Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Onwettig om te bedel
Onwettig om te bedel [boodskap #101260] |
Vr., 04 Februarie 2005 14:40  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit volgens die polisiesegspersoon - nadat etlike straatbedelaars in Gauteng
aangekeer en aangekla is.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
Re: Onwettig om te bedel [boodskap #101276 is 'n antwoord op boodskap #101260] |
Sa., 05 Februarie 2005 22:53  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, hulle probeer hard om die strate van JHB en Pretoria bietjie skoon te
maak... nou vlug hulle in ons rigting.
Die bedelaars is toe met 'n waarskuwing vrygelaat. Maar wat moet die arme
mense (bedelaars) ook nou doen om te eet... seker maar steel, want dis die
enigste ander opsie wat daar vir hulle is. Minstens verdien hulle, hul
pennies op 'n eerlike manier.
Elaine
"Annette" skryf in boodskap news:cu01sm$gv6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit volgens die polisiesegspersoon - nadat etlike straatbedelaars in Gauteng
> aangekeer en aangekla is.
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 13 04:58:33 UTC 2025
|