Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bye-bye, Mnr Bi
Bye-bye, Mnr Bi [boodskap #100187] Ma, 08 November 2004 10:28 na volgende boodskap
FoilCut[1]  is tans af-lyn  FoilCut[1]
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Willie Knoetze
Ek skryf omdat ek dronk is,
want dan kan ek onthou
hoe styf jou rug gespan is
en hoe ryp jou mond oopvou
voor jy drink.

Ek eet omdat ek jonk is
en vergeet van die berou
as ek weer later by is,
en jou oë elders klou
soos jy dink.

Ek vat nou als wat ek kan kry,
terwyl jy drink en dink
en huis toe ry.

Want môre gaan jy
stom-onnosel klink
en my vermy.
Re: Bye-bye, Mnr Bi [boodskap #100196 is 'n antwoord op boodskap #100187] Ma, 08 November 2004 15:48 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Super!!! Wie�s Willie Knoetze?

"Foilcut" wrote in message:
>
> Willie Knoetze
> Ek skryf omdat ek dronk is,
> want dan kan ek onthou
> hoe styf jou rug gespan is
> en hoe ryp jou mond oopvou
> voor jy drink.
>
> Ek eet omdat ek jonk is
> en vergeet van die berou
> as ek weer later by is,
> en jou oë elders klou
> soos jy dink.
>
> Ek vat nou als wat ek kan kry,
> terwyl jy drink en dink
> en huis toe ry.
>
> Want môre gaan jy
> stom-onnosel klink
> en my vermy.
>
Vorige onderwerp: Viva Oom George!!!
Volgende onderwerp: Gou gou voor dit te laat is
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 21:41:53 MGT 2024