| Het iemand raad? [boodskap #101188] |
Di., 01 Februarie 2005 08:31  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoe om van vlermuise op 'n humanitêre manier ontslae te raak?
'n Vriend van my soek raad - een van die skole in hul omgewing het 'n
vlermuisplaag, en dis so erg dat twee klaskamers ontruim moes word van die
stank.
Die vlermuise is glo tussen die dak en die plafon.
Sal dit help om 'n paar uile daar los te laat?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Het iemand raad? [boodskap #101232 is 'n antwoord op boodskap #101230] |
Do., 03 Februarie 2005 05:55  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Baie dankie - uitstekende raad van die katkisasie:))
--
Groetnis
Annette
"Pete" skryf in boodskap news:ctsask$onu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het ook die probleem gehad. Stem saam, soek die opening(e) waar hulle
> inkom en stop dit toe. Die mis en urine sal nuwe inwoners trek en dus is dit
> verkieslik om die opening(e) toe te stop. Mens kry deesdae "foam" in 'n blik
> en dit het goed vir my gewerk.
>
> Ons predikant reken jy moet die vlermuise laat katkiseer en aanneem om
> ontslae te raak van hulle. Werk vir die matrieks in ons kerk.........
>
|
|
|
|