Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Regspraak
Regspraak [boodskap #101172] Ma, 31 Januarie 2005 05:41 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit blyk nou dat die regstaal nou so ingewikkeld raak, om die publiek te
mislei, dat selfs die wetgewers en regsmense nie eers meer weet wat hulself
skryf nie.
So is gister berig dat 'n prokureur van Pretoria uitgevind het dat alle
boeteheffings en arrestasies sedert 17 Desember 2004 deur stadspolisie,
verkeerslui en lede van die parkeraad gedoen is, onwettig was, omdat die
minister op daardie dag die wetlikke magte van die spoorwegpolisie uitgebrei
het, maar terselfdertyd, per ongeluk, die magte gegee aan die ander
instansies teruggetrek het deurdat in die laaste paragraaf geskeyf is dat
alle vorige wette in die verband herroep is.
Nou is daar 'n ander wetlike wat sê dis nie so nie - so lyk my ons wette is
net soos die Bybel - heeltemal oop vir die mening van die individu.
Wat is in elkgeval die doel van 'n wet as dit nie in duidelike verstaanbare
taal en presies, sonder die moontlikheid van ander individuele menings,
toegepas kan word nie?
--
Groetnis
Annette
Re: Regspraak [boodskap #101212 is 'n antwoord op boodskap #101172] Di, 01 Februarie 2005 21:55 Na vorige boodskap
Sakkie[5]  is tans af-lyn  Sakkie[5]
Boodskappe: 26
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Wat verwag jy gaan gebeur as jy nie BEHOORLIK OPGELEIDE persone MET DIE
NODIGE ONDERVINDING gebruik om dinge soos hierdie te hanteer nie. Ek is
seker julle het een van ons misnisters se rede vir die verhoogde "highjack"
syfer gehoor!!!!

"Annette" skryf in boodskap news:ctkgna$86m$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit blyk nou dat die regstaal nou so ingewikkeld raak, om die publiek te
> mislei, dat selfs die wetgewers en regsmense nie eers meer weet wat hulself
> skryf nie.
> So is gister berig dat 'n prokureur van Pretoria uitgevind het dat alle
> boeteheffings en arrestasies sedert 17 Desember 2004 deur stadspolisie,
> verkeerslui en lede van die parkeraad gedoen is, onwettig was, omdat die
> minister op daardie dag die wetlikke magte van die spoorwegpolisie uitgebrei
> het, maar terselfdertyd, per ongeluk, die magte gegee aan die ander
> instansies teruggetrek het deurdat in die laaste paragraaf geskeyf is dat
> alle vorige wette in die verband herroep is.
> Nou is daar 'n ander wetlike wat sê dis nie so nie - so lyk my ons wette is
> net soos die Bybel - heeltemal oop vir die mening van die individu.
> Wat is in elkgeval die doel van 'n wet as dit nie in duidelike verstaanbare
> taal en presies, sonder die moontlikheid van ander individuele menings,
> toegepas kan word nie?
> --
> Groetnis
> Annette
>
Vorige onderwerp: Wat is tans die gevaarlikste beroep?
Volgende onderwerp: Re: Ons is amper daar ( Engels)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 19:15:15 MGT 2024