Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Laaste lig
Laaste lig [boodskap #100818] Do, 30 Desember 2004 17:52 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Graag doen ek `n beroep op elkeen wat wag vir Oujaarsaand en om die Nuwe Jaar in te gaan.
Met laaste lig, dink gerus aan ons Kamerade en Helde wat gesterf het op ons Grense vir die Republiek van Suid Afrika. Selfs hulle wat die afgelope Jaar gesneuwel het en of na die Bosoorlog..
Ons Kamerade wat gesneuwil het kan dit ongelukkig nie saam met ons deel nie en ook `n Gebed aan die gesinne en vriende wat agtergebly het.

Beste Klub Groete
Frikkie

http://www.samagte.org


http://go.to/samagte
Re: Laaste lig [boodskap #100819 is 'n antwoord op boodskap #100818] Do, 30 Desember 2004 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter" skryf

Ons Kamerade wat gesneuwil het

En so sneuwel ons geliefde
Afrikaans.

Tant Hessie van Bloedrivier
Re: Laaste lig [boodskap #100820 is 'n antwoord op boodskap #100818] Do, 30 Desember 2004 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Please ask your Webmaster to correct the date, as indicated in the snip below.
Should read 1994 not 1984,

SNIP >> SNIP[/color]
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:cr1f88$t2p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Graag doen ek `n beroep op elkeen wat wag vir Oujaarsaand en om die Nuwe Jaar in te gaan.
Met laaste lig, dink gerus aan ons Kamerade en Helde wat gesterf het op ons Grense vir die Republiek van Suid Afrika. Selfs hulle wat die afgelope Jaar gesneuwel het en of na die Bosoorlog..
Ons Kamerade wat gesneuwil het kan dit ongelukkig nie saam met ons deel nie en ook `n Gebed aan die gesinne en vriende wat agtergebly het.

Beste Klub Groete
Frikkie

http://www.samagte.org


http://go.to/samagte
Re: Laaste lig [boodskap #100821 is 'n antwoord op boodskap #100818] Do, 30 Desember 2004 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek verstaan nie so mooi nie. Waarvoor presies het hulle gesneuwel? Hoekom het hulle toegelaat om gebreinspoel te word om onvermeidelik te gaan sneuwel vir onbereikbare doeleneindes wat hulle nooit aangemoedig was om te bevraagteken nie en waarom? Ons het 'n antwoord nodig. 'n Antwoord, nie 'n preek nie.

Johannes Kantelberg.
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:cr1f88$t2p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Graag doen ek `n beroep op elkeen wat wag vir Oujaarsaand en om die Nuwe Jaar in te gaan.
Met laaste lig, dink gerus aan ons Kamerade en Helde wat gesterf het op ons Grense vir die Republiek van Suid Afrika. Selfs hulle wat die afgelope Jaar gesneuwel het en of na die Bosoorlog..
Ons Kamerade wat gesneuwil het kan dit ongelukkig nie saam met ons deel nie en ook `n Gebed aan die gesinne en vriende wat agtergebly het.

Beste Klub Groete
Frikkie

http://www.samagte.org


http://go.to/samagte
Re: Laaste lig [boodskap #100827 is 'n antwoord op boodskap #100821] Vr, 31 Desember 2004 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die antwoord is eintlik eenvoudig. Die geskiedenis herhaal homself tog maar net oor en oor. Op 'n stadium het Hitler se meerderheid Duitsers geglo hy's reg, net so het die meerdereheid wit mense in SA ook geglo die ou Nasionale Party sal 'n werkbare oplossing kry vir die rasseprobleem in Suider-Afrika. Dat hulle verkeerd was, is geskiedenis, maar net 'n mens wat iets probeer doen, kán verkeerd wees! Die wat hoogheilig op die kant staan en kritiseer, moet vir 'n slag iets probeer doen en dan uitvind hoe maklik is dit om gekritiseer te word.
'n Weermag van 'n land staan buite die politiek en se bestaan behoort nie onderhandelbaar te wees nie. 'n Weermag lewer 95% sosiale dienste en gewoonlik minder as 5% offensief. Wat dink jy sou gebeur het met die huidige tsunami wat groot kak gemaak het in die Ooste en daar was nie die onderskeie lande se weermagte met hul reddingsnetwerke wat kan bystaan en help nie? Dis nie 'n ding wat in een dag gebeur nie en na willekeur opgeroep kan word net wanneer jy dit nodig het nie.
Oor SA is daar een faktor wat jy nie moet vergeet nie. Politieke ontvredenes het via terrorisme die land aangeval en het die SA weermag die land bloot verdedig. Maak nie saak wat jou land se politiek is nie, reg of verkeerd, as die land deur enigiemand aangeval word, dan sal die weermag dit verdedig. Dit is sy plig en as hy dit nie doen nie, kan dit net sowel ophou bestaan. Dis hoekom mense gesterf het: Soldate wat hul opdragte uitgevoer het na die beste van hulle vermoëns en kamerade wat saam-saam deur moeilike tye gegaan het, sal lewenslank 'n band bly behou.
Dit het niks met politiek te doene nie.
"Johannes Kantelberg" wrote in message news:41d47049$0$48232$ed2619ec@ptn-nntp-reader02.plus.net...
Ek verstaan nie so mooi nie. Waarvoor presies het hulle gesneuwel? Hoekom het hulle toegelaat om gebreinspoel te word om onvermeidelik te gaan sneuwel vir onbereikbare doeleneindes wat hulle nooit aangemoedig was om te bevraagteken nie en waarom? Ons het 'n antwoord nodig. 'n Antwoord, nie 'n preek nie.

Johannes Kantelberg.
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:cr1f88$t2p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Graag doen ek `n beroep op elkeen wat wag vir Oujaarsaand en om die Nuwe Jaar in te gaan.
Met laaste lig, dink gerus aan ons Kamerade en Helde wat gesterf het op ons Grense vir die Republiek van Suid Afrika. Selfs hulle wat die afgelope Jaar gesneuwel het en of na die Bosoorlog..
Ons Kamerade wat gesneuwil het kan dit ongelukkig nie saam met ons deel nie en ook `n Gebed aan die gesinne en vriende wat agtergebly het.

Beste Klub Groete
Frikkie

http://www.samagte.org


http://go.to/samagte
Re: Laaste lig [boodskap #100828 is 'n antwoord op boodskap #100820] Vr, 31 Desember 2004 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Thank you very much Sir.
We will correct the date and thanks for bringing it up.

Frikkie

"Dingus" skryf in boodskap news:G3_Ad.3742$mo2.217812@news.xtra.co.nz...
Please ask your Webmaster to correct the date, as indicated in the snip below.
Should read 1994 not 1984,

SNIP >> SNIP
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:cr1f88$t2p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Graag doen ek `n beroep op elkeen wat wag vir Oujaarsaand en om die Nuwe Jaar in te gaan.
Met laaste lig, dink gerus aan ons Kamerade en Helde wat gesterf het op ons Grense vir die Republiek van Suid Afrika. Selfs hulle wat die afgelope Jaar gesneuwel het en of na die Bosoorlog..
Ons Kamerade wat gesneuwil het kan dit ongelukkig nie saam met ons deel nie en ook `n Gebed aan die gesinne en vriende wat agtergebly het.

Beste Klub Groete
Frikkie

http://www.samagte.org


http://go.to/samagte
Re: Laaste lig [boodskap #100830 is 'n antwoord op boodskap #100827] Sa, 01 Januarie 2005 00:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder soms ook oor die prys wat betaal is ten koste van 'n "demokrasie" waar 'n klomp korrupte amptenare hulself skaamteloos verryk. Natuurlik twyfel ek ook oor 'n bestel waar meriete nie die grondslag gevorm het nie - m.i. het dit egter nie verander nie - die skoen is bloot aan 'n ander voet.
In retrospek kan ons almal baie slim wees - daar is baie "Boetmanne" daar buite.
Wat ek wel weet is dat ek trots is om te weet dat ek my bydrae, hoe gering ook al, gelewer het toe dit nodig was.
Frikkie - daar is ouers wat kinders verloor het het daardie stryd. Ons mag hulle nie vergeet nie.
Re: Laaste lig [boodskap #100832 is 'n antwoord op boodskap #100830] Sa, 01 Januarie 2005 07:28 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem. Dit is opvallend dat die felste kritici mense is wat nooit daardeur gegaan het nie en kan hulle ook nie by die politiek van die saak verbykyk nie. Elke burger van 'n land behoort 'n patriotiese pligbesef teenoor sy land en sy gemeenskap te hê. Sekerlik kan 'n mens nie verwag om in 'n land net te bly en die heeltyd net te vat nie? Daar kom 'n tyd vir gee aan jou medeburgers en dis presies waarvoor diensplig daar was sodat jong mans en dames pgelei kan word om die sosiale dienste, sowel as verdediging van die land, te onderneem en te onderhou. Dit het absoluut boggerall met politiek te doene of wat jou persoonlike politieke siening is.
"Jonas" skryf in boodskap news:cr3nft$r71$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Ek wonder soms ook oor die prys wat betaal is ten koste van 'n "demokrasie" waar 'n klomp korrupte amptenare hulself skaamteloos verryk. Natuurlik twyfel ek ook oor 'n bestel waar meriete nie die grondslag gevorm het nie - m.i. het dit egter nie verander nie - die skoen is bloot aan 'n ander voet.
In retrospek kan ons almal baie slim wees - daar is baie "Boetmanne" daar buite.
Wat ek wel weet is dat ek trots is om te weet dat ek my bydrae, hoe gering ook al, gelewer het toe dit nodig was.
Frikkie - daar is ouers wat kinders verloor het het daardie stryd. Ons mag hulle nie vergeet nie.
Vorige onderwerp: SA Magte Klub 1912 - 1994
Volgende onderwerp: Nuwejaarswense
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 13:11:55 MGT 2024