
mense (bedelaars) ook nou doen om te eet... seker maar steel, want dis die
enigste ander opsie wat daar vir hulle is. Minstens verdien hulle, hul
pennies op 'n eerlike manier.

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:cu01sm$gv6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit volgens die polisiesegspersoon - nadat etlike straatbedelaars in Gauteng
> aangekeer en aangekla is.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Vorige onderwerp: Mikro Primary School Standoff
Volgende onderwerp: Dan Roodt in Business Day
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 18:31:28 MGT 2024