| Nederlands na Afrikaans [boodskap #100493] |
Di., 30 November 2004 05:52  |
th...
Boodskappe: 14 Geregistreer: Mei 1999
|
Junior Lid |
|
|
Hi daar al julle bewoners/bewakers van hierdie groep!
Lekker om nog die ou "gesigte" hier te sien.
Ek besoek nie meer so gereeld nie, weens werksomstandighede. VREK
besig om "Die Akker" se rekenaarstelsels aan't gang te hou!
Ek soek egter die volgende ekwivalent/ goeie Nederlandse woorde vir:
"Onweerstaanbare honde"
en
"Onweerstaanbare katte"
Engelse ekwivalent is: "Irresitable Dogs" en "Irresistable Cats"
Dankie vir julle moeite.
Net so 'n inkleur prentjie:
My dogter en haar man werk nou in Engeland. Sy werk by 'n uitgwerey
wat allerhande geskenkboekies publiseer in verskeie tale, en nou't
hulle iets na Nederlands vertaal met hierdie twee titels, maar die
"Onweerstaanbaar" is te lank om in die titelposisie op die buiteblad
te pas.
Groetnis vannaffie 'Bos.
Thys de Wet
|
|
|
|
| Re: Nederlands na Afrikaans [boodskap #100494 is 'n antwoord op boodskap #100493] |
Di., 30 November 2004 06:20   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hallo Thys!!
Wat van Skatlike of skattige?
Ek weet egter nie of die Nederlanders dit gbruik nie.
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:f962251f.0411292151.1cff33c9@posting.google.com...
> Hi daar al julle bewoners/bewakers van hierdie groep!
>
> Lekker om nog die ou "gesigte" hier te sien.
>
> Ek besoek nie meer so gereeld nie, weens werksomstandighede. VREK
> besig om "Die Akker" se rekenaarstelsels aan't gang te hou!
>
> Ek soek egter die volgende ekwivalent/ goeie Nederlandse woorde vir:
>
> "Onweerstaanbare honde"
>
> en
>
> "Onweerstaanbare katte"
>
> Engelse ekwivalent is: "Irresitable Dogs" en "Irresistable Cats"
>
> Dankie vir julle moeite.
>
> Net so 'n inkleur prentjie:
> My dogter en haar man werk nou in Engeland. Sy werk by 'n uitgwerey
> wat allerhande geskenkboekies publiseer in verskeie tale, en nou't
> hulle iets na Nederlands vertaal met hierdie twee titels, maar die
> "Onweerstaanbaar" is te lank om in die titelposisie op die buiteblad
> te pas.
>
> Groetnis vannaffie 'Bos.
>
> Thys de Wet
|
|
|
|
|
|
| Re: Nederlands na Afrikaans [boodskap #100496 is 'n antwoord op boodskap #100495] |
Di., 30 November 2004 08:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maar beteken dit "oulik" soos in Afrikaans?
--
Groetnis
Annette
"Corné" skryf in boodskap news:41ac1d6b$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:coh3mg$20a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hallo Thys!!
>>
>> Wat van Skatlike of skattige?
>> Ek weet egter nie of die Nederlanders dit gbruik nie.
>>
>>
> Ja! Ons gebruik die woorde: schattig (skattige).
> Groete,
>
> Corné.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nederlands na Afrikaans [boodskap #100515 is 'n antwoord op boodskap #100493] |
Di., 30 November 2004 19:18  |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On 29 Nov 2004 21:52:00 -0800, th...@sun.ac.za (Thys de Wet) wrote:
> Hi daar al julle bewoners/bewakers van hierdie groep!
>
> Lekker om nog die ou "gesigte" hier te sien.
>
Thys, so lekker om jòu stem weer te hoor:-)
HÃ llo, en welkom terug...! Ek hoop dit is nou terug, soos in terug.
Weetookie of dit sal helpie, die nuusgroep is besig om die gees te
gee. Die antie slaag daarin...aanhouer wen.
>
> Ek soek egter die volgende ekwivalent/ goeie Nederlandse woorde vir:
>
> "Onweerstaanbare honde"
>
> en
>
> "Onweerstaanbare katte"
Heelwaarskynlik sal die Suidwester en die Kanadees
die name probeer opeis. Tipies...:-(
>
> Groetnis vannaffie 'Bos.
>
> Thys de Wet
Die Onweerstaanbare
|
|
|
|