Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Jake White se probleempie
Re: Jake White se probleempie [boodskap #100338] Vr, 19 November 2004 04:30 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> 'n Mens verdien seker maar jou politieke heersers?

Ja-nee, jong, dis seker maar wat die nie-blankes
gedink het daardie eeue en eeue wat hulle nie in
opstand gekom het teen die onheilige heerskappy
van die witnerwe nie.

Tant Hessie van Riemvasmaak
Re: Jake White se probleempie [boodskap #100339 is 'n antwoord op boodskap #100338] Vr, 19 November 2004 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee-ja. Hulle weet boggeral van rugby nie.

Hulle nuwe naam is Kakbokke.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:UP2dnbCa1Ppu6wDcRVn-vw@rogers.com...
>
> "Jonas" skryf
>
>> 'n Mens verdien seker maar jou politieke heersers?
>
> Ja-nee, jong, dis seker maar wat die nie-blankes
> gedink het daardie eeue en eeue wat hulle nie in
> opstand gekom het teen die onheilige heerskappy
> van die witnerwe nie.
>
> Tant Hessie van Riemvasmaak
>
Re: Jake White se probleempie [boodskap #100343 is 'n antwoord op boodskap #100338] Vr, 19 November 2004 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis omdat hierdie ng so aan die sluimer is dat ek my wragtag verwerdig om
die ou dier te antwoord op iets waarvan sy duidelik niks weet nie:
1. Rugby is 'n sport en spelers behoort op suiwer meriete gekies te word.
Meriete beteken jy's goed genoeg vir die span, of nie.
2. Andersins as die moderne politiek waar duisende der duisende
kwasi-politici 'n lewe maak uit iets waarvan hulle duidelik nie veel weet
nie, word 'n sportspan se sukses gemeet bloot aan sy resultate: Wen of
verloor.
3. Miskien kan die natie ons inlig hoekom was weinig gekleurde spelers nog
ooit werklik goed genoeg om die springbokspan te haal bloot op prestasie?
4. Dalk kan sy ons vertel ook hoekom haar ANC-buddies nie ook daarop
aandring om proporsionele verteenwoordiging in die SA sokkerspanne te sien
nie? Die spanne is grotendeels swart en niemand sê 'n woord nie!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:UP2dnbCa1Ppu6wDcRVn-vw@rogers.com...
>
> "Jonas" skryf
>
>> 'n Mens verdien seker maar jou politieke heersers?
>
> Ja-nee, jong, dis seker maar wat die nie-blankes
> gedink het daardie eeue en eeue wat hulle nie in
> opstand gekom het teen die onheilige heerskappy
> van die witnerwe nie.
>
> Tant Hessie van Riemvasmaak
>
Re: Jake White se probleempie [boodskap #100348 is 'n antwoord op boodskap #100338] Vr, 19 November 2004 18:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti Totti sê: " dis seker maar wat die nie-blankes
gedink het daardie eeue en eeue wat hulle nie in
opstand gekom het teen die onheilige heerskappy
van die witnerwe nie."

Ja-nee Anti - ek weet nie hoekom die swartgatte so rugraatloos is/was nie.
("A slave is a man with the mentality of a slave....")
Ek kan ook nie verstaan waarom "hulle" nie 'n alfabet gehad het of die
skryfkuns aangehang het nie - siende dat hulle wel blootstelling gehad het
nie... Daar is heelwat dinge wat vir my duister bly rakende die ou groepie,
veral daardie dinge wat nie blindelings aan die witnerwe toegedig kan word
nie.
In elkgeval - ek is nie so vermetel om namens 'n ander volksgroep te praat
nie.
Re: Jake White se probleempie [boodskap #100470 is 'n antwoord op boodskap #100339] So, 28 November 2004 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 19 Nov 2004 19:31:15 +1300, "Dingus"
wrote:

> Nee-ja. Hulle weet boggeral van rugby nie.
>
> Hulle nuwe naam is Kakbokke.

Hulle was nie so sleg teen Skotalnd nie, was hulle?
Re: Jake White se probleempie [boodskap #100471 is 'n antwoord op boodskap #100343] So, 28 November 2004 08:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 19 Nov 2004 14:06:05 +0200, "Suidwester" wrote:

> Dis omdat hierdie ng so aan die sluimer is dat ek my wragtag verwerdig om
> die ou dier te antwoord op iets waarvan sy duidelik niks weet nie:
> 1. Rugby is 'n sport en spelers behoort op suiwer meriete gekies te word.
> Meriete beteken jy's goed genoeg vir die span, of nie.

Bryan Habana het nie te sleg gedoen nie....

> 2. Andersins as die moderne politiek waar duisende der duisende
> kwasi-politici 'n lewe maak uit iets waarvan hulle duidelik nie veel weet
> nie, word 'n sportspan se sukses gemeet bloot aan sy resultate: Wen of
> verloor.
> 3. Miskien kan die natie ons inlig hoekom was weinig gekleurde spelers nog
> ooit werklik goed genoeg om die springbokspan te haal bloot op prestasie?
> 4. Dalk kan sy ons vertel ook hoekom haar ANC-buddies nie ook daarop
> aandring om proporsionele verteenwoordiging in die SA sokkerspanne te sien
> nie? Die spanne is grotendeels swart en niemand sê 'n woord nie!

Jou gek. Suid-Afrika is grootendeels swart.
Re: Jake White se probleempie [boodskap #100476 is 'n antwoord op boodskap #100470] Ma, 29 November 2004 05:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foetog ja, en jy kan nie die verskil sien tussen 'n beheerde en 'n
uitgerafelde wedstryd nie? Al die beheerdes verloor ons en al die
uitgerafeldes kraai jy oor! My simpatie, hoor!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:mq1jq0d9t1dbnq5jq4o1qte39n8vi327tn@4ax.com...
> On Fri, 19 Nov 2004 19:31:15 +1300, "Dingus"
> wrote:
>
> > Hulle nuwe naam is Kakbokke.
>
> Hulle was nie so sleg teen Skotalnd nie, was hulle?
>
Re: Jake White se probleempie [boodskap #100477 is 'n antwoord op boodskap #100471] Ma, 29 November 2004 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die res van jou antwoord is tjol en hierdie een 'n pot snot net soos ons van
jou gewoond geraak het. Wat jy hiermee sê is dat jy 'reverse' apartheid
ten volle ondersteun? Die waarheid is darem 'n snaakse ding, is dit nie
Ferdie'tjie? Doer van die begin af het ons gesê die hele politieke spel in
Afrika het fokol te doen met die reg van meerderhede of minderhede. Bloot
oor mag, en nog meer mag. Die gevoldge staan duidelik daar vir ons almal:
Die swart elite word ryker en die gewone swart man op straat vrek maar nog
steeds van die honger. Dit was die onnosel blankes wat gedink het as hulle
die mag sou deel of vreedsaam oorhandig aan die swart politici dan is daar
'n kans dat die politieke onregverdighede van die verlede reggestel kan
word. Stront man, stront. Jy is my beste voorbeeld van dié
boggerop............

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:vr1jq0h787it51539t7qpohkmag8cvgg0p@4ax.com...
> On Fri, 19 Nov 2004 14:06:05 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> Jou gek. Suid-Afrika is grootendeels swart.
>
Re: Jake White se probleempie [boodskap #100482 is 'n antwoord op boodskap #100477] Ma, 29 November 2004 09:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hier is wat jy geskryf het (Jy. "Suidwester") :

"Dalk kan sy ons vertel ook hoekom haar ANC-buddies nie ook daarop
aandring om proporsionele verteenwoordiging in die SA sokkerspanne te
sien nie?"

Get it? "Proporsioneel". Met ander woorde soveel wit soveel swart ens
ens. aan die hand van watter persentasies van die SA bevolking wit en
en swart ens.

Waarop jy toe die volgende sin voeg:

"Die spanne is grotendeels swart en niemand sê 'n woord nie!"

Wel, jou gek, SA is grotendeeels swart daarom is die sokkerspan
inderdaad proporsioneel. Dit waarop jy so aandring.

Met ander woorde ek wys jou daarop dat dit wat jy eis inderdaad reeds
bestaan.

So, of jy het nie geweet die meeste Suid-Afrikaners is swart nie of
die kop raas bietjie van al die handgranate en jy besef nie dit wat jy
eis bestaan reeds nie. En dalk is dit hoekom "niemand 'n woord se
nie".

En as jy aandring op meriete keuses in sportspanne (wat ek vermoed jy
doen) dan kan die hele sokkerspan swart wees - solank hulle is die oe
van die keurders die beste beskikbaar is.
Re: Jake White se probleempie [boodskap #100484 is 'n antwoord op boodskap #100482] Ma, 29 November 2004 14:03 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As my kop van handgranate raas, dan neem ek aan jou probleem is nader aan
jou fondamente van al die kak kwytraak oor al die jare in 'n koerant wat in
elk geval net goed is vir afvee? Ek ken nie jul bevolking presies nie,
maar is die blankes minder as 5%.....en net voor jy vra hoe ek by die
persentasie uitkom, 'n span bestaan nie net uit die spelers wat op die veld
is nie.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:otrlq0ld37fgpvh9fvfbh80cfvsq4kg9ou@4ax.com...
>
> Wel, jou gek, SA is grotendeeels swart daarom is die sokkerspan
> inderdaad proporsioneel. Dit waarop jy so aandring.
>
> Met ander woorde ek wys jou daarop dat dit wat jy eis inderdaad reeds
> bestaan.
---Ai die IK tog van 'n joernalis! Ek dring nie aan daarop dat 'n
sokkerspan 'n wit speler moet in hê nie. Dis die swart meerderheid [plus
JY] wat daarop aandring dat swart spelers in die rugbyspanne moet wees,
ongeag van meriete. Kyk na Paulse. Die ou loop al met 'n fokken kierie
en julle idiote kies hom steeds. Oor die transformasie, of hoe het ek dit
dan nou?
>
> So, of jy het nie geweet die meeste Suid-Afrikaners is swart nie of
> die kop raas bietjie van al die handgranate en jy besef nie dit wat jy
> eis bestaan reeds nie. En dalk is dit hoekom "niemand 'n woord se
> nie".
-----Ek geen nie om om aan bomskok te ly nie....wel wetend dat ek nie 'n
lafaard is wat agter politieke afiliasies geskuil het net om weg te kom uit
diensplig nie!
>
> En as jy aandring op meriete keuses in sportspanne (wat ek vermoed jy
> doen) dan kan die hele sokkerspan swart wees - solank hulle is die oe
> van die keurders die beste beskikbaar is.
-----Netjies! Laat dieslefde vir rugby ook geld........t��!!!!!!!!!!!
Vorige onderwerp: Murrayfield
Volgende onderwerp: Re: Tutu. En toe . - Rhapsody.jpg (0/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 06:59:05 MGT 2024