Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mandela / Shaik / JZ
Mandela / Shaik / JZ [boodskap #99944] Sa, 30 Oktober 2004 14:38 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
R2 Miljoen van Mandela bereik Shaik en Zuma. En die moontlikheid om Mandela
as getuie te roep, of aan te kla word nie eens gemeld nie?
Re: Mandela / Shaik / JZ [boodskap #99946 is 'n antwoord op boodskap #99944] Sa, 30 Oktober 2004 15:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Oct 2004 07:38:47 -0700, "Jonas" wrote:

> R2 Miljoen van Mandela bereik Shaik en Zuma. En die moontlikheid om Mandela
> as getuie te roep, of aan te kla word nie eens gemeld nie?
>

Mandela? Dit klink nogal bekend. Miskien familie van die
bekende winnie wat skuldig maar onskuldig aan bedrog
bevind is?

DD
Re: Mandela / Shaik / JZ [boodskap #99968 is 'n antwoord op boodskap #99946] Ma, 01 November 2004 06:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
Hoe kan mens nou 'n wereld Ikoon eers verdink dat hy iets met bedrog te doen
het?

Daardie een sal net so vinnig onder die mat in verdwyn

"DD" skryf in boodskap news:hpb7o095b1vmlmq82olbor1m3e45a3asn3@4ax.com...
> On Sat, 30 Oct 2004 07:38:47 -0700, "Jonas"
> wrote:
>
>> R2 Miljoen van Mandela bereik Shaik en Zuma. En die moontlikheid om Mandela
>> as getuie te roep, of aan te kla word nie eens gemeld nie?
>>
>
> Mandela? Dit klink nogal bekend. Miskien familie van die
> bekende winnie wat skuldig maar onskuldig aan bedrog
> bevind is?
>
> DD
>
Re: Mandela / Shaik / JZ [boodskap #99971 is 'n antwoord op boodskap #99968] Ma, 01 November 2004 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Behalwe natuurlik die feit dat hierdie ikoon sy goedkeuring gegee het dat
onskuldige mense op straat met bomme opgeblaas was! My teorie sê dat as jy
eers anderkant die lyn van misdaad getrap het, kan jy nooit weer terug
nie......

"Frika" skryf in boodskap news:cm4l3d$ipc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe kan mens nou 'n wereld Ikoon eers verdink dat hy iets met bedrog te
> doen
> het?
>
> Daardie een sal net so vinnig onder die mat in verdwyn
>
>
> "DD" wrote in message
> news:hpb7o095b1vmlmq82olbor1m3e45a3asn3@4ax.com...
>> On Sat, 30 Oct 2004 07:38:47 -0700, "Jonas"
>> wrote:

>>> R2 Miljoen van Mandela bereik Shaik en Zuma. En die moontlikheid om
> Mandela
>>> as getuie te roep, of aan te kla word nie eens gemeld nie?
>>>

>> Mandela? Dit klink nogal bekend. Miskien familie van die
>> bekende winnie wat skuldig maar onskuldig aan bedrog
>> bevind is?

>> DD


>
Re: Mandela / Shaik / JZ [boodskap #99974 is 'n antwoord op boodskap #99971] Ma, 01 November 2004 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So dus erken jy dat geen misdadiger rehabiliteerbaar is nie?
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4185e237.0@news1.mweb.co.za...
> Behalwe natuurlik die feit dat hierdie ikoon sy goedkeuring gegee het dat
> onskuldige mense op straat met bomme opgeblaas was! My teorie sê dat as jy
> eers anderkant die lyn van misdaad getrap het, kan jy nooit weer terug
> nie......
> "Frika" wrote in message
> news:cm4l3d$ipc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoe kan mens nou 'n wereld Ikoon eers verdink dat hy iets met bedrog te
>> doen
>> het?
>>
>> Daardie een sal net so vinnig onder die mat in verdwyn
>>
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:hpb7o095b1vmlmq82olbor1m3e45a3asn3@4ax.com...
>>> On Sat, 30 Oct 2004 07:38:47 -0700, "Jonas"
>>> wrote:
>
>>>> R2 Miljoen van Mandela bereik Shaik en Zuma. En die moontlikheid om
>> Mandela
>>>> as getuie te roep, of aan te kla word nie eens gemeld nie?
>>>>
>
>>> Mandela? Dit klink nogal bekend. Miskien familie van die
>>> bekende winnie wat skuldig maar onskuldig aan bedrog
>>> bevind is?
>
>>> DD
>
>
>>
>
Re: Mandela / Shaik / JZ [boodskap #99977 is 'n antwoord op boodskap #99974] Ma, 01 November 2004 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek erken g'n niks.....ek reken so. Ek reken elke mens het 'n punt of lyn
wat sy gewete vir hom trek en as hy daaroor trap, dan is daar geen terugkeer
nie. As jy 'n moord gepleeg het of verantwoordelik was vir 'n moord, dan
dra jy die titel moordenaar. Jy kan rehabiliteer soos wat jy wil en jy kan
so spyt wees as wat jy wil, jy kan die feit dat jy 'n moordenaar is, nie
verander nie. Vir die res van jou bestaan gaan jy die brandmerk dra en die
beste waarop jy kan hoop, is dat die mense van jou gemeenskap uiteindelik
daarvan sal vergeet, maar elke keer wat jy uit lyn uit trap, gaan hul eerste
gedagte wees of jy nie weer oor die lyn getrap het, of nie.

"Annette" skryf in boodskap news:cm4p48$ouc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> So dus erken jy dat geen misdadiger rehabiliteerbaar is nie?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4185e237.0@news1.mweb.co.za...
>> Behalwe natuurlik die feit dat hierdie ikoon sy goedkeuring gegee het dat
>> onskuldige mense op straat met bomme opgeblaas was! My teorie sê dat as
> jy
>> eers anderkant die lyn van misdaad getrap het, kan jy nooit weer terug
>> nie......
>> "Frika" wrote in message
>> news:cm4l3d$ipc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoe kan mens nou 'n wereld Ikoon eers verdink dat hy iets met bedrog te
>>> doen
>>> het?
>>>
>>> Daardie een sal net so vinnig onder die mat in verdwyn
>>>
>>>
>>> "DD" wrote in message
>>> news:hpb7o095b1vmlmq82olbor1m3e45a3asn3@4ax.com...
>>>> On Sat, 30 Oct 2004 07:38:47 -0700, "Jonas"
>>>> wrote:
>>
>>>> >R2 Miljoen van Mandela bereik Shaik en Zuma. En die moontlikheid om
>>> Mandela
>>>> >as getuie te roep, of aan te kla word nie eens gemeld nie?
>>>> >
>>
>>>> Mandela? Dit klink nogal bekend. Miskien familie van die
>>>> bekende winnie wat skuldig maar onskuldig aan bedrog
>>>> bevind is?
>>
>>>> DD
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: Mandela / Shaik / JZ [boodskap #99984 is 'n antwoord op boodskap #99977] Ma, 01 November 2004 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"skryf

Vir die res van jou bestaan gaan jy die brandmerk dra en die
> beste waarop jy kan hoop, is dat die mense van jou gemeenskap uiteindelik
> daarvan sal vergeet, maar elke keer wat jy uit lyn uit trap, gaan hul
> eerste gedagte wees of jy nie weer oor die lyn getrap het, of nie.

So vir die res van sy bestaan gaan die Afrikaner
moet boet vir wat hy in die apartheidsjare gedoen
het? Die Afrikaner kan gelukkig wees dat die
swart en bruin mense nie hierdie filosofie met jou
deel nie. Met hulle filosofie van ubuntu. Met hulle
geloof dat as jy bieg, jy vergewe kan word.

Gloudina
Re: Mandela / Shaik / JZ [boodskap #99987 is 'n antwoord op boodskap #99984] Ma, 01 November 2004 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tante, miskien moet jy vir 'n slag aanvaar dat nie alle mense skuldig voel
oor apartheid nie. Jy reken die swart en die bruin mense moet dankbaar
wees, ons manne wat betrokke was by die verdediging van die land teen
gewetenslose mense wat die publiek met bomme opblaas, wéét dat die swart en
bruin mense ook maar lekker dankbaar moet wees dat dit nooit tot 'n
volskaalse burgeroorlog gevorder het nie want dan sou daar veel minder van
hulle in die land oor gewees het. Ag, en los tog nou jou
'ubuntu'-modewoordjie. Almal weet jy kan die taal nie praat nie!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:LrSdnRSDsrHTrhvcRVn-uQ@rogers.com...
> So vir die res van sy bestaan gaan die Afrikaner
> moet boet vir wat hy in die apartheidsjare gedoen
> het? Die Afrikaner kan gelukkig wees dat die
> swart en bruin mense nie hierdie filosofie met jou
> deel nie. Met hulle filosofie van ubuntu. Met hulle
> geloof dat as jy bieg, jy vergewe kan word.
>
> Gloudina
>
Re: Mandela / Shaik / JZ [boodskap #99994 is 'n antwoord op boodskap #99971] Ma, 01 November 2004 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 1 Nov 2004 08:13:47 +0100, "Suidwester" wrote:

> Behalwe natuurlik die feit dat hierdie ikoon sy goedkeuring gegee het dat
> onskuldige mense op straat met bomme opgeblaas was! My teorie sê dat as jy
> eers anderkant die lyn van misdaad getrap het, kan jy nooit weer terug
> nie......
> "Frika" wrote in message
> news:cm4l3d$ipc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoe kan mens nou 'n wereld Ikoon eers verdink dat hy iets met bedrog te
>> doen
>> het?

>> Daardie een sal net so vinnig onder die mat in verdwyn


>> "DD" wrote in message
>> news:hpb7o095b1vmlmq82olbor1m3e45a3asn3@4ax.com...
>>> On Sat, 30 Oct 2004 07:38:47 -0700, "Jonas"
>>> wrote:
>
>>>> R2 Miljoen van Mandela bereik Shaik en Zuma. En die moontlikheid om
>> Mandela
>>>> as getuie te roep, of aan te kla word nie eens gemeld nie?
>>>>
>
>>> Mandela? Dit klink nogal bekend. Miskien familie van die
>>> bekende winnie wat skuldig maar onskuldig aan bedrog
>>> bevind is?
>
>>> DD
>
>
> So dus erken jy dat geen misdadiger rehabiliteerbaar is nie? --
> Groetnis
> Annette

Hierdie gesprek van julle het skielik iets lagwekkend in my gedagtes
laat opkom. Dink enige van julle Mandela aanhangers dat as Palestina
ooit die oorhand oor Israel sou kry, die Jode van Yasser Arafat die
held sal maak wat die witman van Mandela in die land gemaak het?

Soos Suidwester sê, en ek ook voorheen hier gesê het, het Mandela,
so ver ek weet, hom nooit uitgespreek teen die aanval op 'soft
targets' nie. Het Mandela nooit 'n Pic & Pay veroordeel of hom
uitgespreek teen moordenaars van vrouens en kinders in
afdelingswinkels of strate nie.

Ek sê weer dat, as Kerry gelukkig genoeg is om te wen, hy ook
op die mbeki perd sal ry. Die een wat 10 jaar gelede as dood is.

DD
Re: Mandela / Shaik / JZ [boodskap #100010 is 'n antwoord op boodskap #99977] Di, 02 November 2004 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So ons moet eintlik praat van Mandela die bomplantaanstigter,
Zuma die aartskelm.
Yengeni die leuenaar
Haak die boereuitbuiter
Du Plessis die verneuker
Ds ? die vroueslaner, ens?
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4185f6fd.0@news1.mweb.co.za...
> Ek erken g'n niks.....ek reken so. Ek reken elke mens het 'n punt of lyn
> wat sy gewete vir hom trek en as hy daaroor trap, dan is daar geen terugkeer
> nie. As jy 'n moord gepleeg het of verantwoordelik was vir 'n moord, dan
> dra jy die titel moordenaar. Jy kan rehabiliteer soos wat jy wil en jy kan
> so spyt wees as wat jy wil, jy kan die feit dat jy 'n moordenaar is, nie
> verander nie. Vir die res van jou bestaan gaan jy die brandmerk dra en die
> beste waarop jy kan hoop, is dat die mense van jou gemeenskap uiteindelik
> daarvan sal vergeet, maar elke keer wat jy uit lyn uit trap, gaan hul eerste
> gedagte wees of jy nie weer oor die lyn getrap het, of nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:cm4p48$ouc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> So dus erken jy dat geen misdadiger rehabiliteerbaar is nie?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4185e237.0@news1.mweb.co.za...
>>> Behalwe natuurlik die feit dat hierdie ikoon sy goedkeuring gegee het dat
>>> onskuldige mense op straat met bomme opgeblaas was! My teorie sê dat
as
>> jy
>>> eers anderkant die lyn van misdaad getrap het, kan jy nooit weer terug
>>> nie......
>>> "Frika" wrote in message
>>> news:cm4l3d$ipc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hoe kan mens nou 'n wereld Ikoon eers verdink dat hy iets met bedrog te
>>>> doen
>>>> het?
>>>>
>>>> Daardie een sal net so vinnig onder die mat in verdwyn
>>>>
>>>>
>>>> "DD" wrote in message
>>>> news:hpb7o095b1vmlmq82olbor1m3e45a3asn3@4ax.com...
>>>> > On Sat, 30 Oct 2004 07:38:47 -0700, "Jonas"
>>>> > wrote:
>>>
>>>> > >R2 Miljoen van Mandela bereik Shaik en Zuma. En die moontlikheid om
>>>> Mandela
>>>> > >as getuie te roep, of aan te kla word nie eens gemeld nie?
>>>> > >
>>>
>>>> > Mandela? Dit klink nogal bekend. Miskien familie van die
>>>> > bekende winnie wat skuldig maar onskuldig aan bedrog
>>>> > bevind is?
>>>
>>>> > DD
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Mandela / Shaik / JZ [boodskap #100027 is 'n antwoord op boodskap #100010] Di, 02 November 2004 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis nie wat ek gesê het nie. Die wêreld se gematigdes maak van Mandela
hierdie afgod wat hulle soort van aanbid en eintlik is sy eie hande rooi van
die bloed. Dat hy 'n uitstekende president was en dat hy 'n sukses gemaak
het van sy doel in die lewe, die betwis ek nie. Dat hy 'n misdadiger was,
is 'n feit.

"Annette" skryf in boodskap news:cm7bif$ptu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So ons moet eintlik praat van Mandela die bomplantaanstigter,
> Zuma die aartskelm.
> Yengeni die leuenaar
> Haak die boereuitbuiter
> Du Plessis die verneuker
> Ds ? die vroueslaner, ens?
> --
> Groetnis
> Annette
Re: Mandela / Shaik / JZ [boodskap #100035 is 'n antwoord op boodskap #100010] Di, 02 November 2004 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 2 Nov 2004 09:00:40 +0200, "Annette" wrote:

> So ons moet eintlik praat van Mandela die bomplantaanstigter,
> Zuma die aartskelm.
> Yengeni die leuenaar
> Haak die boereuitbuiter
> Du Plessis die verneuker
> Ds ? die vroueslaner, ens?

Jy hoef nie as jy dit langdradig sal vind nie
maar jy moet dan nie probeer voorgee dat
Zuma nie 'n aartskelm is nie
en Yengeni nie 'n leunaar is nie
en Haak nie die boere haak nie
en dat Du Plessis so wonderlik eerlik is nie
en dat ds se buurvrou veilig is by hom nie
en dat ds se vrou 'n graad in teologie het
en nou as mev ds. bekend moet staan nie.

Du Plessis
Re: Mandela / Shaik / JZ [boodskap #100283 is 'n antwoord op boodskap #99946] Vr, 12 November 2004 07:41 Na vorige boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Shaik rattle and roll!

"DD" skryf in boodskap news:hpb7o095b1vmlmq82olbor1m3e45a3asn3@4ax.com...
> On Sat, 30 Oct 2004 07:38:47 -0700, "Jonas"
> wrote:
>
>> R2 Miljoen van Mandela bereik Shaik en Zuma. En die moontlikheid om Mandela
>> as getuie te roep, of aan te kla word nie eens gemeld nie?
>>
>
> Mandela? Dit klink nogal bekend. Miskien familie van die
> bekende winnie wat skuldig maar onskuldig aan bedrog
> bevind is?
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Sien julle oor 'n week.
Volgende onderwerp: Nuus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 15:21:13 MGT 2024