Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Juffrou en die kamerafoon
Juffrou en die kamerafoon [boodskap #100499] Di, 30 November 2004 09:52 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees gister 'n interessante berig van 'n skoolseun wat met sy kamerafoon
'n foto onder sy sexy juffrou se rok in geneem het en haar 'beeld' wat glo
heel stunning is, in gedrukte vorm aan sy pelle verkoop.......tot hy
uitgevang is en nou so effe diep in die stront is. Interessant is dat sy
blykbaar met haar een been op 'n trap gestaan het wat die ou in staat gestel
het om die foto te neem, maar nou kom so 'n paar vragies by my op:
1. As die wind haar rokkie opgewaai het en hy neem 'n foto van haar in
haar deurskynende onderklere, mag hy dan die foto verkoop?
2. Die jongetjies dra deesdae hierdie lae halse en as 'n vrou buk en 'n ou
sien meer as wat sy bedoel [of dalk wel bedoel!] en hy neem 'n foto van wat
hy sien, mag hy dit vir andere wys? Of 'n uitdruk verkoop?
Weet iemand wat sê die wet? Met al die kameraselfone in omloop raak
dit een moerse probleem!
Re: Juffrou en die kamerafoon [boodskap #100500 is 'n antwoord op boodskap #100499] Di, 30 November 2004 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Moet ons aanvaar die juffers dra nie (onder)broek om die 'beeld' te beskerm
nie?

Gee ook 'n heel nuwe mening vir 'n "scrambled" 'beeld' uitsending?

:-)

TJ

"Suidwester" skryf in boodskap news:41ac42f2.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lees gister 'n interessante berig van 'n skoolseun wat met sy kamerafoon
> 'n foto onder sy sexy juffrou se rok in geneem het en haar 'beeld' wat glo
> heel stunning is, in gedrukte vorm aan sy pelle verkoop.......tot hy
> uitgevang is en nou so effe diep in die stront is. Interessant is dat sy
> blykbaar met haar een been op 'n trap gestaan het wat die ou in staat gestel
> het om die foto te neem, maar nou kom so 'n paar vragies by my op:
> 1. As die wind haar rokkie opgewaai het en hy neem 'n foto van haar in
> haar deurskynende onderklere, mag hy dan die foto verkoop?
> 2. Die jongetjies dra deesdae hierdie lae halse en as 'n vrou buk en 'n ou
> sien meer as wat sy bedoel [of dalk wel bedoel!] en hy neem 'n foto van wat
> hy sien, mag hy dit vir andere wys? Of 'n uitdruk verkoop?
> Weet iemand wat sê die wet? Met al die kameraselfone in omloop raak
> dit een moerse probleem!
>
Re: Juffrou en die kamerafoon [boodskap #100525 is 'n antwoord op boodskap #100500] Wo, 01 Desember 2004 10:11 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wonder hoe het hy die foon stilgehou? Die loer na 'n juffrou se onderklere
op skool is niks nuuts nie, maar dis sekerlik die eerste keer dat iemand 'n
foto van die heerlikhede geneem het?

"TJ" skryf in boodskap news:cohoeq$oii$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Moet ons aanvaar die juffers dra nie (onder)broek om die 'beeld' te
> beskerm
> nie?
>
> Gee ook 'n heel nuwe mening vir 'n "scrambled" 'beeld' uitsending?
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:41ac42f2.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek lees gister 'n interessante berig van 'n skoolseun wat met sy kamerafoon
>> 'n foto onder sy sexy juffrou se rok in geneem het en haar 'beeld' wat
>> glo
>> heel stunning is, in gedrukte vorm aan sy pelle verkoop.......tot hy
>> uitgevang is en nou so effe diep in die stront is. Interessant is dat
>> sy
>> blykbaar met haar een been op 'n trap gestaan het wat die ou in staat gestel
>> het om die foto te neem, maar nou kom so 'n paar vragies by my op:
>> 1. As die wind haar rokkie opgewaai het en hy neem 'n foto van haar in
>> haar deurskynende onderklere, mag hy dan die foto verkoop?
>> 2. Die jongetjies dra deesdae hierdie lae halse en as 'n vrou buk en 'n ou
>> sien meer as wat sy bedoel [of dalk wel bedoel!] en hy neem 'n foto van wat
>> hy sien, mag hy dit vir andere wys? Of 'n uitdruk verkoop?
>> Weet iemand wat sê die wet? Met al die kameraselfone in omloop raak
>> dit een moerse probleem!
>
Vorige onderwerp: Re: Tutu. En toe . - Rhapsody.jpg (0/1)
Volgende onderwerp: Sussie en Sannie mag nou trou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 20:46:54 MGT 2024