| Wit Kersfees [boodskap #100784] |
Do., 23 Desember 2004 08:19  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom sou mense dink 'n wit kersfees span die kroon op die geleentheid?
Behalwe dat dit mooi lyk, is die koue, swart ys, loopneus en nattigheid
daarna allesbehalwe om na uit te sien.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wit Kersfees [boodskap #100797 is 'n antwoord op boodskap #100796] |
Vr., 24 Desember 2004 12:06   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Corné, ek het al 'n wit kersfees beleef - in England so 3 jaar gelede.
Is jou selfoon probleme nou al uitgesorteer dat mens kan bel?
Ek is bly om te hoor jy geniet jou gate uit hier.
--
Groetnis
Annette
"Corné" skryf in boodskap news:41cbd666$0$6211$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Annette,
>
> as jy eenmaal 'n wit kersfees het gevier, dan sal jy verstaan hoekom 'n wit
> kersfees maak die sfeer kompleet.
> Ek es nou 8 maande in Suid-Afrika, en daar is slegs 1 ding wat ek mis in
> Holland.
>
> Geniet jou dae!
> Groete,
> Corné.
>
> www.amukela.com
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:cqdv1n$2gj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoekom sou mense dink 'n wit kersfees span die kroon op die geleentheid?
>> Behalwe dat dit mooi lyk, is die koue, swart ys, loopneus en nattigheid
>> daarna allesbehalwe om na uit te sien.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Wit Kersfees [boodskap #100807 is 'n antwoord op boodskap #100797] |
Sa., 25 Desember 2004 08:30  |
Corné
Boodskappe: 53 Geregistreer: Oktober 2003
|
Volle Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:cqh0r8$f2u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Corné, ek het al 'n wit kersfees beleef - in England so 3 jaar gelede.
> Is jou selfoon probleme nou al uitgesorteer dat mens kan bel?
> Ek is bly om te hoor jy geniet jou gate uit hier.
> --
> Groetnis
> Annette
Annette, hoekom jy denk ek het 'n probleem met hierdie selfoon? Ek kan bel,
en mense kan my bel.
Haha, ja ons geniet ons gate uit hier (mooi woorde). Sal nie terugkeer naar
Holland nie, slegs vir die familie te besoek.
Geniet jou dae! Mooi bly.
Groete,
Corné.
www.amukela.com
|
|
|
|