Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Bietjie SPAM vir julle, maar wees asseblief simpatiek.......
'n Bietjie SPAM vir julle, maar wees asseblief simpatiek....... [boodskap #100326] Wo, 17 November 2004 21:02 na volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n webwerf opgestel vir 'n insameling vir 'n liefdadigheidsprojek,
sal julle so gaaf wees om te gaan kyk en te ondersteun as julle kan? Indien
moontlik ook die woord te versprei onder julle e-pos kontakte.

Groete.

--
Francois www.soois.co.za

****

The day will come when, after harnessing space, the
winds, the tides and gravitation, we shall harness
for God the energies of love. And on that day, for
the second time in the history of the world, we
shall have discovered fire.

Pierre Teilhard de Chardin
Re: 'n Bietjie SPAM vir julle, maar wees asseblief simpatiek....... [boodskap #100330 is 'n antwoord op boodskap #100326] Do, 18 November 2004 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
My komplimente vir jou site!

Hoeveel is die moontlike totaalprys wat jy kan wen?

"MoerFie" skryf in boodskap news:cnge9i$noi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het 'n webwerf opgestel vir 'n insameling vir 'n liefdadigheidsprojek,
> sal julle so gaaf wees om te gaan kyk en te ondersteun as julle kan? Indien
> moontlik ook die woord te versprei onder julle e-pos kontakte.
>
> Groete.
>
> --
> Francois www.soois.co.za
>
> ****
>
> The day will come when, after harnessing space, the
> winds, the tides and gravitation, we shall harness
> for God the energies of love. And on that day, for
> the second time in the history of the world, we
> shall have discovered fire.
>
> Pierre Teilhard de Chardin
>
Re: 'n Bietjie SPAM vir julle, maar wees asseblief simpatiek....... [boodskap #100333 is 'n antwoord op boodskap #100330] Do, 18 November 2004 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> The day will come when, after harnessing space, the
>> winds, the tides and gravitation, we shall harness
>> for God the energies of love. And on that day, for
>> the second time in the history of the world, we
>> shall have discovered fire.

>> Pierre Teilhard de Chardin

Pierre Teilhard de Chardin, 'n paleontoloog, het
Suid-Afrika besoek op uitnodiging van SA
wetenskaplikes om te kyk na al die beendere
van oermense wat toe al in SA ontdek is. Hy
was 'n Rooms Katolieke priester wat van
opinie was dat ewolusie die plan van God was,
en sy geskrifte is in die veertigerjare deur die
Pous van daardie dae verban. Hy het sy
oorspronklike navorsing veral in Sjina gedoen.

Hy skryf 'n brief, uit Kaapstad, op 12 Oktober
1951 aan die Pous: "The unique significance of
Man as the spearhead of Life; the position of
Catholicism as the central axis in the convergent
bundle of human activities; and finally the essential
function of consummator assumed by the risen
Christ at the centre and peak of Creation: these
three elements have driven.. roots so deep and
so entangled in the whole fabric of my intellectual
and religious perception that I could now tear them
out only at the cost of destroying everything."

Een van, vir my, sy mees interessante teorieë was
dat daar 'n "noosphere" om die wêreld is, net
soos daar 'n biosfeer of 'n stratosfeer is, en dat
hierdie noösfeer die mense oor die hele aardbol
verbind. Hy is dood in 1955 en was dus nie
bewus van die tegnologiese ontwikkelinge van
die tweede helfte van die neentiende eeu nie.
Wonder wat hy sou gedink het van die Internet.

Gloudina
Re: 'n Bietjie SPAM vir julle, maar wees asseblief simpatiek....... [boodskap #100335 is 'n antwoord op boodskap #100330] Do, 18 November 2004 17:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Mail my

En ek sal jou laat weet hoeveel ek (ge-)wen (het)

"Max" skryf in boodskap news:419c597c$0$48933$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> My komplimente vir jou site!
>
> Hoeveel is die moontlike totaalprys wat jy kan wen?
>
> "MoerFie" wrote in message
> news:cnge9i$noi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het 'n webwerf opgestel vir 'n insameling vir 'n liefdadigheidsprojek,
>> sal julle so gaaf wees om te gaan kyk en te ondersteun as julle kan?
> Indien
>> moontlik ook die woord te versprei onder julle e-pos kontakte.
>>
>> Groete.
>>
>> --
>> Francois www.soois.co.za
>>
>> ****
>>
>> The day will come when, after harnessing space, the
>> winds, the tides and gravitation, we shall harness
>> for God the energies of love. And on that day, for
>> the second time in the history of the world, we
>> shall have discovered fire.
>>
>> Pierre Teilhard de Chardin
>>
>
Re: 'n Bietjie SPAM vir julle, maar wees asseblief simpatiek....... [boodskap #100337 is 'n antwoord op boodskap #100333] Do, 18 November 2004 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Baie interressant

"@rogers.com" skryf in boodskap news:lvidnZh_Z_4JJwHcRVn-gg@rogers.com...
>
>>> The day will come when, after harnessing space, the
>>> winds, the tides and gravitation, we shall harness
>>> for God the energies of love. And on that day, for
>>> the second time in the history of the world, we
>>> shall have discovered fire.
>
>>> Pierre Teilhard de Chardin
>
> Pierre Teilhard de Chardin, 'n paleontoloog, het
> Suid-Afrika besoek op uitnodiging van SA
> wetenskaplikes om te kyk na al die beendere
> van oermense wat toe al in SA ontdek is. Hy
> was 'n Rooms Katolieke priester wat van
> opinie was dat ewolusie die plan van God was,
> en sy geskrifte is in die veertigerjare deur die
> Pous van daardie dae verban. Hy het sy
> oorspronklike navorsing veral in Sjina gedoen.
>
> Hy skryf 'n brief, uit Kaapstad, op 12 Oktober
> 1951 aan die Pous: "The unique significance of
> Man as the spearhead of Life; the position of
> Catholicism as the central axis in the convergent
> bundle of human activities; and finally the essential
> function of consummator assumed by the risen
> Christ at the centre and peak of Creation: these
> three elements have driven.. roots so deep and
> so entangled in the whole fabric of my intellectual
> and religious perception that I could now tear them
> out only at the cost of destroying everything."
>
> Een van, vir my, sy mees interessante teorieë was
> dat daar 'n "noosphere" om die wêreld is, net
> soos daar 'n biosfeer of 'n stratosfeer is, en dat
> hierdie noösfeer die mense oor die hele aardbol
> verbind. Hy is dood in 1955 en was dus nie
> bewus van die tegnologiese ontwikkelinge van
> die tweede helfte van die neentiende eeu nie.
> Wonder wat hy sou gedink het van die Internet.
>
> Gloudina
>
Re: 'n Bietjie SPAM vir julle, maar wees asseblief simpatiek....... [boodskap #100340 is 'n antwoord op boodskap #100335] Vr, 19 November 2004 10:02 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy kan tog nou nie ape uit moue laat nie!!! Veral nie hier nie, die hele SA
sit hierdie nuusgroep en lees! (Ha ha ha, al drie van julle!)

Moenie worrie nie, as alles goed is, is my druppeltjie in jou emmer...

(Ek komunikeer alleen via die nuusgroep en nie per email nie.)

Groete
Max

"MoerFie"
> Mail my
>
> En ek sal jou laat weet hoeveel ek (ge-)wen (het)
Vorige onderwerp: 5 plate wat ek nooit weer wil hoor nie
Volgende onderwerp: Jake White se probleempie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 01:35:06 MGT 2024