Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is tans die gevaarlikste beroep?
Wat is tans die gevaarlikste beroep? [boodskap #101193] Di, 01 Februarie 2005 09:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Elke mens het seker sy/haar eie idee wat hulle as 'n gevaarlike beroep
beskou.
--
Groetnis
Annette
Re: Wat is tans die gevaarlikste beroep? [boodskap #101196 is 'n antwoord op boodskap #101193] Di, 01 Februarie 2005 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Trou.

"Annette" skryf in boodskap news:ctnhag$eh0$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elke mens het seker sy/haar eie idee wat hulle as 'n gevaarlike beroep
> beskou.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Wat is tans die gevaarlikste beroep? [boodskap #101199 is 'n antwoord op boodskap #101196] Di, 01 Februarie 2005 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So jy dink om uit die "trouberoep" te kom, moet mens liewer selfmoord pleeg,
en dit is hoekom dit so gevaarlik is?:))
--
Groetnis
Annette
> Trou.
> "Annette" wrote in message
> news:ctnhag$eh0$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elke mens het seker sy/haar eie idee wat hulle as 'n gevaarlike beroep
>> beskou.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Wat is tans die gevaarlikste beroep? [boodskap #101204 is 'n antwoord op boodskap #101199] Di, 01 Februarie 2005 12:02 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Huh-uh. Om te trou is om jou lewe af te gee, jou vryheid te groet. Wat
kan meer gevaarlik wees?

"Annette" skryf in boodskap news:ctniuu$gc3$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> So jy dink om uit die "trouberoep" te kom, moet mens liewer selfmoord
> pleeg,
> en dit is hoekom dit so gevaarlik is?:))
> --
> Groetnis
> Annette
>> Trou.
>> "Annette" wrote in message
>> news:ctnhag$eh0$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Elke mens het seker sy/haar eie idee wat hulle as 'n gevaarlike beroep
>>> beskou.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>>
>>>


>
Vorige onderwerp: Wie kom saam?
Volgende onderwerp: Regspraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 18:42:43 MGT 2024