Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sussie en Sannie mag nou trou
Sussie en Sannie mag nou trou [boodskap #100520] Wo, 01 Desember 2004 06:30 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sodra die huwelikswet verander is.

--
Groetnis
Annette
Re: Sussie en Sannie mag nou trou [boodskap #100521 is 'n antwoord op boodskap #100520] Wo, 01 Desember 2004 07:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Boetie en Bunnie ook ...

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:cojolb$fjo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sodra die huwelikswet verander is.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Sussie en Sannie mag nou trou [boodskap #100526 is 'n antwoord op boodskap #100521] Wo, 01 Desember 2004 10:15 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Eintlik behoort daar nie 'n beswaar te wees nie, want jy gaan
homoseksualiteit nie stop met 'n wet nie. As die mens lus, dan lus hy!
Hoe aanvaarbaar die werklike situasie is vir elke mens, is sy eie saak.
Ekself sal maar verbyhou....

"TJ" skryf in boodskap news:cojqhs$jc2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Boetie en Bunnie ook ...
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cojolb$fjo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sodra die huwelikswet verander is.

>> --
>> Groetnis
>> Annette
>
Vorige onderwerp: Juffrou en die kamerafoon
Volgende onderwerp: Tutu. En toe .
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 20:50:53 MGT 2024