Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Delwer" deur E.W.S. Hamond
"Delwer" deur E.W.S. Hamond [boodskap #9917] Di, 08 Julie 1997 00:00 na volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
DELWER
E.W.S. Hamond

My pa was 'n delwer
in die klipgramadoelas
op soek na die blouwitsteen.

Ek is sy seun,
soekend na my geluk,
en uit die woordwoesteny
uit my kleim gelig,
blink jy, my ongeslypte
klip-gedig.

(gepos deur gloudina bouwer)
Toets re: "Delwer" deur E.W.S. Hamond [boodskap #9927 is 'n antwoord op boodskap #9917] Do, 10 Julie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
dis 'n toets

iz...@igs.net (Bouwer) writes: >
>
> DELWER
> E.W.S. Hamond
>
> My pa was 'n delwer
> in die klipgramadoelas
> op soek na die blouwitsteen.
>
> Ek is sy seun,
> soekend na my geluk,
> en uit die woordwoesteny
> uit my kleim gelig,
> blink jy, my ongeslypte
> klip-gedig.
>
>
>
> (gepos deur gloudina bouwer)
>
Re: Toets re: "Delwer" deur E.W.S. Hamond [boodskap #10019 is 'n antwoord op boodskap #9927] Vr, 18 Julie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Mark & Heidi[2]  is tans af-lyn  Mark & Heidi[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article writes:
> From:
> Subject: Toets re: "Delwer" deur E.W.S. Hamond
> Date: 10 Jul 1997 23:49:00 GMT

> dis 'n toets

> iz...@igs.net (Bouwer) writes: >
>>
>> DELWER
>> E.W.S. Hamond
>>
>> My pa was 'n delwer
>> in die klipgramadoelas
>> op soek na die blouwitsteen.
>>
>> Ek is sy seun,
>> soekend na my geluk,
>> en uit die woordwoesteny
>> uit my kleim gelig,
>> blink jy, my ongeslypte
>> klip-gedig.
>>
>>
>>
>> (gepos deur gloudina bouwer)
>>
Vorige onderwerp: "Sprokie van die Spikkelkoei" deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: "Weeklag van die Fascistiese Fliekganger" deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 07:38:50 MGT 2024