Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Jake White se probleempie
Re: Jake White se probleempie [boodskap #100338] |
Vr., 19 November 2004 04:30  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" skryf
> 'n Mens verdien seker maar jou politieke heersers?
Ja-nee, jong, dis seker maar wat die nie-blankes
gedink het daardie eeue en eeue wat hulle nie in
opstand gekom het teen die onheilige heerskappy
van die witnerwe nie.
Tant Hessie van Riemvasmaak
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Jake White se probleempie [boodskap #100484 is 'n antwoord op boodskap #100482] |
Ma., 29 November 2004 14:03  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As my kop van handgranate raas, dan neem ek aan jou probleem is nader aan
jou fondamente van al die kak kwytraak oor al die jare in 'n koerant wat in
elk geval net goed is vir afvee? Ek ken nie jul bevolking presies nie,
maar is die blankes minder as 5%.....en net voor jy vra hoe ek by die
persentasie uitkom, 'n span bestaan nie net uit die spelers wat op die veld
is nie.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:otrlq0ld37fgpvh9fvfbh80cfvsq4kg9ou@4ax.com...
>
> Wel, jou gek, SA is grotendeeels swart daarom is die sokkerspan
> inderdaad proporsioneel. Dit waarop jy so aandring.
>
> Met ander woorde ek wys jou daarop dat dit wat jy eis inderdaad reeds
> bestaan.
---Ai die IK tog van 'n joernalis! Ek dring nie aan daarop dat 'n
sokkerspan 'n wit speler moet in hê nie. Dis die swart meerderheid [plus
JY] wat daarop aandring dat swart spelers in die rugbyspanne moet wees,
ongeag van meriete. Kyk na Paulse. Die ou loop al met 'n fokken kierie
en julle idiote kies hom steeds. Oor die transformasie, of hoe het ek dit
dan nou?
>
> So, of jy het nie geweet die meeste Suid-Afrikaners is swart nie of
> die kop raas bietjie van al die handgranate en jy besef nie dit wat jy
> eis bestaan reeds nie. En dalk is dit hoekom "niemand 'n woord se
> nie".
-----Ek geen nie om om aan bomskok te ly nie....wel wetend dat ek nie 'n
lafaard is wat agter politieke afiliasies geskuil het net om weg te kom uit
diensplig nie!
>
> En as jy aandring op meriete keuses in sportspanne (wat ek vermoed jy
> doen) dan kan die hele sokkerspan swart wees - solank hulle is die oe
> van die keurders die beste beskikbaar is.
-----Netjies! Laat dieslefde vir rugby ook geld........t��!!!!!!!!!!!
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 05:39:43 UTC 2025
|