| Nuwejaarswense [boodskap #100823] |
Vr., 31 Desember 2004 05:56  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Vredeliewende nuwe jaar vir almal
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwejaarswense [boodskap #100835 is 'n antwoord op boodskap #100829] |
So., 02 Januarie 2005 08:46  |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 438 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Dankie julle almal,
jammer ek is so bietjie laat maar om by al my pos uit te kom is `n ander
storie.
Hoop 2005 gaan vir ons almal `n beter Jaar wees as 2004 en dat almal op die
groep die Lotto gaan wen.
Ek het hom al `n paar keer gewen maar moet nog eers leer om die kaartjie te
gaan invul.
Groete
Frikkie
"Dingus" skryf in boodskap news:YUhBd.3977$mo2.238995@news.xtra.co.nz...
> "Annette" wrote in message
> news:cr2qjk$5td$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Vredeliewende nuwe jaar vir almal
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
> Ja, OK.
>
|
|
|
|