Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwejaarswense
Nuwejaarswense [boodskap #100823] Vr, 31 Desember 2004 05:56 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Vredeliewende nuwe jaar vir almal
--
Groetnis
Annette
Re: Nuwejaarswense [boodskap #100826 is 'n antwoord op boodskap #100823] Vr, 31 Desember 2004 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jip, baie dankie, en mag die nuwe jaar vir jou, en almal op hierdie ng,
beter wees as enige vorige jaar!

"Annette" skryf in boodskap news:cr2qjk$5td$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Vredeliewende nuwe jaar vir almal
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Nuwejaarswense [boodskap #100829 is 'n antwoord op boodskap #100823] Vr, 31 Desember 2004 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:cr2qjk$5td$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Vredeliewende nuwe jaar vir almal
> --
> Groetnis
> Annette
>
>
>

Ja, OK.
Re: Nuwejaarswense [boodskap #100835 is 'n antwoord op boodskap #100829] So, 02 Januarie 2005 08:46 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dankie julle almal,
jammer ek is so bietjie laat maar om by al my pos uit te kom is `n ander
storie.

Hoop 2005 gaan vir ons almal `n beter Jaar wees as 2004 en dat almal op die
groep die Lotto gaan wen.
Ek het hom al `n paar keer gewen maar moet nog eers leer om die kaartjie te
gaan invul.

Groete
Frikkie

"Dingus" skryf in boodskap news:YUhBd.3977$mo2.238995@news.xtra.co.nz...
> "Annette" wrote in message
> news:cr2qjk$5td$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Vredeliewende nuwe jaar vir almal
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
> Ja, OK.
>
Vorige onderwerp: Laaste lig
Volgende onderwerp: gediggie van Elisabet Eybers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 17:25:10 MGT 2024