Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wit Kersfees
Wit Kersfees [boodskap #100784] Do, 23 Desember 2004 08:19 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoekom sou mense dink 'n wit kersfees span die kroon op die geleentheid?
Behalwe dat dit mooi lyk, is die koue, swart ys, loopneus en nattigheid
daarna allesbehalwe om na uit te sien.
--
Groetnis
Annette
Re: Wit Kersfees [boodskap #100791 is 'n antwoord op boodskap #100784] Do, 23 Desember 2004 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem met jou saam. Ek het nog net twee keer in my lewe sneeu gesien en
dit was koud genoeg om my vir 'n leeftyd van sneeu af te hê! Nee wat, gee
vir my die see, die son en die duine en ek is hewig gelukkig....en gesond!
Ek sien op TV die mense doer in die Noordelike Halfrond spandeer omtrent die
helfte van hul dag net om aan en uit te trek soos hulle van verhitte gebou
tot gebou beweeg. Daai ouens trek meer klere aan en uit in 'n dag as wat
ek in 'n maand doen!

"Annette" skryf in boodskap news:cqdv1n$2gj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom sou mense dink 'n wit kersfees span die kroon op die geleentheid?
> Behalwe dat dit mooi lyk, is die koue, swart ys, loopneus en nattigheid
> daarna allesbehalwe om na uit te sien.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Wit Kersfees [boodskap #100796 is 'n antwoord op boodskap #100784] Vr, 24 Desember 2004 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Corné  is tans af-lyn  Corné
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Annette,

as jy eenmaal 'n wit kersfees het gevier, dan sal jy verstaan hoekom 'n wit
kersfees maak die sfeer kompleet.
Ek es nou 8 maande in Suid-Afrika, en daar is slegs 1 ding wat ek mis in
Holland.

Geniet jou dae!
Groete,
Corné.

www.amukela.com

"Annette" skryf in boodskap news:cqdv1n$2gj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom sou mense dink 'n wit kersfees span die kroon op die geleentheid?
> Behalwe dat dit mooi lyk, is die koue, swart ys, loopneus en nattigheid
> daarna allesbehalwe om na uit te sien.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Wit Kersfees [boodskap #100797 is 'n antwoord op boodskap #100796] Vr, 24 Desember 2004 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Corné, ek het al 'n wit kersfees beleef - in England so 3 jaar gelede.
Is jou selfoon probleme nou al uitgesorteer dat mens kan bel?
Ek is bly om te hoor jy geniet jou gate uit hier.
--
Groetnis
Annette

"Corné" skryf in boodskap news:41cbd666$0$6211$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Annette,
>
> as jy eenmaal 'n wit kersfees het gevier, dan sal jy verstaan hoekom 'n wit
> kersfees maak die sfeer kompleet.
> Ek es nou 8 maande in Suid-Afrika, en daar is slegs 1 ding wat ek mis in
> Holland.
>
> Geniet jou dae!
> Groete,
> Corné.
>
> www.amukela.com
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:cqdv1n$2gj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoekom sou mense dink 'n wit kersfees span die kroon op die geleentheid?
>> Behalwe dat dit mooi lyk, is die koue, swart ys, loopneus en nattigheid
>> daarna allesbehalwe om na uit te sien.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Wit Kersfees [boodskap #100807 is 'n antwoord op boodskap #100797] Sa, 25 Desember 2004 08:30 Na vorige boodskap
Corné  is tans af-lyn  Corné
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:cqh0r8$f2u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Corné, ek het al 'n wit kersfees beleef - in England so 3 jaar gelede.
> Is jou selfoon probleme nou al uitgesorteer dat mens kan bel?
> Ek is bly om te hoor jy geniet jou gate uit hier.
> --
> Groetnis
> Annette

Annette, hoekom jy denk ek het 'n probleem met hierdie selfoon? Ek kan bel,
en mense kan my bel.
Haha, ja ons geniet ons gate uit hier (mooi woorde). Sal nie terugkeer naar
Holland nie, slegs vir die familie te besoek.

Geniet jou dae! Mooi bly.

Groete,
Corné.

www.amukela.com
Vorige onderwerp: Regstelsel in gedrang?
Volgende onderwerp: Die Nuwe Suid Afrika om te verhoog ? vorentoe groei advies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 21:12:31 MGT 2024