Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Telkom nou in Engeland?
Telkom nou in Engeland? [boodskap #100789] |
Thu, 23 December 2004 09:58 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kyk gisteraand 7de Laan op SABC2:
Charmaine (SA) praat met Vanessa (VK) en Vanessa gebruik 'n Telkom Venus
model telefoon!
Dit werk seker ook met Britse Telkom (BT), maar ek was nie bewus dat
Suid-Afrikaners hul fone saamneem nie.
Trots SA of 'n glipsie op die stel van 7de Laan?
:-)
TJ
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Apr 02 00:57:17 UTC 2025
|