Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rassisme omgedraai?
Rassisme omgedraai? [boodskap #100772] Do, 23 Desember 2004 05:55 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gisteraand op KykNET vang ek net so die stertjie van 'n program waarin die
swart renjaer Gugu Zulu hard en duidelik sê dat dit sy ideaal is om 'n
internasionale renspan bymekaar te kry vir iets soos die Le Mans 24-uur en
probeer om die eerste span swart renjaers te word om dié wedren te wen.

NOU: As wit renjaer X op TV sê dat hy geld bymekaarkry om aan die Le Mans
deel te neem en al sy spanmaats moet wit wees, dan sal die Gloudina's van
ons wêreld sy kop afbyt.
Re: Rassisme omgedraai? [boodskap #100776 is 'n antwoord op boodskap #100772] Do, 23 Desember 2004 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het jy nog absoluut niks die afgelope 10 jaar geleer nie?
Net soos wat dit heel wettig en aanvaarbaar is om van Swart Bemagtiging, Die
Swart Juridiesevereniging, Die Swart Besigheidskamer en die Swart Operagroep
te praat, is dit rassisties, ongrondwetlik en plein onbeskof om te praat van
Wit Bemagtiging, Wit juridiese vereniging, ens.
Ek wonder net hoekom is daar nie 'n Swart Argitektuurvereniging nie.:))

--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:6eSdnSuuCu1dwFfcRVn-tQ@is.co.za...
> Gisteraand op KykNET vang ek net so die stertjie van 'n program waarin die
> swart renjaer Gugu Zulu hard en duidelik sê dat dit sy ideaal is om 'n
> internasionale renspan bymekaar te kry vir iets soos die Le Mans 24-uur en
> probeer om die eerste span swart renjaers te word om dié wedren te wen.
>
> NOU: As wit renjaer X op TV sê dat hy geld bymekaarkry om aan die Le Mans
> deel te neem en al sy spanmaats moet wit wees, dan sal die Gloudina's van
> ons wêreld sy kop afbyt.
>
Re: Rassisme omgedraai? [boodskap #100778 is 'n antwoord op boodskap #100776] Do, 23 Desember 2004 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wil jy pondokke bou? Ek is heel bewus van die probleem, maar mens sou dink
die mense leer darem so stadigaan? Maar dan kyk ek na die ou
antie...............

"Annette" skryf in boodskap news:cqdsi8$s00$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het jy nog absoluut niks die afgelope 10 jaar geleer nie?
> Net soos wat dit heel wettig en aanvaarbaar is om van Swart Bemagtiging,
> Die
> Swart Juridiesevereniging, Die Swart Besigheidskamer en die Swart
> Operagroep
> te praat, is dit rassisties, ongrondwetlik en plein onbeskof om te praat
> van
> Wit Bemagtiging, Wit juridiese vereniging, ens.
> Ek wonder net hoekom is daar nie 'n Swart Argitektuurvereniging nie.:))
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:6eSdnSuuCu1dwFfcRVn-tQ@is.co.za...
>> Gisteraand op KykNET vang ek net so die stertjie van 'n program waarin
>> die
>> swart renjaer Gugu Zulu hard en duidelik sê dat dit sy ideaal is om 'n
>> internasionale renspan bymekaar te kry vir iets soos die Le Mans 24-uur
>> en
>> probeer om die eerste span swart renjaers te word om dié wedren te wen.

>> NOU: As wit renjaer X op TV sê dat hy geld bymekaarkry om aan die Le
> Mans
>> deel te neem en al sy spanmaats moet wit wees, dan sal die Gloudina's van
>> ons wêreld sy kop afbyt.


>
Re: Rassisme omgedraai? [boodskap #100781 is 'n antwoord op boodskap #100778] Do, 23 Desember 2004 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mens sou dink dat daar al 'n energieke swart argitek sou wees om nuwe idees
uit te dink wat die bouers van die informele behuising sou kon gebruik:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:YeudnYlpYOlJ5lfcRVn-pw@is.co.za...
> Wil jy pondokke bou? Ek is heel bewus van die probleem, maar mens sou dink
> die mense leer darem so stadigaan? Maar dan kyk ek na die ou
> antie...............
> "Annette" wrote in message
> news:cqdsi8$s00$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het jy nog absoluut niks die afgelope 10 jaar geleer nie?
>> Net soos wat dit heel wettig en aanvaarbaar is om van Swart Bemagtiging,
>> Die
>> Swart Juridiesevereniging, Die Swart Besigheidskamer en die Swart
>> Operagroep
>> te praat, is dit rassisties, ongrondwetlik en plein onbeskof om te praat
>> van
>> Wit Bemagtiging, Wit juridiese vereniging, ens.
>> Ek wonder net hoekom is daar nie 'n Swart Argitektuurvereniging nie.:))
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:6eSdnSuuCu1dwFfcRVn-tQ@is.co.za...
>>> Gisteraand op KykNET vang ek net so die stertjie van 'n program waarin
>>> die
>>> swart renjaer Gugu Zulu hard en duidelik sê dat dit sy ideaal is om 'n
>>> internasionale renspan bymekaar te kry vir iets soos die Le Mans 24-uur
>>> en
>>> probeer om die eerste span swart renjaers te word om dié wedren te wen.
>
>>> NOU: As wit renjaer X op TV sê dat hy geld bymekaarkry om aan die Le
>> Mans
>>> deel te neem en al sy spanmaats moet wit wees, dan sal die Gloudina's van
>>> ons wêreld sy kop afbyt.
>
>
>>
>
Re: Rassisme omgedraai? [boodskap #100787 is 'n antwoord op boodskap #100781] Do, 23 Desember 2004 09:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As daar nou een ding is waarvan ek iets weet, dan is dit bekostigbare
behuisingsprojekte. Hier by ons kus het ons al die myl geloop en steeds is
ons nie nader aan die ideale oplossing nie. Daar is te veel agendas op die
tafel en die een politikus wil 'score' bo die ander en soos maar altyd, kry
die werklike behoeftige nie wat hy werklik nodig het nie. Die mense wat in
so 'n huis sou bly, is arm en dit help nie jy bou vir hom 'n krot wat
net-net regop staan en hy moet amper nadat hy ingetrek het, begin
herstelwerk doen net om dit regop te hou nie. Meeste kan skaars die
paaimente bekostig, wat nog te sê van ekstra uitgawes?
Wat so 'n mens nodig het, is 'n stewige, duursame huis. Dit kan jy
ongelukkig doen nie so baie groot nie en dis hier waar jy jou in die
Afrika-kultuur van hordes kindertjies vasloop. Jy kan beswaarlik 'n
bekostigbare huisie bou met twee slaapkamers, maar meeste van die mense wat
huise wil hê, het 6 of meer kinders! En elke jaar is daar nog een by en
die huis word al kleiner. Nou begin hulle kamers met karton, sink, plate,
of watookal aanbou en op die ou end het jy maar net weer 'n lokasie van
laslap pondokke.
Kom iemand met 'n praktiese idee wat die huis heelwat goedkoper en
groter sou maak....en meer duursaam, dan lyk dit dalk nie so goed as wat die
munisipale vaders dit sou wou gehad het nie en is die idee by die deur uit.
Soos sandsakke. Die Weermag het dertig jaar gelede sandsakgeboue opgerig
in die operasionele gebied en meeste staan vandag nog. Sand is mos nou een
ding wat ons volop en gratis het. Wat jy doen, is om die sand te meng met
so 3% sement en gooi dit droog in die sak in. Jy pak die mure met die
sandsakke en sodra jy sekere stadiums bereik, dan spuit jy die mure van
beide kante nat en die spulletjie set. Voila! Jy het 'n 9"+ muur wat jou
fantastiese isolasie gee teen die hitte en die wind en die weer en dit kos
'n fraksie van die prys van 'n steenmuur.
Dis afgekeur! Hoekom? Swapo hou nie van dinge wat soos die Boere se
army lyk nie!

"Annette" skryf in boodskap news:cqduoi$23g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mens sou dink dat daar al 'n energieke swart argitek sou wees om nuwe
> idees
> uit te dink wat die bouers van die informele behuising sou kon gebruik:))
> --
> Groetnis
> Annette
Re: Rassisme omgedraai? [boodskap #100795 is 'n antwoord op boodskap #100772] Vr, 24 Desember 2004 06:10 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy moet bietjie wyer lees. Jou siening is uiters beperk.
--
Groetnis
Annette

"petrus" skryf in boodskap news:cqg74i$qrv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> argitektuur is 'n kaffer is onverstaanbaar vir 'n kaffer
>
Vorige onderwerp: Covenant: aan Booner
Volgende onderwerp: Regstelsel in gedrang?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 20:44:33 MGT 2024