Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gary Botha
Gary Botha [boodskap #100117] |
Vr., 05 November 2004 03:19  |
Joeboy
Boodskappe: 54 Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hy moes om persoonlike redes onttrek uit die SA-A span, glo nie n geval van
suur druiwe dat hy nie n Bok is nie. Sal interessant wees om te sien of hy
die uitnodiging aanvaar om vir die Barbarians teen die All Blacks te speel
en of sy persoonlike situasie skielik verander het....
Nou ja, Bokke wen seker more met so 10 punte?
Tot later
Joeboy
|
|
|
|
Re: Gary Botha [boodskap #100129 is 'n antwoord op boodskap #100117] |
Vr., 05 November 2004 11:01  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 5 Nov 2004 05:19:42 +0200, "Joeboy" wrote:
> Nou ja, Bokke wen seker more met so 10 punte?
Die weervoorspelling in Wallis is vir 'n stil sonnige dag.
As dit so uitwerk en die veld is droog en alles loop reg gaan die
telling meer as dit wees.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 16 00:00:49 UTC 2025
|