Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Franse Floppie
Franse Floppie [boodskap #100608] Di, 07 Desember 2004 15:01
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Franse polisie het glo bommateriaal geplant in 'n reisiger se bagasie, sodat
die polisiehond dit kon uitsnuffel as as deel van sy opleiding.
Ongelukkig is die bagasie gelaai en polisiemanne het die spoor van die
bagasie verloor voordat die hond by dit kon uitkom, en ongeveer 100 rederye
wat vanaf die hoofgebou van Charles de Gaulle vertek is gewaarsku oor die
"bom" in die niksvermoedende reisiger se bagasie

--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Re: Frits Barend op CNN
Volgende onderwerp: Suidwester
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 22:45:45 MGT 2024