Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » US en Bram Fisher
US en Bram Fisher [boodskap #100206] |
Di., 09 November 2004 05:33  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die regsfakulteit het geweier om aan hom 'n ere-doktorsgraad toe te ken -
nou gaan hy, ten spyte van groot teenkanting, van die dept filosofie 'n
ere-doktorsgraad postuum ontvang.
Beteken dit dat hulle sy grafsteen sal moet verander?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 06:16:42 UTC 2025
|