Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Krismisreen
Krismisreen [boodskap #100769] Do, 23 Desember 2004 05:11 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Swaar reen dit toe gister effe geval - soveelso dat Robertson, Swellendam en
Knysna bietjie erg deurgeloop het.
Groot dele van Mpumalanga gaan vir die volgende 5 dae sonder elektrisiteit
wees.
Gelukkig het ons mos 'n warm Kersfees, en kan mense hulle vol smul aan
polonies en slaai.
Bietjie van 'n gatslag vir die mense wat van koue bier hou...
--
Groetnis
Annette
Re: Krismisreen [boodskap #100771 is 'n antwoord op boodskap #100769] Do, 23 Desember 2004 05:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor net van mense wat warm bier drink...........dis amper so vulgêr soos
uie en kool eet! Is daar enige logiese rede om warm bier te suip? Ek
weet net van een: Doerie jare op die grens toe daar nie die nodige
koelgeriewe was en die ouens die blikkies bier sommer so warm gedrink het.
Ekself was egter nog nooit so drank-befok nie. My twee warm biere het ek
rustig geruil vir 'n blik boeliebief of twee..... Net om die volgende dag
die suiper by my bak kos aan't kwyle te hê van die honger!

"Annette" skryf in boodskap news:cqdk13$d39$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Swaar reen dit toe gister effe geval - soveelso dat Robertson, Swellendam
> en
> Knysna bietjie erg deurgeloop het.
> Groot dele van Mpumalanga gaan vir die volgende 5 dae sonder elektrisiteit
> wees.
> Gelukkig het ons mos 'n warm Kersfees, en kan mense hulle vol smul aan
> polonies en slaai.
> Bietjie van 'n gatslag vir die mense wat van koue bier hou...
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Krismisreen [boodskap #100775 is 'n antwoord op boodskap #100771] Do, 23 Desember 2004 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Glad nie so vulgêr as wat jy wil voorgee nie.
Om warm bier te drink is 'n ou Engelse tradisie.
Soos ek gelees het van oorlewing, gaan die wat net iets om te eet het gouer
dood as die wat net iets het om te drink.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:IKidnU30lZ1wxFfcRVn-oQ@is.co.za...
> Ek hoor net van mense wat warm bier drink...........dis amper so vulgêr soos
> uie en kool eet! Is daar enige logiese rede om warm bier te suip? Ek
> weet net van een: Doerie jare op die grens toe daar nie die nodige
> koelgeriewe was en die ouens die blikkies bier sommer so warm gedrink het.
> Ekself was egter nog nooit so drank-befok nie. My twee warm biere het ek
> rustig geruil vir 'n blik boeliebief of twee..... Net om die volgende dag
> die suiper by my bak kos aan't kwyle te hê van die honger!
> "Annette" wrote in message
> news:cqdk13$d39$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Swaar reen dit toe gister effe geval - soveelso dat Robertson, Swellendam
>> en
>> Knysna bietjie erg deurgeloop het.
>> Groot dele van Mpumalanga gaan vir die volgende 5 dae sonder elektrisiteit
>> wees.
>> Gelukkig het ons mos 'n warm Kersfees, en kan mense hulle vol smul aan
>> polonies en slaai.
>> Bietjie van 'n gatslag vir die mense wat van koue bier hou...
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Krismisreen [boodskap #100779 is 'n antwoord op boodskap #100775] Do, 23 Desember 2004 08:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Seker daar by jou in die stad met BAIE drinkplekke rondom jou. As
jy in die woestyn dors word dan is bier niks werd nie en warm bier?
Asseblief! Laat mens toe om in styl te vrek! Is dit nie oor dit so koud
is in Europa dat die mense die bier 'off the shelf' kan drink nie? Laat
bier so 30+ grade raak en suip hom dan........

"Annette" skryf in boodskap news:cqdsi7$s00$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Glad nie so vulgêr as wat jy wil voorgee nie.
> Om warm bier te drink is 'n ou Engelse tradisie.
> Soos ek gelees het van oorlewing, gaan die wat net iets om te eet het
> gouer
> dood as die wat net iets het om te drink.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:IKidnU30lZ1wxFfcRVn-oQ@is.co.za...
>> Ek hoor net van mense wat warm bier drink...........dis amper so vulgêr
> soos
>> uie en kool eet! Is daar enige logiese rede om warm bier te suip? Ek
>> weet net van een: Doerie jare op die grens toe daar nie die nodige
>> koelgeriewe was en die ouens die blikkies bier sommer so warm gedrink
>> het.
>> Ekself was egter nog nooit so drank-befok nie. My twee warm biere het
>> ek
>> rustig geruil vir 'n blik boeliebief of twee..... Net om die volgende
> dag
>> die suiper by my bak kos aan't kwyle te hê van die honger!
>> "Annette" wrote in message
>> news:cqdk13$d39$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Swaar reen dit toe gister effe geval - soveelso dat Robertson,
> Swellendam
>>> en
>>> Knysna bietjie erg deurgeloop het.
>>> Groot dele van Mpumalanga gaan vir die volgende 5 dae sonder
> elektrisiteit
>>> wees.
>>> Gelukkig het ons mos 'n warm Kersfees, en kan mense hulle vol smul aan
>>> polonies en slaai.
>>> Bietjie van 'n gatslag vir die mense wat van koue bier hou...
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>>
>>>


>
Re: Krismisreen [boodskap #100782 is 'n antwoord op boodskap #100779] Do, 23 Desember 2004 08:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, die bier word spesiaal warm gemaak. Ek sê jou mos - dit is tradisie.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:YY-dnThv6eTh4VfcRVn-oQ@is.co.za...
> He-he! Seker daar by jou in die stad met BAIE drinkplekke rondom jou. As
> jy in die woestyn dors word dan is bier niks werd nie en warm bier?
> Asseblief! Laat mens toe om in styl te vrek! Is dit nie oor dit so koud
> is in Europa dat die mense die bier 'off the shelf' kan drink nie? Laat
> bier so 30+ grade raak en suip hom dan........
> "Annette" wrote in message
> news:cqdsi7$s00$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Glad nie so vulgêr as wat jy wil voorgee nie.
>> Om warm bier te drink is 'n ou Engelse tradisie.
>> Soos ek gelees het van oorlewing, gaan die wat net iets om te eet het
>> gouer
>> dood as die wat net iets het om te drink.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:IKidnU30lZ1wxFfcRVn-oQ@is.co.za...
>>> Ek hoor net van mense wat warm bier drink...........dis amper so vulgêr
>> soos
>>> uie en kool eet! Is daar enige logiese rede om warm bier te suip? Ek
>>> weet net van een: Doerie jare op die grens toe daar nie die nodige
>>> koelgeriewe was en die ouens die blikkies bier sommer so warm gedrink
>>> het.
>>> Ekself was egter nog nooit so drank-befok nie. My twee warm biere het
>>> ek
>>> rustig geruil vir 'n blik boeliebief of twee..... Net om die volgende
>> dag
>>> die suiper by my bak kos aan't kwyle te hê van die honger!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cqdk13$d39$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Swaar reen dit toe gister effe geval - soveelso dat Robertson,
>> Swellendam
>>>> en
>>>> Knysna bietjie erg deurgeloop het.
>>>> Groot dele van Mpumalanga gaan vir die volgende 5 dae sonder
>> elektrisiteit
>>>> wees.
>>>> Gelukkig het ons mos 'n warm Kersfees, en kan mense hulle vol smul aan
>>>> polonies en slaai.
>>>> Bietjie van 'n gatslag vir die mense wat van koue bier hou...
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Krismisreen [boodskap #100785 is 'n antwoord op boodskap #100782] Do, 23 Desember 2004 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat 'n kak tradisie! Is die mense verveeld om so 'n lekker ding, so op te
moer?

"Annette" skryf in boodskap news:cqduoj$23g$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, die bier word spesiaal warm gemaak. Ek sê jou mos - dit is tradisie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:YY-dnThv6eTh4VfcRVn-oQ@is.co.za...
>> He-he! Seker daar by jou in die stad met BAIE drinkplekke rondom jou.
> As
>> jy in die woestyn dors word dan is bier niks werd nie en warm bier?
>> Asseblief! Laat mens toe om in styl te vrek! Is dit nie oor dit so
> koud
>> is in Europa dat die mense die bier 'off the shelf' kan drink nie? Laat
>> bier so 30+ grade raak en suip hom dan........
>> "Annette" wrote in message
>> news:cqdsi7$s00$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Glad nie so vulgêr as wat jy wil voorgee nie.
>>> Om warm bier te drink is 'n ou Engelse tradisie.
>>> Soos ek gelees het van oorlewing, gaan die wat net iets om te eet het
>>> gouer
>>> dood as die wat net iets het om te drink.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:IKidnU30lZ1wxFfcRVn-oQ@is.co.za...
>>>> Ek hoor net van mense wat warm bier drink...........dis amper so
>>>> vulgêr
>>> soos
>>>> uie en kool eet! Is daar enige logiese rede om warm bier te suip?
> Ek
>>>> weet net van een: Doerie jare op die grens toe daar nie die nodige
>>>> koelgeriewe was en die ouens die blikkies bier sommer so warm gedrink
>>>> het.
>>>> Ekself was egter nog nooit so drank-befok nie. My twee warm biere
>>>> het
>>>> ek
>>>> rustig geruil vir 'n blik boeliebief of twee..... Net om die
>>>> volgende
>>> dag
>>>> die suiper by my bak kos aan't kwyle te hê van die honger!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cqdk13$d39$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Swaar reen dit toe gister effe geval - soveelso dat Robertson,
>>> Swellendam
>>>> > en
>>>> > Knysna bietjie erg deurgeloop het.
>>>> > Groot dele van Mpumalanga gaan vir die volgende 5 dae sonder
>>> elektrisiteit
>>>> > wees.
>>>> > Gelukkig het ons mos 'n warm Kersfees, en kan mense hulle vol smul
> aan
>>>> > polonies en slaai.
>>>> > Bietjie van 'n gatslag vir die mense wat van koue bier hou...
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: Krismisreen [boodskap #100786 is 'n antwoord op boodskap #100785] Do, 23 Desember 2004 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - gaan slaan bietjie na - bier was altyd eers warm opgedis - dis toe die
ou lot lui en te dors word, en dit net so teen kamertemperatuur drink, dat
hulle agterkom dis eintlik miskien lekkerder:)
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:8uCdneANLeuCG1fcRVn-qA@is.co.za...
> Wat 'n kak tradisie! Is die mense verveeld om so 'n lekker ding, so op te
> moer?
> "Annette" wrote in message
> news:cqduoj$23g$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee, die bier word spesiaal warm gemaak. Ek sê jou mos - dit is tradisie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:YY-dnThv6eTh4VfcRVn-oQ@is.co.za...
>>> He-he! Seker daar by jou in die stad met BAIE drinkplekke rondom jou.
>> As
>>> jy in die woestyn dors word dan is bier niks werd nie en warm bier?
>>> Asseblief! Laat mens toe om in styl te vrek! Is dit nie oor dit so
>> koud
>>> is in Europa dat die mense die bier 'off the shelf' kan drink nie? Laat
>>> bier so 30+ grade raak en suip hom dan........
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cqdsi7$s00$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Glad nie so vulgêr as wat jy wil voorgee nie.
>>>> Om warm bier te drink is 'n ou Engelse tradisie.
>>>> Soos ek gelees het van oorlewing, gaan die wat net iets om te eet het
>>>> gouer
>>>> dood as die wat net iets het om te drink.
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:IKidnU30lZ1wxFfcRVn-oQ@is.co.za...
>>>> > Ek hoor net van mense wat warm bier drink...........dis amper so
>>>> > vulgêr
>>>> soos
>>>> > uie en kool eet! Is daar enige logiese rede om warm bier te suip?
>> Ek
>>>> > weet net van een: Doerie jare op die grens toe daar nie die nodige
>>>> > koelgeriewe was en die ouens die blikkies bier sommer so warm gedrink
>>>> > het.
>>>> > Ekself was egter nog nooit so drank-befok nie. My twee warm biere
>>>> > het
>>>> > ek
>>>> > rustig geruil vir 'n blik boeliebief of twee..... Net om die
>>>> > volgende
>>>> dag
>>>> > die suiper by my bak kos aan't kwyle te hê van die honger!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:cqdk13$d39$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Swaar reen dit toe gister effe geval - soveelso dat Robertson,
>>>> Swellendam
>>>> > > en
>>>> > > Knysna bietjie erg deurgeloop het.
>>>> > > Groot dele van Mpumalanga gaan vir die volgende 5 dae sonder
>>>> elektrisiteit
>>>> > > wees.
>>>> > > Gelukkig het ons mos 'n warm Kersfees, en kan mense hulle vol smul
>> aan
>>>> > > polonies en slaai.
>>>> > > Bietjie van 'n gatslag vir die mense wat van koue bier hou...
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Krismisreen [boodskap #100788 is 'n antwoord op boodskap #100786] Do, 23 Desember 2004 09:54 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Grênd! So die mense wat stupid en het hom warm gedrink en toe verstand
gekry en dit toe koud gedrink. Wil jy vir my sê daar's steeds ouens wat
nog stupid is?

"Annette" skryf in boodskap news:cqe2kb$7l9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee - gaan slaan bietjie na - bier was altyd eers warm opgedis - dis toe
> die
> ou lot lui en te dors word, en dit net so teen kamertemperatuur drink,
> dat
> hulle agterkom dis eintlik miskien lekkerder:)
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:8uCdneANLeuCG1fcRVn-qA@is.co.za...
>> Wat 'n kak tradisie! Is die mense verveeld om so 'n lekker ding, so op
> te
>> moer?
>> "Annette" wrote in message
>> news:cqduoj$23g$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee, die bier word spesiaal warm gemaak. Ek sê jou mos - dit is
> tradisie.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:YY-dnThv6eTh4VfcRVn-oQ@is.co.za...
>>>> He-he! Seker daar by jou in die stad met BAIE drinkplekke rondom
>>>> jou.
>>> As
>>>> jy in die woestyn dors word dan is bier niks werd nie en warm bier?
>>>> Asseblief! Laat mens toe om in styl te vrek! Is dit nie oor dit so
>>> koud
>>>> is in Europa dat die mense die bier 'off the shelf' kan drink nie?
> Laat
>>>> bier so 30+ grade raak en suip hom dan........
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cqdsi7$s00$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Glad nie so vulgêr as wat jy wil voorgee nie.
>>>> > Om warm bier te drink is 'n ou Engelse tradisie.
>>>> > Soos ek gelees het van oorlewing, gaan die wat net iets om te eet
>>>> > het
>>>> > gouer
>>>> > dood as die wat net iets het om te drink.
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:IKidnU30lZ1wxFfcRVn-oQ@is.co.za...
>>>> >> Ek hoor net van mense wat warm bier drink...........dis amper so
>>>> >> vulgêr
>>>> > soos
>>>> >> uie en kool eet! Is daar enige logiese rede om warm bier te suip?
>>> Ek
>>>> >> weet net van een: Doerie jare op die grens toe daar nie die
>>>> >> nodige
>>>> >> koelgeriewe was en die ouens die blikkies bier sommer so warm
> gedrink
>>>> >> het.
>>>> >> Ekself was egter nog nooit so drank-befok nie. My twee warm biere
>>>> >> het
>>>> >> ek
>>>> >> rustig geruil vir 'n blik boeliebief of twee..... Net om die
>>>> >> volgende
>>>> > dag
>>>> >> die suiper by my bak kos aan't kwyle te hê van die honger!
>>>> >> "Annette" wrote in message
>>>> >> news:cqdk13$d39$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> > Swaar reen dit toe gister effe geval - soveelso dat Robertson,
>>>> > Swellendam
>>>> >> > en
>>>> >> > Knysna bietjie erg deurgeloop het.
>>>> >> > Groot dele van Mpumalanga gaan vir die volgende 5 dae sonder
>>>> > elektrisiteit
>>>> >> > wees.
>>>> >> > Gelukkig het ons mos 'n warm Kersfees, en kan mense hulle vol
>>>> >> > smul
>>> aan
>>>> >> > polonies en slaai.
>>>> >> > Bietjie van 'n gatslag vir die mense wat van koue bier hou...
>>>> >> > --
>>>> >> > Groetnis
>>>> >> > Annette
>>>> >> >
>>>> >> >
>>>> >> >
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>>


>
Vorige onderwerp: Bloedskenkings - nuwe wending ...
Volgende onderwerp: Covenant: aan Booner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 21:03:08 MGT 2024