Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Generaal Hondswaai
|
|
Re: Swartland se naam [boodskap #44239 is 'n antwoord op boodskap #44156] |
Thu, 14 June 2001 20:36   |
HW Gird
Boodskappe: 49 Geregistreer: October 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dankie, Thys vir 'n pragtige storie, Thys!
Harry
Thys de Wet wrote in message ...
> Gloudina, die ou was 'n Viljee (de Villiers) van Caledon se distrik. Hy het
> op die plaas wat nou as Dunghye Park beken staan groot geword toe het die
> mense dit sommer "Donkiespad" genoem.
>
> Hy was een van die mense wat familie-uitlê tot 'n kuns vervolmaak het. Self
> ook meegewerk met Cor Pama aan die familiegeskiedenis van Suid-Afrikaanse
> families. Genealogie dus.
>
> Ek het een aand die ou en oom Paul Sauer by 'n musiekkonsert gesien (en
> gehoor):
> Dr Con het so 'n ry of twee voor oom Paul gesit. Die solis van die aand, 'n
> jong knaap Pieter Smit, het saam met die Mary Krige kinderorkes hier in
> Stellenbosch opgetree. (Mary Krige was 'n dogter van oom Paul Sauer. Haar
> man, Jannie, was op daardie staium sportorganiseerder by die US)
> Nadat hy toe een werk klaar gespeel het, na die applous stil raak, kom die
> opmerking van voor af:
>
> "Marrgtag Pou-il, maarrg die klong speel dargem daai viejool virg jou nê?"
> "Connie, is soos jy daar sê." is oom Paul Sauer se antwoord.
>
> Die ou was 'n lopende musiekverwysingsbiblioteek. My neef het hier by die
> konserve klasgegee, en hy;'t altyd vertel oor dr Con se musiekaande wat hy
> aan huis gereel het.
>
> Na die tyd het dr Con na my ouers toe gekom, want hy't my pa herken, en hêt
> hy nou uitgevra oor die familie. Hy het voor my ouma aan moederskant
> grootgeword en nou ja wat meer kan mens sê. En hy had dit oor my en my pa se
> name wat 'viljees-name' is. En wie was dan nou my oupa en die se pa, en wat
> nog alles. En toe gaan haal hy die draai by die de Villiers'e (Viljees) en
> die Swart familie en waar nog alles en lê die hele voorgeslag vir ons uit.
>
> "Aai Herge tog, dat ek nou Hetta Baadnis (Badenhorst) se kinders en klein
> kinders hierg moet krgy."
>
> Hy had 'n fenominale geheue, want toe ek 2 jaar later matriek slaag en my
> naam ook in die koerant is, toe had hy die familie gebel om te weet of dit
> nou ek is wat daai aand ook by die konsert trompet gespeel het.
>
> Thys oppie Bos
> skryf in boodskap news:3B27A22E.32094EF4@home.com...
>> Thys de Wet wrote:
>> So was Dr. Con van die Overberg? Ek het net een aand by hom
>> 'n klas in Italiaans geloop. Dit was omdat ek 'n blinde meisie wat
>> Italiaans wou leer, vergesel het. Toe Connie uitvind dat hy maar
>> net aan uitspraak en so aandag sou gee, en dat mens self al die
>> grammatika moet opswot, toe het sy besluit om maar sommer
>> dadelik tou op te gooi. Mens het natuurlik vir Dr. Con baie hoor
>> praat oor musiek.
>> Gloudina
>
|
|
|
|
|
Re: In Emmy se verdediging was Re: Generaal Hondswaai [boodskap #44274 is 'n antwoord op boodskap #44149] |
Fri, 15 June 2001 05:04   |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Bog. Die "gemiddelde blanke" het, tensy hy al baie oud is,geleef in 'n tyd
toe
daar "job reservation" was. Swartes mog
nie in administratiewe of opsigters-posisies in die myne toege-
laat word nie, alhoewel dit algemeen bekend was dat sommige
van die werk wel deur swartes onoffisieel gedoen was, omdat
hulle baie keer meer intelligent as hulle wit base was. Swartes
kon nie op die spoorweë werk nie, ens. ens
> Dit was nie altyd die geval nie. Ek het in die laat tagtiger jare by Dairy
Belle >gewerk en daar het verskeide swartes senior poste beklee. Daar het
ons al >begin om hulle in administatiewe poste op te lei.
. Dit was vir my
duidelik dat dinge verander het toe ek eenkeer in SA gekuier
het, nog voor 1994, maar op 'n tydstip toe meer en meer
swartes in voorheen wit jobs ingelaat word, soos byvoorbeeld
die poskantoor se sorterings-afdeling. Een van die familie van
'n swaer van my het vantevore vir jare in die poskantoor briewe
gesorteer. Maar toe sy in haar werk met swartes moet kompeteer
(gemeet aan die spoed waarmee hulle suksesvol kan sorteer),
toe kry sy vinnig 'n senuwee-ineenstorting van al die druk by die
werk en moes die werk bedank.
> Dit is in julle familie se gene
Toe ek in 1993 laas in SA was, toe is omtrent al die banke
se werkers Indiërs wat gedurende die dae van apartheid nooit in
banke kon werk nie.
> Jy was seker in 'n bank in Attridgeville , vir die res van die land praat
jy >weereens 'n hoop kak.
En hulle was sê effektief, beter as wat wittes
ooit was in die banke van SA, waar jy soms baie stupid mense agter
die toonbank gekry het voordat hulle meer kompetisie gekry het
van die tagtig persent van die bevolking wat voorheen uitgesluit is
van sulke posisies.
> Jy moet sien hoe gaan dit nou in die banke nadat jou siels en vleesgenote
die >toonbanke vul. Daar staan nou "vloersupervisors" agter die toonbanke
wat >nou die "swartes" agter die toonbanke ondersteun. Dit is nou 'n
werklike >vorm van "windowdressing". Al transaksie wat hulle op hul eie kan
regkry is >om geld in die laai te sit en uit te haal; vir al die ander take
moet die >supervisors egter 'n handjie bysit.
>
Krokkie
|
|
|
|
Re: In Emmy se verdediging was Re: Generaal Hondswaai [boodskap #44295 is 'n antwoord op boodskap #44274] |
Fri, 15 June 2001 07:43   |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek ignoreer haar aspris Krokkie, ons sal nou nie eens praat van die
verskriklike toename in posdiefstal nie. Was nogal 'n oulike een op TV
gewees toe die hoof-unierep se hande swart gevlek was deur silwernitraat
nadat hy gedokterde pos oopgemaak het. Nodeloos om te sê dit was in die
sorteer area en dit was nie sy pos nie.
Sakkie
"krokkie" wrote in message
news:3b2996b1$0$229@hades.is.co.za...
> Bog. Die "gemiddelde blanke" het, tensy hy al baie oud is,geleef in 'n tyd
> toe
> daar "job reservation" was. Swartes mog
> nie in administratiewe of opsigters-posisies in die myne toege-
> laat word nie, alhoewel dit algemeen bekend was dat sommige
> van die werk wel deur swartes onoffisieel gedoen was, omdat
> hulle baie keer meer intelligent as hulle wit base was. Swartes
> kon nie op die spoorweë werk nie, ens. ens
>
>> Dit was nie altyd die geval nie. Ek het in die laat tagtiger jare by Dairy Belle
>> gewerk en daar het verskeide swartes senior poste beklee. Daar het ons al
>> begin om hulle in administatiewe poste op te lei.
>
>
> . Dit was vir my
> duidelik dat dinge verander het toe ek eenkeer in SA gekuier
> het, nog voor 1994, maar op 'n tydstip toe meer en meer
> swartes in voorheen wit jobs ingelaat word, soos byvoorbeeld
> die poskantoor se sorterings-afdeling. Een van die familie van
> 'n swaer van my het vantevore vir jare in die poskantoor briewe
> gesorteer. Maar toe sy in haar werk met swartes moet kompeteer
> (gemeet aan die spoed waarmee hulle suksesvol kan sorteer),
> toe kry sy vinnig 'n senuwee-ineenstorting van al die druk by die
> werk en moes die werk bedank.
>
>> Dit is in julle familie se gene
>
>
> Toe ek in 1993 laas in SA was, toe is omtrent al die banke
> se werkers Indiërs wat gedurende die dae van apartheid nooit in
> banke kon werk nie.
>
>> Jy was seker in 'n bank in Attridgeville , vir die res van die land praat jy
>> weereens 'n hoop kak.
>
>
> En hulle was sê effektief, beter as wat wittes
> ooit was in die banke van SA, waar jy soms baie stupid mense agter
> die toonbank gekry het voordat hulle meer kompetisie gekry het
> van die tagtig persent van die bevolking wat voorheen uitgesluit is
> van sulke posisies.
>
>> Jy moet sien hoe gaan dit nou in die banke nadat jou siels en vleesgenote
> die >toonbanke vul. Daar staan nou "vloersupervisors" agter die toonbanke
> wat >nou die "swartes" agter die toonbanke ondersteun. Dit is nou 'n
> werklike >vorm van "windowdressing". Al transaksie wat hulle op hul eie kan
> regkry is >om geld in die laai te sit en uit te haal; vir al die ander take
> moet die >supervisors egter 'n handjie bysit.
>>
>
>
> Krokkie
>
|
|
|
|
Re: In Emmy se verdediging was Re: Generaal Hondswaai [boodskap #44300 is 'n antwoord op boodskap #44194] |
Fri, 15 June 2001 09:08   |
Gottlieb
Boodskappe: 72 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"emmy" skryf in boodskap news:...
>
>
> Veel zwarte hebben ook hard en vuil werk gedaan.....
> Het eerste wat een ZA opvalt in Nederland als ze nog nooit buiten
> ZA op vakantie zijn geweest..
> Dat hier een blanken de vuilnis ophaalt in de tuinen werkt en auto,s
> poetst.....
En veel blankes het ook hard gewerk. Al was hulle bevoordeel teenoor
swartes.
>
> Fout begrepen ;-))
> Ieder mens is verantwoordelijk voor zijn eigen welstand en geluk...en als je
> dat niet hebt dan ben je dat zelf schuld en zie maar hoe je uit die misere
> komt. Niemand helpt je dan in de VS
So jy se dat in Suid Afrika daar geen hulp organisasies is wat die
armoede teenkamp en help nie? Of probeer jy se dat blankes in SA nie
'n tikkie omgee vir die pleit van die armoediges nie?
>> As die
>> blankes nog in beheer was is ek oortuig dat ons nog iets omtrent die
>> situasie kon gedoen het.
>
> In de jaren 50 had men er iets aan kunnen doen...die kans heeft men niet
> gebruikt...
Ek wil nou nie te veel neerkyk op jou nie, maar die 50's is al 50 jaar
gelede verby. In die 50's was ek nog nie eens 'n gedagte nie en het
eers 25 jaar later my gesiggie gewys.
Ek dink ook dat Nederland beter met Suriname om kon gegaan het, of in
Indonesie, maar dit help nie om 'n dooie perd te skop nie. Dis altyd
makliker om terug te kyk na die verlede en dan te se, ja julle mos dit
so gedoen het.
En dit is wat jy doen - ons praat oor vandag, en jy praat oor die
verlede. Plaas dat jy met konstruktiewe advies kom, oordeel jy net.
> ZA was een van de rijkste landen van de wereld met het hoogste inkomen
> ( wel voor een bevolkingsgroep) investeerders genoeg enz....
>
Ja toe die wereld ekonomie nog op goud gestaaf was, en voor die wereld
neergekyk het op ons en sanksies in gebring het. Ek dink julle kon
daai perd ook beter aangepak het. Daar was baie beter maniere om
apartheid teen te kamp.
> Ik kijk niet op ze neer....ik praat gewoon met ze en behandel ieder mens
> gelijk.
Maar jy kyk op ons neer, of correct me if I'm wrong, dis die idee wat
ek kry as ek jou poste in die thread lees...
>
> Ik kijk niet wat een mens doet maar hoe hij van karakter is dat is voor mij
> pas echt belangrijk.
Maar jy vertel dan vir ons wat ons 50 jaar gelede moes gedoen het.
mvgr
Gottlieb
|
|
|
|
Re: In Emmy se verdediging was Re: Generaal Hondswaai [boodskap #44302 is 'n antwoord op boodskap #44149] |
Fri, 15 June 2001 09:18   |
Gottlieb
Boodskappe: 72 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
@home.com skryf in boodskap news:...
>
> Bog. Die "gemiddelde blanke" het, tensy hy al baie oud is,geleef in 'n t
> yd toe
> daar "job reservation" was. Swartes mog
> nie in administratiewe of opsigters-posisies in die myne toege-
> laat word nie, alhoewel dit algemeen bekend was dat sommige
> van die werk wel deur swartes onoffisieel gedoen was, omdat
> hulle baie keer meer intelligent as hulle wit base was. Swartes
> kon nie op die spoorweë werk nie, ens. ens. Dit was vir my
> duidelik dat dinge verander het toe ek eenkeer in SA gekuier
> het, nog voor 1994, maar op 'n tydstip toe meer en meer
> swartes in voorheen wit jobs ingelaat word, soos byvoorbeeld
> die poskantoor se sorterings-afdeling. Een van die familie van
> 'n swaer van my het vantevore vir jare in die poskantoor briewe
> gesorteer. Maar toe sy in haar werk met swartes moet kompeteer
> (gemeet aan die spoed waarmee hulle suksesvol kan sorteer),
> toe kry sy vinnig 'n senuwee-ineenstorting van al die druk by die
> werk en moes die werk bedank.
> Toe ek in 1993 laas in SA was, toe is omtrent al die banke
> se werkers Indiërs wat gedurende die dae van apartheid nooit in
> banke kon werk nie. En hulle was só effektief, beter as wat wittes
> ooit was in die banke van SA, waar jy soms baie stupid mense agter
> die toonbank gekry het voordat hulle meer kompetisie gekry het
> van die tagtig persent van die bevolking wat voorheen uitgesluit is
> van sulke posisies.
>
Gloudina
Ek stem met jou saam dat die blankes in die tyd van apartheid baie
meer voordele oor swartes gehad het. Veral met aanstellings in die
arbeidmark. Alle hoe betaalde poste is oopgehou vir normaalweg die
meer geskoolde blanke (verkieslik afrikaans man). Maar ek gaan myself
nie so laag laat daal om te se dat die mans wat bevoordeel was nie ook
hard gewerk het nie. Hulle het miskien op 'n rooi tapyt ingestap (in
vergelyking met die swartes), maar hulle moes sweet daarvoor.
Dus goed, ek mag nie vergeet dat my ouers en hul ouers en hul ouers en
hul ouers
voorkeur bo swartes gehad het nie - glo my dit is bietjie moeilik om
dit te vergeet, veral as oral waar jy gaan jy dit by jou keelgat
afgedwing kry. Ek dink die jong mense, die nuwe generasie, het baie
meer uit die verlede geleer as wat jy en jou geslag ooit kon - maar
dit is my opinie en ek hoop nie jy vat dit as 'n persoonlike aanval
nie. ;-)
Ek sal verder gaan en hierdie opinie staaf, jong mense is dinamies en
verander hul uitkyk op die lewe maklik, ouer mense is staties en klou
vas aan die verlede. Soos wat dit duidelik hier weergegee word.
|
|
|
|
Re: Generaal Hondswaai [boodskap #44304 is 'n antwoord op boodskap #44185] |
Fri, 15 June 2001 09:59   |
Gottlieb
Boodskappe: 72 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"emmy" skryf in boodskap news:...
> Gottlieb schreef in berichtnieuws
>> Dit mag waar wees, want ek is seker dat 'n witman wat bier loop drink
>> in die shebeen in die township ook nie juis gemaklik gaan voel nie.
>
>
>> Maar dit is sy keuse om te gaan of om te bly, ek stel die blaam nie
>> aan die deur van die swartes (township bewoners of shebeen regulars)
>> nie. Net so is dit die swarte se eie keuse in watter restaurant hy
>> wil gaan eet en selfs waar hy die gemaklikste sal voel.
>
> Jij kan een bier betalen in een goed restaurant of een luxe pub....
> In Chicago kan je ook niet in een slechte wijk ( grote werkeloosheid drugs
> alcoholverslaafde ) een biertje drinken......
> Maar die arme zwarte zou dat wel graag doen met jou samen in een mooi
> restaurant....willen doen...
Dan is hy hartelik welkom, nie dat ek sou omgee om saam met hom in die
shebeen te gaan sit nie - dit sal nie die eerste keer wees wat ek dit
doen nie...
Maar as ons kyk na wat jy vroeer gepos het, dis nou die stukkie oor
dat die swartes nie die blankes verstaan nie, dan twyfel ek of hy tog
so graag saam met my 'n bier wil drink. Nie dat alle swartes oor
dieselfde kam geskeer kan word nie, net soos ook nie alle blankes oor
die kam geskeer kan word nie...
>
>>> Wonder waar Emmy daardie stukkie nonsens gelees of gesien het.
>> Ek ook en wag nog altyd op kommentaar van haar - dit is net Emmy wat
>> ons uit die duisternis kan help ;-)
>
> Ik denk dat je zand in je ogen hebt wrijf dat er eens goed uit en kijk
> dan goed om je heen....misschien zie je dan de realiteit....
Ek het die realiteit al 'n lang tyd gesien, jy kry beter weterige
mense sonder konstruktiewe advies en alleen afbrekende kritiek, en
volgens my val jy onder die.
Ek ken armoede, nie dat ek so "gelukkig" was om self arm te wees nie
(ek is blank so dit is mos ontmoontlik). Op my student dae het ek
dagga gerook (sies ek weet ;-)) en om dit te koop moet jy by dodgy
plekke (ghetto's en townships) ingaan. Ek het dit onder andere by
rasta's gekoop, die mees vredeliefende mense wat ek ken al het hulle
niks nie. (ek seker nie almal het my mening nie) Ek onthou baie keer
dat ek daar gesit het en hoor hoe die skote gevuur word tussen
ganglede in Elsiesrivier...
Of toe ek in Mmabatho as verkoper gewerk het, huis aan huis en nie by
blankes nie, in dele waar ek seker is jy nie jou voete sal waag nie...
En raai wat ek het toe al geweet ons almal is maar net mense, en het
goeie vriende daar gemaak.
Maar dit is 'n bysaak - wat ek bedoel het met net jy wat ons uit die
duisternis kan help, is dat ons nog steeds op die name van die
restaurante wag... Dan kan ons hulle boycot en miskien iets
konstrutiefs regkry. Maar ek dink ons gaan nog lank wag op die
name...
|
|
|
|
|
|
|
Re: Generaal Hondswaai [boodskap #44324 is 'n antwoord op boodskap #44304] |
Fri, 15 June 2001 12:06   |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gottlieb schreef in berichtnieuws
ef555b03.0106150159.76a140bd@posting.google.com...
> "emmy" skryf in boodskap news:
> Dan is hy hartelik welkom, nie dat ek sou omgee om saam met hom in die
> shebeen te gaan sit nie - dit sal nie die eerste keer wees wat ek dit
> doen nie...
Jij bent jong dat scheelt...
Denk je dat de oudere generatie dat ook zou doen??
> Maar as ons kyk na wat jy vroeer gepos het, dis nou die stukkie oor
> dat die swartes nie die blankes verstaan nie, dan twyfel ek of hy tog
> so graag saam met my 'n bier wil drink.
Met jou wel ...
> Ek het die realiteit al 'n lang tyd gesien, jy kry beter weterige
> mense sonder konstruktiewe advies en alleen afbrekende kritiek, en
> volgens my val jy onder die.
Ik ben altijd constructief ;-)) misschien klinkt de NL taal jullie bazig in
de oren ;-))
> Ek ken armoede, nie dat ek so "gelukkig" was om self arm te wees nie
> (ek is blank so dit is mos ontmoontlik). Op my student dae het ek
> dagga gerook (sies ek weet ;-)) en om dit te koop moet jy by dodgy
> plekke (ghetto's en townships) ingaan. Ek het dit onder andere by
> rasta's gekoop, die mees vredeliefende mense wat ek ken al het hulle
> niks nie. (ek seker nie almal het my mening nie) Ek onthou baie keer
> dat ek daar gesit het en hoor hoe die skote gevuur word tussen
> ganglede in Elsiesrivier...
> Of toe ek in Mmabatho as verkoper gewerk het, huis aan huis en nie by
> blankes nie, in dele waar ek seker is jy nie jou voete sal waag nie...
> En raai wat ek het toe al geweet ons almal is maar net mense, en het
> goeie vriende daar gemaak.
Dit is wat wij al 30 jaar op tv zien...arme vriendelijke vredelievende
mensen
die tussen gangs moeten overleven en wonen.....ze hadden geen keus.
En daar tegenover de super weelde .....wie denk je krijg de sympathie ;-))
van de wereld....de apartheid werd al beschreven als het meest misdadige
regime ....
> Maar dit is 'n bysaak - wat ek bedoel het met net jy wat ons uit die
> duisternis kan help, is dat ons nog steeds op die name van die
> restaurante wag... Dan kan ons hulle boycot en miskien iets
> konstrutiefs regkry. Maar ek dink ons gaan nog lank wag op die
> name...
Ik heb NIET gezegd dat zwarte mensen geweigerd worden maar daar het
economisch verschil juist op die plekke zichtbaar en duidelijk is.....het is
vaak nog onmogelijk voor hen...
Als de restaurants theaters en ander luxe uitgaan gelegenheden enz...gemengd
bezocht kunnen worden is de regenboognatie geslaagd!!
Mooie uitvinding...regenboognatie ;-)))
Onlangs was er hier een reportage over de gevangenis van Kaapstad..er was
een nieuwe directeur..het ging over de gangs in de gevangenis ( gang 28
bestond
uit moordenaars en verkrachters)
Hij wilde dat het moorden in de gevangenis ophield en stelde een sociaal
werkster aan
die met risico van eigen leven en programma opstelde met workschops....
Te lang om alles uit te leggen maar het was indrukkendwekkend.....
Grt
Emmy
|
|
|
|
|
Re: In Emmy se verdediging was Re: Generaal Hondswaai [boodskap #44342 is 'n antwoord op boodskap #44303] |
Fri, 15 June 2001 14:07   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Gottlieb wrote:
> maar ek wil weet hoe jy dan 'n hele kultuur se arrogansie
> wil laat verdwyn? Arrogansie wat van kleins af, deur propaganda en
> skool en kultuur oorgedra en aangeleer is?
>
> Dit is moontlik, maar dink jy regtig dat dit so maklik en vinnig gaan
> wees as wat jy hier voorgee?
My dierbaarheid, Gottlieb, ek sou tog dink dat diearrogansie-van-die-witman 'n finale
knak gekry het
in SA in die afgelope tien jaar. Of dink jy die
arrongansie verdwyn maar stadig?
Gloudina
|
|
|
|
Re: In Emmy se verdediging was Re: Generaal Hondswaai [boodskap #44349 is 'n antwoord op boodskap #44302] |
Fri, 15 June 2001 16:11   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hey!!!! Moet nie ouer mense veralgemeen nie!!!
Jy meen seker die oues van gees!:)
Annette
Gottlieb skryf in boodskap news:ef555b03.0106150118.1c3d1fb@posting.google.com...
> @home.com skryf in boodskap news:...
>>
>> Bog. Die "gemiddelde blanke" het, tensy hy al baie oud is,geleef in 'n t
>> yd toe
>> daar "job reservation" was. Swartes mog
>> nie in administratiewe of opsigters-posisies in die myne toege-
>> laat word nie, alhoewel dit algemeen bekend was dat sommige
>> van die werk wel deur swartes onoffisieel gedoen was, omdat
>> hulle baie keer meer intelligent as hulle wit base was. Swartes
>> kon nie op die spoorweë werk nie, ens. ens. Dit was vir my
>> duidelik dat dinge verander het toe ek eenkeer in SA gekuier
>> het, nog voor 1994, maar op 'n tydstip toe meer en meer
>> swartes in voorheen wit jobs ingelaat word, soos byvoorbeeld
>> die poskantoor se sorterings-afdeling. Een van die familie van
>> 'n swaer van my het vantevore vir jare in die poskantoor briewe
>> gesorteer. Maar toe sy in haar werk met swartes moet kompeteer
>> (gemeet aan die spoed waarmee hulle suksesvol kan sorteer),
>> toe kry sy vinnig 'n senuwee-ineenstorting van al die druk by die
>> werk en moes die werk bedank.
>> Toe ek in 1993 laas in SA was, toe is omtrent al die banke
>> se werkers Indiërs wat gedurende die dae van apartheid nooit in
>> banke kon werk nie. En hulle was sê effektief, beter as wat wittes
>> ooit was in die banke van SA, waar jy soms baie stupid mense agter
>> die toonbank gekry het voordat hulle meer kompetisie gekry het
>> van die tagtig persent van die bevolking wat voorheen uitgesluit is
>> van sulke posisies.
>>
>
> Gloudina
>
> Ek stem met jou saam dat die blankes in die tyd van apartheid baie
> meer voordele oor swartes gehad het. Veral met aanstellings in die
> arbeidmark. Alle hoe betaalde poste is oopgehou vir normaalweg die
> meer geskoolde blanke (verkieslik afrikaans man). Maar ek gaan myself
> nie so laag laat daal om te se dat die mans wat bevoordeel was nie ook
> hard gewerk het nie. Hulle het miskien op 'n rooi tapyt ingestap (in
> vergelyking met die swartes), maar hulle moes sweet daarvoor.
>
> Dus goed, ek mag nie vergeet dat my ouers en hul ouers en hul ouers en
> hul ouers
> voorkeur bo swartes gehad het nie - glo my dit is bietjie moeilik om
> dit te vergeet, veral as oral waar jy gaan jy dit by jou keelgat
> afgedwing kry. Ek dink die jong mense, die nuwe generasie, het baie
> meer uit die verlede geleer as wat jy en jou geslag ooit kon - maar
> dit is my opinie en ek hoop nie jy vat dit as 'n persoonlike aanval
> nie. ;-)
>
> Ek sal verder gaan en hierdie opinie staaf, jong mense is dinamies en
> verander hul uitkyk op die lewe maklik, ouer mense is staties en klou
> vas aan die verlede. Soos wat dit duidelik hier weergegee word.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Generaal Hondswaai [boodskap #44429 is 'n antwoord op boodskap #44097] |
Sun, 17 June 2001 08:24   |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die probleem met sekere van die persone oorsee hoor n storie en dan glo
hulle dit en dan wil hulle ons oortuig dat dit so is en om alles te kroon
word hulle dan somtyds agresief as jy hulle vertel dat dit nie so is nie.
Reenen van Niekerk
Annette skryf in boodskap news:9g8jt6$7opuk$8@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Gotlieb!! Nou is daar twee van ons wat dink Emmy praat strooi as sy
> vir ons kom vertel dat 'n swart persoon nie by die venster in 'n restaurant
> mag sit nie!!.
> Hoo Boy!! Kan jy dink aan die kabaal!!!
> Wonder waar Emmy daardie stukkie nonsens gelees of gesien het.
> Annette
>
> Gottlieb wrote in message
> news:ef555b03.0106130629.12bec534@posting.google.com...
>> "emmy" wrote in message
> news:...
>>> Annette schreef in berichtnieuws
>>> 9g61pl$7dfpj$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dankie Arthur.
>>>> Dan sal ek maar weereens by Emmy moet uitvind waar sy haar inligting
> kry.
>>>> Ek dink sy praat strooi.
>>>
>>> Je moet goed lezen Annette!!!
>>>
>>> Ik heb niet gezegd dat restaurants verboden zijn maar dat je bij
>>> uitzondering
>>> een zwarte in een overwegend door witte mensen bezocht restaurant ziet.
>>> De reden???? Hier staat het..er moet nog veel gebeuren aan het
> wederzijds
>>> vertrouwen van elkaar!!
>>>
>>> "Black South Africans do not understand whites, they feel uncomfortable
>>> around them," they said.
>>>
>>> The survey, based on 3,727 interviews, found that fewer than a quarter
> of
>>> blacks said they understood the customs and ways of whites. Roughly
half
> of
>>> the whites, coloured (mixed-race) and Asians asserted they did not
>>> understand blacks.
>>>
>>> Fifty-six percent of black South Africans believed whites were
>>> untrustworthy, while a third of whites believed the same of blacks.
>>>
>>> Just over half the blacks found it hard to imagine ever being friends
> with a
>>> white person. For whites, the figure was 19 percent.
>>>
>>> Grt Emmy
>>
>>
>> Waar is die konnektasie tussen die feit dat swartes die wit kultuur en
>> gebruike nie verstaan nie en die feit dat jy se mens sal swartes nie
>> in 'n wit dominante restaurante sien nie?
>>
>> Ek dink jy praat op die oomblik deur jou neus - maar dit is my opinie.
>>
>> Dit is waar dat die swartes miskien ongemaklik sal voel (omdat hulle
>> die blankes nie se customs nie verstaan nie), en dus uit vrye keuse
>> sal besluit om nie die restaurant te besoek nie - maar hoe kan jy dan
>> se dat dit die blankes se skuld is??
>>
>> Miskien het ek jou verkeerd verstaan en wou jy maar net noem dat mense
>> in SA vry (swart, blank of ander kultuur) is om self te kies in watter
>> restaurant hulle wil eet... hiermee stem ek volmondig saam!
>>
>> Jy besef natuurlik dat daar meer as een restaurant in SA is... ;-)
>
|
|
|
Re: In Emmy se verdediging was Re: Generaal Hondswaai [boodskap #44431 is 'n antwoord op boodskap #44149] |
Sun, 17 June 2001 08:27   |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Maar ons glo nie alles wat hulle van Nederland se nie. Dit hang van die
persoon af wat die artiekel lees of sy /hy dit gaan glo of nie.Voor hulle
dit as die waarheid in ons kele afdruk moet hulle net seker maak of dit wel
so is.
Reenen van Niekerk
Sakkie skryf in boodskap news:3b286244$0$228@hades.is.co.za...
> Annette en Gotlieb, julle ouens moet verstaan waarvandaan Emmy kom. Daarby
> bedoel ek nie NL nie, ek bedoel haar standpunte. Wat sy weet is gebaseer op
> wat sy lees/gelees het in koerante en wat sy gesien het op TV.
>
> Ons weet dat die gemiddelde verslaggewer skryf wat beter verkoop. Dit dra
> dan ook by dat net die gedeeltes wat opspraak gaan maak geskryf/gebeeldsend
> word. Ongelukkig is dit al waaraan Emmy blootgestel was.
> Sakkie (moenie my confuse met die feite nie......ek het klaar my storie
> verkoop)
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9g8jt6$7opuk$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie Gotlieb!! Nou is daar twee van ons wat dink Emmy praat strooi as sy
>> vir ons kom vertel dat 'n swart persoon nie by die venster in 'n
> restaurant
>> mag sit nie!!.
>> Hoo Boy!! Kan jy dink aan die kabaal!!!
>> Wonder waar Emmy daardie stukkie nonsens gelees of gesien het.
>> Annette
>>
>> Gottlieb wrote in message
>> news:ef555b03.0106130629.12bec534@posting.google.com...
>>> "emmy" wrote in message
>> news:...
>>>> Annette schreef in berichtnieuws
>>>> 9g61pl$7dfpj$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Dankie Arthur.
>>>> > Dan sal ek maar weereens by Emmy moet uitvind waar sy haar
inligting
>> kry.
>>>> > Ek dink sy praat strooi.
>>>>
>>>> Je moet goed lezen Annette!!!
>>>>
>>>> Ik heb niet gezegd dat restaurants verboden zijn maar dat je bij
>>>> uitzondering
>>>> een zwarte in een overwegend door witte mensen bezocht restaurant
> ziet.
>>>> De reden???? Hier staat het..er moet nog veel gebeuren aan het
>> wederzijds
>>>> vertrouwen van elkaar!!
>>>>
>>>> "Black South Africans do not understand whites, they feel
> uncomfortable
>>>> around them," they said.
>>>>
>>>> The survey, based on 3,727 interviews, found that fewer than a
quarter
>> of
>>>> blacks said they understood the customs and ways of whites. Roughly
> half
>> of
>>>> the whites, coloured (mixed-race) and Asians asserted they did not
>>>> understand blacks.
>>>>
>>>> Fifty-six percent of black South Africans believed whites were
>>>> untrustworthy, while a third of whites believed the same of blacks.
>>>>
>>>> Just over half the blacks found it hard to imagine ever being
friends
>> with a
>>>> white person. For whites, the figure was 19 percent.
>>>>
>>>> Grt Emmy
>>>
>>>
>>> Waar is die konnektasie tussen die feit dat swartes die wit kultuur en
>>> gebruike nie verstaan nie en die feit dat jy se mens sal swartes nie
>>> in 'n wit dominante restaurante sien nie?
>>>
>>> Ek dink jy praat op die oomblik deur jou neus - maar dit is my opinie.
>>>
>>> Dit is waar dat die swartes miskien ongemaklik sal voel (omdat hulle
>>> die blankes nie se customs nie verstaan nie), en dus uit vrye keuse
>>> sal besluit om nie die restaurant te besoek nie - maar hoe kan jy dan
>>> se dat dit die blankes se skuld is??
>>>
>>> Miskien het ek jou verkeerd verstaan en wou jy maar net noem dat mense
>>> in SA vry (swart, blank of ander kultuur) is om self te kies in watter
>>> restaurant hulle wil eet... hiermee stem ek volmondig saam!
>>>
>>> Jy besef natuurlik dat daar meer as een restaurant in SA is... ;-)
>>
>
|
|
|
Re: In Emmy se verdediging was Re: Generaal Hondswaai [boodskap #44432 is 'n antwoord op boodskap #44181] |
Sun, 17 June 2001 08:29   |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Stem saam met jou daar.Daar is sekere wit mense wat ek ook nie by my huis
wil he nie.Wonder wat maak dit my??
Reenen van Niekerk
Sakkie skryf in boodskap news:3b289b18$0$227@hades.is.co.za...
> Nee Emmy, ek het nog nooit gesê dat jy ons beskuldig van rassisme nie. Wat
> ons almal sê is dat jou indrukke van ons land en ons samelewing bietjie
> verdraaid is. Ek spandeer baie tyd in restaurante reg oor ons land, meer as
> wat ek graag sou wou, dit sit teveel om die middel, en ek kan jou nou vertel
> dat die swartmense wat in restaurante eet kan maar by my huis ook kom eet.
> Dit is nie 'n kwessie van velkleur nie, dit is 'n kwessie van standaard en
> lewensuitkyk. Noem my 'n snob demmit, moenie my 'n rassis noem net omdat ek
> nie met sekere mense meng nie.
> Sakkie
>
>
>
> "emmy" wrote in message
> news:9g9pq5$958$1@news.pcmnet.nl...
>>
>> Sakkie schreef in berichtnieuws
>> 3b286244$0$228@hades.is.co.za...
>>> Annette en Gotlieb, julle ouens moet verstaan waarvandaan Emmy kom.
>> Daarby
>>> bedoel ek nie NL nie, ek bedoel haar standpunte. Wat sy weet is
> gebaseer
>> op
>>> wat sy lees/gelees het in koerante en wat sy gesien het op TV.
>>
>> Ik lees geen sensatiekranten..
>> En ik heb intensief contact met echte Afrikaners.........waar ik ook
>> mee in discussie ga.
>> Je maak een grote fout je denkt dat ik anti Afrikaner ben....
>> helemaal niet zelfs.....ik vind ze mede slachtoffer van een regime...
>>
>> De discussie gaat over situaties en dat deze nog steeds gunstiger zijn
> voor
>> de gemiddelde Afrikaner is een feit.
>>
>> Ik hou allen niet van misselijk makende opmerkingen over medemensen omdat
>> ze toevallig minder kennis en in een slechtere positie zitten...
>> Van welke kleur dan ook !!
>>
>> Grt Emmy
>>
>>
>>
>>> Ons weet dat die gemiddelde verslaggewer skryf wat beter verkoop.
>>
>> Bepaalde kranten ja maar niet de kranten wat ik lees...
>>
>> Dit dra
>>> dan ook by dat net die gedeeltes wat opspraak gaan maak
>> geskryf/gebeeldsend
>>> word. Ongelukkig is dit al waaraan Emmy blootgestel was.
>>> Sakkie (moenie my confuse met die feite nie......ek het klaar my storie
>>> verkoop)
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9g8jt6$7opuk$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dankie Gotlieb!! Nou is daar twee van ons wat dink Emmy praat strooi
> as
>> sy
>>>> vir ons kom vertel dat 'n swart persoon nie by die venster in 'n
>>> restaurant
>>>> mag sit nie!!.
>>>> Hoo Boy!! Kan jy dink aan die kabaal!!!
>>>> Wonder waar Emmy daardie stukkie nonsens gelees of gesien het.
>>>> Annette
>>>>
>>>> Gottlieb wrote in message
>>>> news:ef555b03.0106130629.12bec534@posting.google.com...
>>>> > "emmy" wrote in message
>>>> news:...
>>>> > > Annette schreef in berichtnieuws
>>>> > > 9g61pl$7dfpj$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Dankie Arthur.
>>>> > > > Dan sal ek maar weereens by Emmy moet uitvind waar sy haar
>> inligting
>>>> kry.
>>>> > > > Ek dink sy praat strooi.
>>>> > >
>>>> > > Je moet goed lezen Annette!!!
>>>> > >
>>>> > > Ik heb niet gezegd dat restaurants verboden zijn maar dat je bij
>>>> > > uitzondering
>>>> > > een zwarte in een overwegend door witte mensen bezocht
restaurant
>>> ziet.
>>>> > > De reden???? Hier staat het..er moet nog veel gebeuren aan het
>>>> wederzijds
>>>> > > vertrouwen van elkaar!!
>>>> > >
>>>> > > "Black South Africans do not understand whites, they feel
>>> uncomfortable
>>>> > > around them," they said.
>>>> > >
>>>> > > The survey, based on 3,727 interviews, found that fewer than a
>> quarter
>>>> of
>>>> > > blacks said they understood the customs and ways of whites.
> Roughly
>>> half
>>>> of
>>>> > > the whites, coloured (mixed-race) and Asians asserted they did not
>>>> > > understand blacks.
>>>> > >
>>>> > > Fifty-six percent of black South Africans believed whites were
>>>> > > untrustworthy, while a third of whites believed the same of
> blacks.
>>>> > >
>>>> > > Just over half the blacks found it hard to imagine ever being
>> friends
>>>> with a
>>>> > > white person. For whites, the figure was 19 percent.
>>>> > >
>>>> > > Grt Emmy
>>>> >
>>>> >
>>>> > Waar is die konnektasie tussen die feit dat swartes die wit
kultuur
> en
>>>> > gebruike nie verstaan nie en die feit dat jy se mens sal swartes nie
>>>> > in 'n wit dominante restaurante sien nie?
>>>> >
>>>> > Ek dink jy praat op die oomblik deur jou neus - maar dit is my
> opinie.
>>>> >
>>>> > Dit is waar dat die swartes miskien ongemaklik sal voel (omdat hulle
>>>> > die blankes nie se customs nie verstaan nie), en dus uit vrye keuse
>>>> > sal besluit om nie die restaurant te besoek nie - maar hoe kan jy
> dan
>>>> > se dat dit die blankes se skuld is??
>>>> >
>>>> > Miskien het ek jou verkeerd verstaan en wou jy maar net noem dat
> mense
>>>> > in SA vry (swart, blank of ander kultuur) is om self te kies in
> watter
>>>> > restaurant hulle wil eet... hiermee stem ek volmondig saam!
>>>> >
>>>> > Jy besef natuurlik dat daar meer as een restaurant in SA is... ;-)
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: In Emmy se verdediging was Re: Generaal Hondswaai [boodskap #44433 is 'n antwoord op boodskap #44186] |
Sun, 17 June 2001 08:31   |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Emmy
Nooi jy enige persoon na jou huis toe om saam met jou familie te eet.
Reenen van Niekerk
emmy skryf in boodskap news:9ga8e4$cpu$2@news.pcmnet.nl...
>
> Sakkie schreef in berichtnieuws
> 3b289b18$0$227@hades.is.co.za...
>> Nee Emmy, ek het nog nooit gesê dat jy ons beskuldig van rassisme nie.
> Wat
>> ons almal sê is dat jou indrukke van ons land en ons samelewing bietjie
>> verdraaid is. Ek spandeer baie tyd in restaurante reg oor ons land,
meer
> as
>> wat ek graag sou wou, dit sit teveel om die middel, en ek kan jou nou
> vertel
>> dat die swartmense wat in restaurante eet kan maar by my huis ook kom
eet.
>
> Als je veel in een restaurant eet kook je thuis toch niet ;-))'wie kan dan
> bij jou
> komen eten???
>
>> Dit is nie 'n kwessie van velkleur nie, dit is 'n kwessie van standaard en
>> lewensuitkyk.
>
> Nee een economisch verschil....er zijn nog maar enkele zwarte die dat
> kunnen bekostigen...en geloof me dat zien zij ook....
> De jongere generatie zal dat straks ook willen hebben....en fanatieker als
> de
> oudere nog onderdrukte klasse....hun rechtvaardiging zullen ze halen uit de
> apartheid.
>
> In Amerika ben je alleen een mens als je het economisch gemaakt
> hebt....iedereen
> die om welke reden ( en er zijn veel verschillende redenen )
> dan ook tot de bedelstaf afgedaald zijn....zij het ZELF schuld dus moeten ze
> maar
> ZELF zien hoe ze er weer uit komen...
>
> Canada en Europeanen denken zo niet.....wij denken en weten dat ook
> Het kan iedereen overkomen...en dan is het een mooi gedachte dat er een
> sociale wetgeving is die ondersteund wordt door de meerderheid van de
> bevolking.
>
> In de jaren 50 was dat in Europa en Amerika ook zo.....de opstand tegen
> alles
> wat gezag of snobisme uitstraalde werd neergesabeld ( figuurlijk dan )
>
> Wij hier kijken niet tegen iemand op omdat hij toevallig meer geld heeft..of
> een
> hogere positie....
>
> Noem my 'n snob demmit, moenie my 'n rassis noem net omdat ek
>> nie met sekere mense meng nie.
>
> In de toekomst zal je wel moeten.....
> Je mist daardoor heel veel .....het is net zo mooi om met iedereen in
> gesprek
> te komen....het verbreed je horizon....
>
> Grt Emmy
>
>> Sakkie
>>
>>
>>
>> "emmy" wrote in message
>> news:9g9pq5$958$1@news.pcmnet.nl...
>>>
>>> Sakkie schreef in berichtnieuws
>>> 3b286244$0$228@hades.is.co.za...
>>>> Annette en Gotlieb, julle ouens moet verstaan waarvandaan Emmy kom.
>>> Daarby
>>>> bedoel ek nie NL nie, ek bedoel haar standpunte. Wat sy weet is
>> gebaseer
>>> op
>>>> wat sy lees/gelees het in koerante en wat sy gesien het op TV.
>>>
>>> Ik lees geen sensatiekranten..
>>> En ik heb intensief contact met echte Afrikaners.........waar ik ook
>>> mee in discussie ga.
>>> Je maak een grote fout je denkt dat ik anti Afrikaner ben....
>>> helemaal niet zelfs.....ik vind ze mede slachtoffer van een regime...
>>>
>>> De discussie gaat over situaties en dat deze nog steeds gunstiger zijn
>> voor
>>> de gemiddelde Afrikaner is een feit.
>>>
>>> Ik hou allen niet van misselijk makende opmerkingen over medemensen
> omdat
>>> ze toevallig minder kennis en in een slechtere positie zitten...
>>> Van welke kleur dan ook !!
>>>
>>> Grt Emmy
>>>
>>>
>>>
>>>> Ons weet dat die gemiddelde verslaggewer skryf wat beter verkoop.
>>>
>>> Bepaalde kranten ja maar niet de kranten wat ik lees...
>>>
>>> Dit dra
>>>> dan ook by dat net die gedeeltes wat opspraak gaan maak
>>> geskryf/gebeeldsend
>>>> word. Ongelukkig is dit al waaraan Emmy blootgestel was.
>>>> Sakkie (moenie my confuse met die feite nie......ek het klaar my
> storie
>>>> verkoop)
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9g8jt6$7opuk$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Dankie Gotlieb!! Nou is daar twee van ons wat dink Emmy praat
strooi
>> as
>>> sy
>>>> > vir ons kom vertel dat 'n swart persoon nie by die venster in 'n
>>>> restaurant
>>>> > mag sit nie!!.
>>>> > Hoo Boy!! Kan jy dink aan die kabaal!!!
>>>> > Wonder waar Emmy daardie stukkie nonsens gelees of gesien het.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > Gottlieb wrote in message
>>>> > news:ef555b03.0106130629.12bec534@posting.google.com...
>>>> > > "emmy" wrote in message
>>>> > news:...
>>>> > > > Annette schreef in berichtnieuws
>>>> > > > 9g61pl$7dfpj$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Dankie Arthur.
>>>> > > > > Dan sal ek maar weereens by Emmy moet uitvind waar sy haar
>>> inligting
>>>> > kry.
>>>> > > > > Ek dink sy praat strooi.
>>>> > > >
>>>> > > > Je moet goed lezen Annette!!!
>>>> > > >
>>>> > > > Ik heb niet gezegd dat restaurants verboden zijn maar dat je bij
>>>> > > > uitzondering
>>>> > > > een zwarte in een overwegend door witte mensen bezocht
> restaurant
>>>> ziet.
>>>> > > > De reden???? Hier staat het..er moet nog veel gebeuren aan het
>>>> > wederzijds
>>>> > > > vertrouwen van elkaar!!
>>>> > > >
>>>> > > > "Black South Africans do not understand whites, they feel
>>>> uncomfortable
>>>> > > > around them," they said.
>>>> > > >
>>>> > > > The survey, based on 3,727 interviews, found that fewer than a
>>> quarter
>>>> > of
>>>> > > > blacks said they understood the customs and ways of whites.
>> Roughly
>>>> half
>>>> > of
>>>> > > > the whites, coloured (mixed-race) and Asians asserted they did
> not
>>>> > > > understand blacks.
>>>> > > >
>>>> > > > Fifty-six percent of black South Africans believed whites were
>>>> > > > untrustworthy, while a third of whites believed the same of
>> blacks.
>>>> > > >
>>>> > > > Just over half the blacks found it hard to imagine ever being
>>> friends
>>>> > with a
>>>> > > > white person. For whites, the figure was 19 percent.
>>>> > > >
>>>> > > > Grt Emmy
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > Waar is die konnektasie tussen die feit dat swartes die wit
> kultuur
>> en
>>>> > > gebruike nie verstaan nie en die feit dat jy se mens sal swartes
> nie
>>>> > > in 'n wit dominante restaurante sien nie?
>>>> > >
>>>> > > Ek dink jy praat op die oomblik deur jou neus - maar dit is my
>> opinie.
>>>> > >
>>>> > > Dit is waar dat die swartes miskien ongemaklik sal voel (omdat
> hulle
>>>> > > die blankes nie se customs nie verstaan nie), en dus uit vrye
> keuse
>>>> > > sal besluit om nie die restaurant te besoek nie - maar hoe kan
jy
>> dan
>>>> > > se dat dit die blankes se skuld is??
>>>> > >
>>>> > > Miskien het ek jou verkeerd verstaan en wou jy maar net noem dat
>> mense
>>>> > > in SA vry (swart, blank of ander kultuur) is om self te kies in
>> watter
>>>> > > restaurant hulle wil eet... hiermee stem ek volmondig saam!
>>>> > >
>>>> > > Jy besef natuurlik dat daar meer as een restaurant in SA is... ;-)
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Generaal Hondswaai [boodskap #44444 is 'n antwoord op boodskap #43294] |
Sun, 17 June 2001 12:33   |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sover ek weet wil die PAC nie wit lede he nie
Die DP het swart en nie blank lede
Jy is net pro wat jou standpunt hanhaaf
Die probleem met jou is dat erns langs die pad is jy te ne gekom deur
"blankes" en nou hou van geen blanke Afrikaners nie.
Hel as ek so moet voel oor elke persoon wat iets slegs aan my gedoen het
moet ek seker omtrent elke volk of nasie haat wat iets aan my gedoen het.
Jy is ook maar n groot APARTHEIDSVARK
Reenen van Niekerk
skryf in boodskap news:3B23EA38.47C7F987@home.com...
> Arthur Hagen wrote:
>
>> In mijn
>> ogen lijkt je kruistocht soms ook eerder "anti blank" of "pro ANC" dan "anti
>> apartheid" en dat is niet altijd even constructief.
>>
>
> Vir sover rassisme altyd die element van velkleur inhou,
> is ek miskien anti-"blank," wanneer die "blanke" standpunt
> dan is dat wittes beter is, harder werk, meer intelligent is,
> meer belasting betaal, ens. ens. In Suid-Afrika is daar, net
> soos in Kanada, 'n bevolking wat uit baie verskillende kleure
> bestaan, maar om deur jou velkleur gestempel te word, is uit
> die bose. Vir sover die ANC dan deur sommige as 'n
> "swart" regering bestempel word, en as sodanig veroordeel
> word, veg ek teen diesulkes, en is ek pro-ANC, wat in
> hulle geledere mense van alle rassegroepe insluit ( ten spyte
> van wat die "wit" proponente wil erken.) Ek is egter ook
> pro-SAKP ( Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party) en
> pro-PAC. Ek is pro-enigiets wat mense van verskillende
> groepe bymekaarbring, en hierdie verderflike "wit is beter"
> mentaliteit die kop inslaan.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
Re: In Emmy se verdediging was Re: Generaal Hondswaai [boodskap #44447 is 'n antwoord op boodskap #44314] |
Sun, 17 June 2001 14:07   |
Gottlieb
Boodskappe: 72 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"emmy" skryf in boodskap news:...
> Gottlieb schreef in berichtnieuws > >
>
>>> Hoe pak je dat aan om dat af te leren.....
>>> Heel makkelijk.....
>>> Laatdunkend .......Mensen in hun waarde laten en niet minachten.....
>>> Verwaand.......je niet beter voelen als de ander.ieder mens is uniek met
>>> zijn
>>> mogelijkheden en zijn kansen....
>
>> Hier praat jy op 'n persoonlike vlak, elkeen moet bepaal wat sy
>> standpunt gaan wees oor ander.
>
> Open staan vor de ander maakt een mens gelukkiger arrogantie niet...
>
>> Dis maklik (relatief) om van jou eie
>> arrogansie ontslae te raak, al kom dit soms voor of jy probleme
>> daarmee het, maar ek wil weet hoe jy dan 'n hele kultuur se arrogansie
>> wil laat verdwyn? Arrogansie wat van kleins af, deur propaganda en
>> skool en kultuur oorgedra en aangeleer is?
>
> Hier bevestig je dat de gemiddelde blanke arrogant is tegenover de zwarte...
>
Ja, want ek stem met jou saam dat arrogantie moet verdwyn, in elk
geval negatiewe arrogantie - soos ek ook reeds genoem het het
arrogantie twee snykante - een negatief en die ander positief...
>> Dit is moontlik, maar dink jy regtig dat dit so maklik en vinnig gaan
>> wees as wat jy hier voorgee? Ja julle moet net van julle arrogansie
>> ontslaae raak...
>
> Ik ben absoluut niet arrogant..gelukkig niet..
Wel ik ben, niet tegenover zwarten of een andere kultuur, maar in die
sin dat ek glo ek kan alles doen as ek die wil daarvoor het...
Maar ons het dit oor jou statement van die arrogansie moet verloor
word - ek stem met jou saam, maar ook nie, want jy laat dit te
simplisties klink... dis die engiste punt wat ek wou maak.... ;-)
> Je kan iemand ook snel arrogant noemen als je
> jezelf!!! in een underdogpositie voelt..dan is de ander niet arrogant maar
> denk je dat van hem......
>
>
> Grt Emmy
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (6): [ 5 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 15:35:43 UTC 2025
|