Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » BGCM vs Rainbow
BGCM vs Rainbow [boodskap #101181] Ma, 31 Januarie 2005 20:24 na volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Wat reken julle "locals", is die Big Green Clean Machine beter as die
Rainbow? Motiveer.
Re: BGCM vs Rainbow [boodskap #101182 is 'n antwoord op boodskap #101181] Di, 01 Februarie 2005 04:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Werk die Big Green ook met 'n waterfilter?
Indien wel, kan daar nie veel verskil wees nie.
Die Rainbow is wel myle beter as enige ander stofsuier wat met 'n sakfilter
werk.
--
Groetnis
Annette

"Pete" skryf in boodskap news:ctm481$s3v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat reken julle "locals", is die Big Green Clean Machine beter as die
> Rainbow? Motiveer.
>
Re: BGCM vs Rainbow [boodskap #101189 is 'n antwoord op boodskap #101182] Di, 01 Februarie 2005 08:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Poephol Stink  is tans af-lyn  Poephol Stink
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ek weet nie van 'n Rainbow nie maar die BGCM raas verskriklik regtige
raasbek na 'n tyd ruik daardie water tenk ook nie meer lekker
nie.........later blaas hy die stink die hele vertrek vol........

"Annette" skryf in boodskap news:ctn16c$db7$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Werk die Big Green ook met 'n waterfilter?
> Indien wel, kan daar nie veel verskil wees nie.
> Die Rainbow is wel myle beter as enige ander stofsuier wat met 'n
> sakfilter
> werk.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Pete" wrote in message
> news:ctm481$s3v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat reken julle "locals", is die Big Green Clean Machine beter as die
>> Rainbow? Motiveer.


>
Re: BGCM vs Rainbow [boodskap #101191 is 'n antwoord op boodskap #101189] Di, 01 Februarie 2005 09:06 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan is die Rainbow beter - relatief stil in vergelyking met gewone
stofsuiers, en mens gooi 'n ontsmettings- en geurmiddel by die water - sodat
die vertrek lekker ruik terwyl en nadat daar gewerk is.
--
Groetnis
Annette

"Poephol Stink" skryf in boodskap news:ctnf9f$bdi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek weet nie van 'n Rainbow nie maar die BGCM raas verskriklik regtige
> raasbek na 'n tyd ruik daardie water tenk ook nie meer lekker
> nie.........later blaas hy die stink die hele vertrek vol........
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ctn16c$db7$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Werk die Big Green ook met 'n waterfilter?
>> Indien wel, kan daar nie veel verskil wees nie.
>> Die Rainbow is wel myle beter as enige ander stofsuier wat met 'n
>> sakfilter
>> werk.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Pete" wrote in message
>> news:ctm481$s3v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wat reken julle "locals", is die Big Green Clean Machine beter as die
>>> Rainbow? Motiveer.
>
>
>>
>
Vorige onderwerp: Denokrasie en wette
Volgende onderwerp: Wie kom saam?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 02:17:59 MGT 2024