Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » wellig 'n lange skot?
wellig 'n lange skot? [boodskap #101093] |
Sun, 23 January 2005 16:44 |
P & L
Boodskappe: 46 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hallo NG lesers!
Ons soek na die kinders van 'n sekere JOHANNES SMIT,
hy sal omstreek 1912 of in Nederlandsch Indie, of
in Den Haag Nederland gebore wees.
In die jare 1930 het hy na Durban gekom, hy het daar
in die huwelik getree met 'n vrou van Durban.
Sy beroep in Durban was "Hawemeester"
Wie verskaf ons meer informasie oor hom en sy familie?
Baie dankies vir julle antwoorde.
Patrick
|
|
|
Re: wellig 'n lange skot? [boodskap #101094 is 'n antwoord op boodskap #101093] |
Sun, 23 January 2005 17:19 |
Sakkie[5]
Boodskappe: 26 Geregistreer: January 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Glad nie so 'n lank skoot as wat dit miskien klink nie. Ek is hier in
Durban. Ek sal more die hawe se personeel afdeling kontak. As hy daar was
sal daar inligting wees.
As ek iets kry plaas ek dit vir jou hier.
Groetnis
"camerama" skryf in boodskap news:ant2316090b0M3Mb@camerama.demon.nl...
> Hallo NG lesers!
> Ons soek na die kinders van 'n sekere JOHANNES SMIT,
> hy sal omstreek 1912 of in Nederlandsch Indie, of
> in Den Haag Nederland gebore wees.
> In die jare 1930 het hy na Durban gekom, hy het daar
> in die huwelik getree met 'n vrou van Durban.
> Sy beroep in Durban was "Hawemeester"
> Wie verskaf ons meer informasie oor hom en sy familie?
> Baie dankies vir julle antwoorde.
> Patrick
>
|
|
|
|
Re: wellig 'n lange skot? [boodskap #101098 is 'n antwoord op boodskap #101094] |
Mon, 24 January 2005 12:08 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 23 Jan 2005 19:19:27 +0200, "Sakkie"
wrote:
> Glad nie so 'n lank skoot as wat dit miskien klink nie. Ek is hier in
> Durban. Ek sal more die hawe se personeel afdeling kontak. As hy daar was
> sal daar inligting wees.
Goeie begin, maar daar is 'n moerse klomp Smitte in SA...
|
|
|
Re: wellig 'n lange skoot? (Ferdi G) [boodskap #101099 is 'n antwoord op boodskap #101098] |
Mon, 24 January 2005 12:52 |
P & L
Boodskappe: 46 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Helaas, ek weet - MAAR daar was wellig slegs EEN wat daar
in Durban 'n hawemeester is ........?
groete,
Patrick
In article , Ferdi Greyling
wrote:
> On Sun, 23 Jan 2005 19:19:27 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>
>
|
|
|
Re: wellig 'n lange skoot? [boodskap #101104 is 'n antwoord op boodskap #101095] |
Mon, 24 January 2005 18:13 |
Sakkie[5]
Boodskappe: 26 Geregistreer: January 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hallo Patrick,
Ek het kaptein Brofe (sp??!!) gebel. Hy's huidiglik Hawemeester van Durban
hawe. Hulle het 'n groot naambord wat elke hawemeester se naam ophet sedert
die eerste een aangestel is en daar is geen Johannes Smit op nie. Durban
omgewing is oorgewend Engels (dis nou die blanke gedeelte) en hulle Smitte
is Smith, nie Smit nie. Die Witbladsye vir Durban het ongeveer 40 Smitte.
Ek het elkeen van hulle gebel, en nie een van hulle weet van 'n Johannes
Smit wat hier 'n hawemeester was nie. Om die waarheid te sê, omtrent almal
van hulle het 'n Johannes Smit in die Familie, maar almal van hulle is
alreeds geslagte lank in SA. Kaptein Brofe het belowe om verder te gaan
soek vir 'n moonlike assistent hawemeester of haweloods en sal my terugbel
as hy iets kry. Hoe seker is jy jou inligting is korrek?
"camerama" skryf in boodskap news:ant2320120b0M3Mb@camerama.demon.nl...
>
> Baie dankies Sakkie, ons wag slegs af!
> Groete uit Nederland in die kou winter-se-tyd!
> Patrick
>
|
|
|
Re: wellig 'n lange skoot? [boodskap #101106 is 'n antwoord op boodskap #101104] |
Mon, 24 January 2005 21:29 |
P & L
Boodskappe: 46 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hallo Sakkie,
Nou is ek baie dankbaar vir jou onbaatsugte help!
As ek in my 1e e.pos het gese - dis 'n lang skoot -
Of my inligtings inderdaat korrek is is nie duidlik nie.
My inligtings kom van my moeder se neef wat 95 jaar is.
Dis duidlik daar was 'n Johannes Smit in Durban, hy's seker
van sy saak want hy het die Oom seker 50 jaar gelede besoek in Durban as
hy slegs 'n jonkman was.
Die oom Smit was nie 'n geborene Suid Afrikaan nie maar 'n Hollander.
As dit wellig help sal ek probeer sy geboortedatum trug te vind, indien
dit hier in die Den Haag Stad argief opgeteken is.
Ek het verneem daar is by julle nie 'n bevolkingsregister waar die
"blankes" in opgeskryf is nie? Dit sou baie help.
Ek dink ook aan 'n offisieel dokument as 'n oorlydensakte - wat noem julle dit?
"Sterfkennis??" Waar kry ek dit? (indien aanwesig natuurlik)
Baie dankies vir jou telefoon inligtings by die Smit mense!!
Groete van Den Haag (as ek nou uit my venster kyk - sneeu dit! Brrrrr!)
Patrick
In article , Sakkie
wrote:
> Hallo Patrick,
>
> Ek het kaptein Brofe (sp??!!) gebel. Hy's huidiglik Hawemeester van Durban
> hawe. Hulle het 'n groot naambord wat elke hawemeester se naam ophet sedert
> die eerste een aangestel is en daar is geen Johannes Smit op nie. Durban
> omgewing is oorgewend Engels (dis nou die blanke gedeelte) en hulle Smitte
> is Smith, nie Smit nie. Die Witbladsye vir Durban het ongeveer 40 Smitte.
> Ek het elkeen van hulle gebel, en nie een van hulle weet van 'n Johannes
> Smit wat hier 'n hawemeester was nie. Om die waarheid te sê, omtrent almal
> van hulle het 'n Johannes Smit in die Familie, maar almal van hulle is
> alreeds geslagte lank in SA. Kaptein Brofe het belowe om verder te gaan
> soek vir 'n moonlike assistent hawemeester of haweloods en sal my terugbel
> as hy iets kry. Hoe seker is jy jou inligting is korrek?
>
> "camerama" wrote in message
> news:ant2320120b0M3Mb@camerama.demon.nl...
>>
>> Baie dankies Sakkie, ons wag slegs af!
>> Groete uit Nederland in die kou winter-se-tyd!
>> Patrick
>>
>
|
|
|
Re: wellig 'n lange skot? [boodskap #101119 is 'n antwoord op boodskap #101093] |
Tue, 25 January 2005 10:11 |
Jan van Wezer
Boodskappe: 13 Geregistreer: January 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
camerama wrote:
> Hallo NG lesers!
> Ons soek na die kinders van 'n sekere JOHANNES SMIT,
> hy sal omstreek 1912 of in Nederlandsch Indie, of
Patrick,
Als hij uit Indië kwam kan de Indische Genealogische Vereniging
(Amstelveen) of het Indisch Familiearchief (Stadhouderslaan 2 Den Haag)
wellicht helpen?
Zie ook: http://www.igv.nl/framened.html en http://www.sifa.nl.
Succes gewenst.
Jan
|
|
|
|
Re: wellig 'n lange skoot? [boodskap #101134 is 'n antwoord op boodskap #101106] |
Tue, 25 January 2005 17:54 |
Sakkie[5]
Boodskappe: 26 Geregistreer: January 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek weet nie wie jou vertel het dat hier nie 'n bevolkingsregister is nie! Hy
praat stront! Jy kan probeer om GISA te kontak by die Universiteit van
Stellenbosch. Hulle het 'n afdeling wat ongelooflik baie inligting het oor
letterlik elke Familienaam in Suid Afrika. Ek is seker as jy 'n Yahoo of
Google "search doen sal jy by hulle uitkom.
Daar is nog 'n groep by die Universiteit van Port Elizabeth, maar daar gaan
jy nie geholpe raak nie. Hulle het sensitiewe inligting oor elke persoon in
SA en deel dit met niemand, behalwe in opdrag van 'n hof of iets.
"camerama" skryf in boodskap news:ant242118313M3Mb@camerama.demon.nl...
> Hallo Sakkie,
>
> Nou is ek baie dankbaar vir jou onbaatsugte help!
>
> As ek in my 1e e.pos het gese - dis 'n lang skoot -
> Of my inligtings inderdaat korrek is is nie duidlik nie.
>
> My inligtings kom van my moeder se neef wat 95 jaar is.
> Dis duidlik daar was 'n Johannes Smit in Durban, hy's seker
> van sy saak want hy het die Oom seker 50 jaar gelede besoek in Durban as
> hy slegs 'n jonkman was.
> Die oom Smit was nie 'n geborene Suid Afrikaan nie maar 'n Hollander.
> As dit wellig help sal ek probeer sy geboortedatum trug te vind, indien
> dit hier in die Den Haag Stad argief opgeteken is.
> Ek het verneem daar is by julle nie 'n bevolkingsregister waar die
> "blankes" in opgeskryf is nie? Dit sou baie help.
> Ek dink ook aan 'n offisieel dokument as 'n oorlydensakte - wat noem julle dit?
> "Sterfkennis??" Waar kry ek dit? (indien aanwesig natuurlik)
>
> Baie dankies vir jou telefoon inligtings by die Smit mense!!
>
> Groete van Den Haag (as ek nou uit my venster kyk - sneeu dit! Brrrrr!)
>
> Patrick
>
>
> In article , Sakkie
> wrote:
>> Hallo Patrick,
>>
>> Ek het kaptein Brofe (sp??!!) gebel. Hy's huidiglik Hawemeester van Durban
>> hawe. Hulle het 'n groot naambord wat elke hawemeester se naam ophet sedert
>> die eerste een aangestel is en daar is geen Johannes Smit op nie. Durban
>> omgewing is oorgewend Engels (dis nou die blanke gedeelte) en hulle Smitte
>> is Smith, nie Smit nie. Die Witbladsye vir Durban het ongeveer 40 Smitte.
>> Ek het elkeen van hulle gebel, en nie een van hulle weet van 'n Johannes
>> Smit wat hier 'n hawemeester was nie. Om die waarheid te sê, omtrent almal
>> van hulle het 'n Johannes Smit in die Familie, maar almal van hulle is
>> alreeds geslagte lank in SA. Kaptein Brofe het belowe om verder te gaan
>> soek vir 'n moonlike assistent hawemeester of haweloods en sal my terugbel
>> as hy iets kry. Hoe seker is jy jou inligting is korrek?
>>
>> "camerama" wrote in message
>> news:ant2320120b0M3Mb@camerama.demon.nl...
>>>
>>> Baie dankies Sakkie, ons wag slegs af!
>>> Groete uit Nederland in die kou winter-se-tyd!
>>> Patrick
>>>
>>
>
|
|
|
Re: wellig 'n lange skoot? [boodskap #101135 is 'n antwoord op boodskap #101134] |
Wed, 26 January 2005 07:03 |
Zuben el-genubi
Boodskappe: 29 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek is nie seker of jou kommentaar oor die groep by UPE (nou NMMU) korrek is
nie. Op die SA Genalogie webbladsye word hulle as 'n bron aangegee en ek het
al self bevestiging daar gekry vir inligting wat ek soek.
"Sakkie" skryf in boodskap news:SpGdncIVpodsGmvcRVn-jg@is.co.za...
> Ek weet nie wie jou vertel het dat hier nie 'n bevolkingsregister is nie! Hy
> praat stront! Jy kan probeer om GISA te kontak by die Universiteit van
> Stellenbosch. Hulle het 'n afdeling wat ongelooflik baie inligting het oor
> letterlik elke Familienaam in Suid Afrika. Ek is seker as jy 'n Yahoo of
> Google "search doen sal jy by hulle uitkom.
>
> Daar is nog 'n groep by die Universiteit van Port Elizabeth, maar daar gaan
> jy nie geholpe raak nie. Hulle het sensitiewe inligting oor elke persoon in
> SA en deel dit met niemand, behalwe in opdrag van 'n hof of iets.
>
>
> "camerama" wrote in message
> news:ant242118313M3Mb@camerama.demon.nl...
>> Hallo Sakkie,
>>
>> Nou is ek baie dankbaar vir jou onbaatsugte help!
>>
>> As ek in my 1e e.pos het gese - dis 'n lang skoot -
>> Of my inligtings inderdaat korrek is is nie duidlik nie.
>>
>> My inligtings kom van my moeder se neef wat 95 jaar is.
>> Dis duidlik daar was 'n Johannes Smit in Durban, hy's seker
>> van sy saak want hy het die Oom seker 50 jaar gelede besoek in Durban as
>> hy slegs 'n jonkman was.
>> Die oom Smit was nie 'n geborene Suid Afrikaan nie maar 'n Hollander.
>> As dit wellig help sal ek probeer sy geboortedatum trug te vind, indien
>> dit hier in die Den Haag Stad argief opgeteken is.
>> Ek het verneem daar is by julle nie 'n bevolkingsregister waar die
>> "blankes" in opgeskryf is nie? Dit sou baie help.
>> Ek dink ook aan 'n offisieel dokument as 'n oorlydensakte - wat noem
julle
> dit?
>> "Sterfkennis??" Waar kry ek dit? (indien aanwesig natuurlik)
>>
>> Baie dankies vir jou telefoon inligtings by die Smit mense!!
>>
>> Groete van Den Haag (as ek nou uit my venster kyk - sneeu dit! Brrrrr!)
>>
>> Patrick
>>
>>
>> In article , Sakkie
>> wrote:
>>> Hallo Patrick,
>>>
>>> Ek het kaptein Brofe (sp??!!) gebel. Hy's huidiglik Hawemeester van
> Durban
>>> hawe. Hulle het 'n groot naambord wat elke hawemeester se naam ophet
> sedert
>>> die eerste een aangestel is en daar is geen Johannes Smit op nie.
> Durban
>>> omgewing is oorgewend Engels (dis nou die blanke gedeelte) en hulle
> Smitte
>>> is Smith, nie Smit nie. Die Witbladsye vir Durban het ongeveer 40
> Smitte.
>>> Ek het elkeen van hulle gebel, en nie een van hulle weet van 'n Johannes
>>> Smit wat hier 'n hawemeester was nie. Om die waarheid te sê, omtrent
> almal
>>> van hulle het 'n Johannes Smit in die Familie, maar almal van hulle is
>>> alreeds geslagte lank in SA. Kaptein Brofe het belowe om verder te gaan
>>> soek vir 'n moonlike assistent hawemeester of haweloods en sal my
> terugbel
>>> as hy iets kry. Hoe seker is jy jou inligting is korrek?
>>>
>>> "camerama" wrote in message
>>> news:ant2320120b0M3Mb@camerama.demon.nl...
>>>>
>>>> Baie dankies Sakkie, ons wag slegs af!
>>>> Groete uit Nederland in die kou winter-se-tyd!
>>>> Patrick
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: wellig 'n lange skoot? [boodskap #101139 is 'n antwoord op boodskap #101135] |
Wed, 26 January 2005 12:07 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Koot" skryf
UPE (nou NMMU)
Waarvoor staan die NMMU?
Ek sien dat RAU en iets anders saamsmelt
en nou bekend gaan staan as die Universiteit
van Johannesburg.
Staan Wits nog bekend as die Universiteit van
die Witwatersrand?
Gloudina
|
|
|
Re: wellig 'n lange skoot? [boodskap #101145 is 'n antwoord op boodskap #101135] |
Wed, 26 January 2005 20:28 |
Sakkie[5]
Boodskappe: 26 Geregistreer: January 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek het seker so 8 of 9 jaar gelede daar probeer inligting kry en het op
daardie stadium 'n koue skouer gekry. Dis goeie nuus om te hoor dat hulle
deesdae meer toeganglik is. Een ding wat ek wel weet is dat hulle seker die
instutisie is met meer inligting oor individue as baie ander saam. Ek praat
onder korreksie, maar hulle het glo tot rekord van hoe gereeld jy jou
belasting betaal.
"Koot" skryf in boodskap news:ct7fk3$5i8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is nie seker of jou kommentaar oor die groep by UPE (nou NMMU) korrek is
> nie. Op die SA Genalogie webbladsye word hulle as 'n bron aangegee en ek het
> al self bevestiging daar gekry vir inligting wat ek soek.
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:SpGdncIVpodsGmvcRVn-jg@is.co.za...
>> Ek weet nie wie jou vertel het dat hier nie 'n bevolkingsregister is
nie!
> Hy
>> praat stront! Jy kan probeer om GISA te kontak by die Universiteit van
>> Stellenbosch. Hulle het 'n afdeling wat ongelooflik baie inligting het
> oor
>> letterlik elke Familienaam in Suid Afrika. Ek is seker as jy 'n Yahoo of
>> Google "search doen sal jy by hulle uitkom.
>>
>> Daar is nog 'n groep by die Universiteit van Port Elizabeth, maar daar
> gaan
>> jy nie geholpe raak nie. Hulle het sensitiewe inligting oor elke
persoon
> in
>> SA en deel dit met niemand, behalwe in opdrag van 'n hof of iets.
>>
>>
>> "camerama" wrote in message
>> news:ant242118313M3Mb@camerama.demon.nl...
>>> Hallo Sakkie,
>>>
>>> Nou is ek baie dankbaar vir jou onbaatsugte help!
>>>
>>> As ek in my 1e e.pos het gese - dis 'n lang skoot -
>>> Of my inligtings inderdaat korrek is is nie duidlik nie.
>>>
>>> My inligtings kom van my moeder se neef wat 95 jaar is.
>>> Dis duidlik daar was 'n Johannes Smit in Durban, hy's seker
>>> van sy saak want hy het die Oom seker 50 jaar gelede besoek in Durban as
>>> hy slegs 'n jonkman was.
>>> Die oom Smit was nie 'n geborene Suid Afrikaan nie maar 'n Hollander.
>>> As dit wellig help sal ek probeer sy geboortedatum trug te vind, indien
>>> dit hier in die Den Haag Stad argief opgeteken is.
>>> Ek het verneem daar is by julle nie 'n bevolkingsregister waar die
>>> "blankes" in opgeskryf is nie? Dit sou baie help.
>>> Ek dink ook aan 'n offisieel dokument as 'n oorlydensakte - wat noem
> julle
>> dit?
>>> "Sterfkennis??" Waar kry ek dit? (indien aanwesig natuurlik)
>>>
>>> Baie dankies vir jou telefoon inligtings by die Smit mense!!
>>>
>>> Groete van Den Haag (as ek nou uit my venster kyk - sneeu dit! Brrrrr!)
>>>
>>> Patrick
>>>
>>>
>>> In article , Sakkie
>>> wrote:
>>>> Hallo Patrick,
>>>>
>>>> Ek het kaptein Brofe (sp??!!) gebel. Hy's huidiglik Hawemeester van
>> Durban
>>>> hawe. Hulle het 'n groot naambord wat elke hawemeester se naam
ophet
>> sedert
>>>> die eerste een aangestel is en daar is geen Johannes Smit op nie.
>> Durban
>>>> omgewing is oorgewend Engels (dis nou die blanke gedeelte) en hulle
>> Smitte
>>>> is Smith, nie Smit nie. Die Witbladsye vir Durban het ongeveer 40
>> Smitte.
>>>> Ek het elkeen van hulle gebel, en nie een van hulle weet van 'n
> Johannes
>>>> Smit wat hier 'n hawemeester was nie. Om die waarheid te sê,
omtrent
>> almal
>>>> van hulle het 'n Johannes Smit in die Familie, maar almal van hulle is
>>>> alreeds geslagte lank in SA. Kaptein Brofe het belowe om verder te
> gaan
>>>> soek vir 'n moonlike assistent hawemeester of haweloods en sal my
>> terugbel
>>>> as hy iets kry. Hoe seker is jy jou inligting is korrek?
>>>>
>>>> "camerama" wrote in message
>>>> news:ant2320120b0M3Mb@camerama.demon.nl...
>>>> >
>>>> > Baie dankies Sakkie, ons wag slegs af!
>>>> > Groete uit Nederland in die kou winter-se-tyd!
>>>> > Patrick
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: wellig 'n lange skoot? [boodskap #101146 is 'n antwoord op boodskap #101145] |
Thu, 27 January 2005 07:38 |
Zuben el-genubi
Boodskappe: 29 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek het Janet Melville ontmoet, die vrou wat die databasis onder haar bekwame
vleuels hou. Behulpsaam, maar bitter besig. Sy het sommer gou my oerfamilie
uitgesorteer.
'n Mens moet darem na haar toe gaan met 'n taamlike pakkie eie inligting.
Die Johannes Smit storie sal nie ver kom nie, tensy mens bietjie
ondersteunende getuienis het. Ek het 'n websoek gedoen, maar lyk my daar is
net 'n akademikus en 'n polisie-informant van so 'n soort op te spore.
"Sakkie" skryf in boodskap news:LvidnYuw8bYMYGrcRVn-pw@is.co.za...
> Ek het seker so 8 of 9 jaar gelede daar probeer inligting kry en het op
> daardie stadium 'n koue skouer gekry. Dis goeie nuus om te hoor dat hulle
> deesdae meer toeganglik is. Een ding wat ek wel weet is dat hulle seker die
> instutisie is met meer inligting oor individue as baie ander saam. Ek praat
> onder korreksie, maar hulle het glo tot rekord van hoe gereeld jy jou
> belasting betaal.
>
> "Koot" wrote in message
> news:ct7fk3$5i8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is nie seker of jou kommentaar oor die groep by UPE (nou NMMU) korrek
> is
>> nie. Op die SA Genalogie webbladsye word hulle as 'n bron aangegee en ek
> het
>> al self bevestiging daar gekry vir inligting wat ek soek.
>>
>> "Sakkie" wrote in message
>> news:SpGdncIVpodsGmvcRVn-jg@is.co.za...
>>> Ek weet nie wie jou vertel het dat hier nie 'n bevolkingsregister is
> nie!
>> Hy
>>> praat stront! Jy kan probeer om GISA te kontak by die Universiteit van
>>> Stellenbosch. Hulle het 'n afdeling wat ongelooflik baie inligting
het
>> oor
>>> letterlik elke Familienaam in Suid Afrika. Ek is seker as jy 'n Yahoo
> of
>>> Google "search doen sal jy by hulle uitkom.
>>>
>>> Daar is nog 'n groep by die Universiteit van Port Elizabeth, maar daar
>> gaan
>>> jy nie geholpe raak nie. Hulle het sensitiewe inligting oor elke
> persoon
>> in
>>> SA en deel dit met niemand, behalwe in opdrag van 'n hof of iets.
>>>
>>>
>>> "camerama" wrote in message
>>> news:ant242118313M3Mb@camerama.demon.nl...
>>>> Hallo Sakkie,
>>>>
>>>> Nou is ek baie dankbaar vir jou onbaatsugte help!
>>>>
>>>> As ek in my 1e e.pos het gese - dis 'n lang skoot -
>>>> Of my inligtings inderdaat korrek is is nie duidlik nie.
>>>>
>>>> My inligtings kom van my moeder se neef wat 95 jaar is.
>>>> Dis duidlik daar was 'n Johannes Smit in Durban, hy's seker
>>>> van sy saak want hy het die Oom seker 50 jaar gelede besoek in
Durban
> as
>>>> hy slegs 'n jonkman was.
>>>> Die oom Smit was nie 'n geborene Suid Afrikaan nie maar 'n Hollander.
>>>> As dit wellig help sal ek probeer sy geboortedatum trug te vind,
> indien
>>>> dit hier in die Den Haag Stad argief opgeteken is.
>>>> Ek het verneem daar is by julle nie 'n bevolkingsregister waar die
>>>> "blankes" in opgeskryf is nie? Dit sou baie help.
>>>> Ek dink ook aan 'n offisieel dokument as 'n oorlydensakte - wat noem
>> julle
>>> dit?
>>>> "Sterfkennis??" Waar kry ek dit? (indien aanwesig natuurlik)
>>>>
>>>> Baie dankies vir jou telefoon inligtings by die Smit mense!!
>>>>
>>>> Groete van Den Haag (as ek nou uit my venster kyk - sneeu dit!
> Brrrrr!)
>>>>
>>>> Patrick
>>>>
>>>>
>>>> In article , Sakkie
>>>> wrote:
>>>> > Hallo Patrick,
>>>> >
>>>> > Ek het kaptein Brofe (sp??!!) gebel. Hy's huidiglik Hawemeester
van
>>> Durban
>>>> > hawe. Hulle het 'n groot naambord wat elke hawemeester se naam
> ophet
>>> sedert
>>>> > die eerste een aangestel is en daar is geen Johannes Smit op nie.
>>> Durban
>>>> > omgewing is oorgewend Engels (dis nou die blanke gedeelte) en
hulle
>>> Smitte
>>>> > is Smith, nie Smit nie. Die Witbladsye vir Durban het ongeveer 40
>>> Smitte.
>>>> > Ek het elkeen van hulle gebel, en nie een van hulle weet van 'n
>> Johannes
>>>> > Smit wat hier 'n hawemeester was nie. Om die waarheid te sê,
> omtrent
>>> almal
>>>> > van hulle het 'n Johannes Smit in die Familie, maar almal van
hulle
> is
>>>> > alreeds geslagte lank in SA. Kaptein Brofe het belowe om verder
te
>> gaan
>>>> > soek vir 'n moonlike assistent hawemeester of haweloods en sal my
>>> terugbel
>>>> > as hy iets kry. Hoe seker is jy jou inligting is korrek?
>>>> >
>>>> > "camerama" wrote in message
>>>> > news:ant2320120b0M3Mb@camerama.demon.nl...
>>>> > >
>>>> > > Baie dankies Sakkie, ons wag slegs af!
>>>> > > Groete uit Nederland in die kou winter-se-tyd!
>>>> > > Patrick
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: wellig 'n lange skoot? [boodskap #101147 is 'n antwoord op boodskap #101139] |
Thu, 27 January 2005 07:41 |
Zuben el-genubi
Boodskappe: 29 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
NMMU is die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit.
Probeer dit nou uitspel vir kollegas op konferensies... Dis ook 'n bekvol om
dit oor die telefoon te sê, eerder "November maaik maaik uniform"...
Ek is nie seker wat van Wits geword het nie. Ons hoor so nou en dan, maar ek
vergeet te gou.
"@rogers.com" skryf in boodskap news:PLadnYR0444FG2rcRVn-3Q@rogers.com...
>
> "Koot" skryf
>
> UPE (nou NMMU)
>
> Waarvoor staan die NMMU?
> Ek sien dat RAU en iets anders saamsmelt
> en nou bekend gaan staan as die Universiteit
> van Johannesburg.
> Staan Wits nog bekend as die Universiteit van
> die Witwatersrand?
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Fri Jan 24 13:20:15 UTC 2025
|