Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Liggieprobleem
Liggieprobleem [boodskap #100403] Do, 25 November 2004 05:52 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sekere dele van Johannesburg sit nou al vier dae sonder krag. Dit gaan
sommer groot sports wees as die elektrisiteitsprobleem, wat al van 1994 al
erger word, totaal oorneem wanneer die 2010 sokkertoernooi aangebied word:))
--
Groetnis
Annette
Re: Liggieprobleem [boodskap #100431 is 'n antwoord op boodskap #100403] Vr, 26 November 2004 04:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Eskom ontken die bewerings ten sterkste maar industrie reken dat ons
"rolling black-outs" te wagte kan wees vanaf 2007. Want sien, Eskom het
gesit en snot pik ( lees AA bestuur) en nie kragstasies en verwagte
kapasiteit aangepas nie. Nou gaan ons uit krag hardloop. So 'n "rolling
black-out" beteken dat Eskom aspris jou woonbuurt se krag gaan afskakel
gedurende spitstyd want daar is o.a. fabrieke en hospitale wat die krag meer
nodig het as jy. Volg maar die pers - Eskom het 2 of 3 maande gelede
aangekondig dat hulle weer ou kragstasies in gebruik gaan neem, juis as
gevolg van die voorspelde tekort.

As jy van my verskil sal ek egter jou nie oor 3 jaar verkeerd kan bewys nie
want my rekenaar werk nie met paraffien nie.....
Re: Liggieprobleem [boodskap #100432 is 'n antwoord op boodskap #100431] Vr, 26 November 2004 05:21 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kry 'n rekenaar wat met sonkrag werk:))
--
Groetnis
Annette

"Pete" skryf in boodskap news:co6c91$jln$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Eskom ontken die bewerings ten sterkste maar industrie reken dat ons
> "rolling black-outs" te wagte kan wees vanaf 2007. Want sien, Eskom het
> gesit en snot pik ( lees AA bestuur) en nie kragstasies en verwagte
> kapasiteit aangepas nie. Nou gaan ons uit krag hardloop. So 'n "rolling
> black-out" beteken dat Eskom aspris jou woonbuurt se krag gaan afskakel
> gedurende spitstyd want daar is o.a. fabrieke en hospitale wat die krag meer
> nodig het as jy. Volg maar die pers - Eskom het 2 of 3 maande gelede
> aangekondig dat hulle weer ou kragstasies in gebruik gaan neem, juis as
> gevolg van die voorspelde tekort.
>
> As jy van my verskil sal ek egter jou nie oor 3 jaar verkeerd kan bewys nie
> want my rekenaar werk nie met paraffien nie.....
>
Vorige onderwerp: Hi Lorinda
Volgende onderwerp: Geldmors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 03:31:55 MGT 2024