Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Generaal Hondswaai
|
Re: Swartland se naam [boodskap #44130 is 'n antwoord op boodskap #44101] |
Thu, 14 June 2001 04:34   |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Boer wat op die stoep sit en bevele uitskree gaan gou ophou boer en
bankrot wees . Ek het nog nie een teegekom nie of nie eers van een deur
oorvertelling gehoor nie. Dit help nie iemand se "die boer sit op die stoep
en skree nie" dit dra geen waarde nie. Soek nommer, rang , naam , ID ,
plaasnaam, distrik , Provinsie , Telefoon nommer ens , anders is dit net 'n
wolhaarstorie
"Annette" skryf in boodskap news:9g8jth$7opuk$12@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Thys - toe ek jou stukkie lees, toe sien ek voor my geestesoog die
> slawe wat nou inplaas van die sakke daardie groot houers moet probeer
> ronddra:))))
> Hoeveel boere dink jy is daar nog wat op die stoep sit en die plaaswerkers
> wild en wakker verskree? Baie min indien enige.
> Die nuwe arbeidswet het ook gehelp dat daar nou baie minder werkers op die
> plase is.
>
> Annette
> .
> Thys de Wet wrote in message
> news:9g78e9$19rj$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> Waar kry die Swartland sy naam vandaan. Sal dit nou wees van al die
>>>> arbeiders gedurende plant- en oestyd?? �-))))
>>
>> Die Swartland het sy naam al in die 17de/18de eeu gekry..
>> Daar was daardie tyd nogal redelik baie veldbrande en die
>> renosterbossie-veld wat meestal daar voorgekom het (Dit het intussen
>> verminder agv die koringboerdery en grondbewerking) het swart vertoon
> nadat
>> so 'n veldbrand daardeur is. Al die veldbrande het dan ook oor verloop
> van
>> jare veroorsaak dat die grond ook 'n meetbaar hoër koolstof inhoud het
as
> bv
>> dieselfde grondtipe in bv die Overberg. Selfs in die Overberg was sulke
>> velbrande ook niks ongewoon nie. Die Swartberg by Caledon is ook so
> genoem
>> deur die plaaslike Khoi-Khoi weens die swart as na so 'n veldbrand.
>> Dit was blykbaar niks ongewoon in daardie tye dat so 'n veldbrand oor
>> kilometers heen gebrand het nie, en mens moet ook onthou dat die gebied
>> (Swartland) destyds baie yl bevolk was. Die Khoi-Khoi het soms vir lang
> tye
>> (jare dalk) op een plek gebly en slegs in droër tye weggetrek om elders
>> weiding vir hulle vee te gaan soek.
>>
>> Koring word ook nie meer in streepsakke vervoer nie, maar in losmaat.
> Selfs
>> die boere se stropers het nie meer die "sakmanne" nie. Net 'n groot tenk
>> wat meer as 1 ton koring kan hou, en dan in massa na 'n vragmotor
> oorgelaai
>> word met 'n meganiese awegaar ("auger"). Die ontvangsdepots hanteer ook
>> alles in massa.
>> So Gloudina, jy sal nou ook nie meer weet of die brood wat jou suster in
>> Pretoria eet, gemaak is van meel wat met "slawearbeid" geproduseer is nie.
>> Ek weet, want my broer boer nog steeds met graan, en hy het slegs 3
> gesinne
>> op sy plaas, waarvan net die mans die boerdery take verrig, en hulle
>> werksweek is van Maandag tot Vrydag. En dit is ook seisoensgebonde. As
> dit
>> saai tyd is, word daar van ligdag tot donker gewerk. Elkeen het sy
> trekker
>> en implimente, en my broer werk saam met hulle om die saad in die grond te
>> kry. Oestyd is dit dieselfde storie. Geen
> sit-op-die-stoep-en-lees-koerant
>> vir hom nie. Wanneer daar rustiger tye is, dan het almal 'n rustiger tyd.
>> Ek het min simpatie vir boere wat hulle werkers nog soos slawe behandel.
> My
>> broer (en alle boere) moet nou binne die wet optree.
>>
>> Thys oppie Bos
>> (Overberger van geboorte en grootgeword op 'n koringplaas en ja ek bry met
>> 'n Overbergse bry, nie 'n Swartlandse bgy nie.)
>> Die Overbergse bry is meer soos die Franse se bry, effens agter in die
>> mond, nie so voor in die mond soos die bgy van die Swartlanders nie.
>> Gloudina, het jy ooit ou dr Con Viljee klas gehad, of was jy nie 'n
> Natuurg
>> mens nie?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9g61pn$7dfpj$9@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nee Sakkie. Kom kuier dat ek jou kan gaan wys.
>>> Die grond is swart.
>>> En die mense bgy:)))
>>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Swartland se naam [boodskap #44136 is 'n antwoord op boodskap #44130] |
Thu, 14 June 2001 05:22   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons weet dit Krokkie , maar sommige mense wil dit nie weet nie, en wil dit
nie verstaan nie.
Die boer se sweet, kapitale insette, bestuursvermoë en sakevernuf tel glad
nie by hulle nie.
Annette
krokkie skryf in boodskap news:3b283e15$0$231@hades.is.co.za...
> 'n Boer wat op die stoep sit en bevele uitskree gaan gou ophou boer en
> bankrot wees . Ek het nog nie een teegekom nie of nie eers van een deur
> oorvertelling gehoor nie. Dit help nie iemand se "die boer sit op die stoep
> en skree nie" dit dra geen waarde nie. Soek nommer, rang , naam , ID ,
> plaasnaam, distrik , Provinsie , Telefoon nommer ens , anders is dit net 'n
> wolhaarstorie
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9g8jth$7opuk$12@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie Thys - toe ek jou stukkie lees, toe sien ek voor my geestesoog die
>> slawe wat nou inplaas van die sakke daardie groot houers moet probeer
>> ronddra:))))
>> Hoeveel boere dink jy is daar nog wat op die stoep sit en die plaaswerkers
>> wild en wakker verskree? Baie min indien enige.
>> Die nuwe arbeidswet het ook gehelp dat daar nou baie minder werkers op die
>> plase is.
>>
>> Annette
>> .
>> Thys de Wet wrote in message
>> news:9g78e9$19rj$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> > Waar kry die Swartland sy naam vandaan. Sal dit nou wees van al die
>>>> > arbeiders gedurende plant- en oestyd?? �-))))
>>>
>>> Die Swartland het sy naam al in die 17de/18de eeu gekry..
>>> Daar was daardie tyd nogal redelik baie veldbrande en die
>>> renosterbossie-veld wat meestal daar voorgekom het (Dit het intussen
>>> verminder agv die koringboerdery en grondbewerking) het swart vertoon
>> nadat
>>> so 'n veldbrand daardeur is. Al die veldbrande het dan ook oor
verloop
>> van
>>> jare veroorsaak dat die grond ook 'n meetbaar hoër koolstof inhoud het
> as
>> bv
>>> dieselfde grondtipe in bv die Overberg. Selfs in die Overberg was sulke
>>> velbrande ook niks ongewoon nie. Die Swartberg by Caledon is ook so
>> genoem
>>> deur die plaaslike Khoi-Khoi weens die swart as na so 'n veldbrand.
>>> Dit was blykbaar niks ongewoon in daardie tye dat so 'n veldbrand oor
>>> kilometers heen gebrand het nie, en mens moet ook onthou dat die gebied
>>> (Swartland) destyds baie yl bevolk was. Die Khoi-Khoi het soms vir
lang
>> tye
>>> (jare dalk) op een plek gebly en slegs in droër tye weggetrek om elders
>>> weiding vir hulle vee te gaan soek.
>>>
>>> Koring word ook nie meer in streepsakke vervoer nie, maar in losmaat.
>> Selfs
>>> die boere se stropers het nie meer die "sakmanne" nie. Net 'n groot
> tenk
>>> wat meer as 1 ton koring kan hou, en dan in massa na 'n vragmotor
>> oorgelaai
>>> word met 'n meganiese awegaar ("auger"). Die ontvangsdepots hanteer ook
>>> alles in massa.
>>> So Gloudina, jy sal nou ook nie meer weet of die brood wat jou suster in
>>> Pretoria eet, gemaak is van meel wat met "slawearbeid" geproduseer is
> nie.
>>> Ek weet, want my broer boer nog steeds met graan, en hy het slegs 3
>> gesinne
>>> op sy plaas, waarvan net die mans die boerdery take verrig, en hulle
>>> werksweek is van Maandag tot Vrydag. En dit is ook seisoensgebonde.
As
>> dit
>>> saai tyd is, word daar van ligdag tot donker gewerk. Elkeen het sy
>> trekker
>>> en implimente, en my broer werk saam met hulle om die saad in die
grond
> te
>>> kry. Oestyd is dit dieselfde storie. Geen
>> sit-op-die-stoep-en-lees-koerant
>>> vir hom nie. Wanneer daar rustiger tye is, dan het almal 'n rustiger
> tyd.
>>> Ek het min simpatie vir boere wat hulle werkers nog soos slawe
behandel.
>> My
>>> broer (en alle boere) moet nou binne die wet optree.
>>>
>>> Thys oppie Bos
>>> (Overberger van geboorte en grootgeword op 'n koringplaas en ja ek bry
> met
>>> 'n Overbergse bry, nie 'n Swartlandse bgy nie.)
>>> Die Overbergse bry is meer soos die Franse se bry, effens agter in die
>>> mond, nie so voor in die mond soos die bgy van die Swartlanders nie.
>>> Gloudina, het jy ooit ou dr Con Viljee klas gehad, of was jy nie 'n
>> Natuurg
>>> mens nie?
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9g61pn$7dfpj$9@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nee Sakkie. Kom kuier dat ek jou kan gaan wys.
>>>> Die grond is swart.
>>>> En die mense bgy:)))
>>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
In Emmy se verdediging was Re: Generaal Hondswaai [boodskap #44149 is 'n antwoord op boodskap #44097] |
Thu, 14 June 2001 07:07   |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette en Gotlieb, julle ouens moet verstaan waarvandaan Emmy kom. Daarby
bedoel ek nie NL nie, ek bedoel haar standpunte. Wat sy weet is gebaseer op
wat sy lees/gelees het in koerante en wat sy gesien het op TV.
Ons weet dat die gemiddelde verslaggewer skryf wat beter verkoop. Dit dra
dan ook by dat net die gedeeltes wat opspraak gaan maak geskryf/gebeeldsend
word. Ongelukkig is dit al waaraan Emmy blootgestel was.
Sakkie (moenie my confuse met die feite nie......ek het klaar my storie
verkoop)
"Annette" skryf in boodskap news:9g8jt6$7opuk$8@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Gotlieb!! Nou is daar twee van ons wat dink Emmy praat strooi as sy
> vir ons kom vertel dat 'n swart persoon nie by die venster in 'n restaurant
> mag sit nie!!.
> Hoo Boy!! Kan jy dink aan die kabaal!!!
> Wonder waar Emmy daardie stukkie nonsens gelees of gesien het.
> Annette
>
> Gottlieb wrote in message
> news:ef555b03.0106130629.12bec534@posting.google.com...
>> "emmy" wrote in message
> news:...
>>> Annette schreef in berichtnieuws
>>> 9g61pl$7dfpj$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dankie Arthur.
>>>> Dan sal ek maar weereens by Emmy moet uitvind waar sy haar inligting
> kry.
>>>> Ek dink sy praat strooi.
>>>
>>> Je moet goed lezen Annette!!!
>>>
>>> Ik heb niet gezegd dat restaurants verboden zijn maar dat je bij
>>> uitzondering
>>> een zwarte in een overwegend door witte mensen bezocht restaurant ziet.
>>> De reden???? Hier staat het..er moet nog veel gebeuren aan het
> wederzijds
>>> vertrouwen van elkaar!!
>>>
>>> "Black South Africans do not understand whites, they feel uncomfortable
>>> around them," they said.
>>>
>>> The survey, based on 3,727 interviews, found that fewer than a quarter
> of
>>> blacks said they understood the customs and ways of whites. Roughly
half
> of
>>> the whites, coloured (mixed-race) and Asians asserted they did not
>>> understand blacks.
>>>
>>> Fifty-six percent of black South Africans believed whites were
>>> untrustworthy, while a third of whites believed the same of blacks.
>>>
>>> Just over half the blacks found it hard to imagine ever being friends
> with a
>>> white person. For whites, the figure was 19 percent.
>>>
>>> Grt Emmy
>>
>>
>> Waar is die konnektasie tussen die feit dat swartes die wit kultuur en
>> gebruike nie verstaan nie en die feit dat jy se mens sal swartes nie
>> in 'n wit dominante restaurante sien nie?
>>
>> Ek dink jy praat op die oomblik deur jou neus - maar dit is my opinie.
>>
>> Dit is waar dat die swartes miskien ongemaklik sal voel (omdat hulle
>> die blankes nie se customs nie verstaan nie), en dus uit vrye keuse
>> sal besluit om nie die restaurant te besoek nie - maar hoe kan jy dan
>> se dat dit die blankes se skuld is??
>>
>> Miskien het ek jou verkeerd verstaan en wou jy maar net noem dat mense
>> in SA vry (swart, blank of ander kultuur) is om self te kies in watter
>> restaurant hulle wil eet... hiermee stem ek volmondig saam!
>>
>> Jy besef natuurlik dat daar meer as een restaurant in SA is... ;-)
>
|
|
|
Re: Swartland se naam [boodskap #44152 is 'n antwoord op boodskap #44136] |
Thu, 14 June 2001 07:13   |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nêrens geld die gesegde "v�r van jou goed, naby aan jou skade" meer as in
die boerderybedryf nie. Die boere wat dekades gelede so op die stoep gesit
en skree het, het dit goed agtergekom.
Sakkie
"Annette" skryf in boodskap news:9g9hue$826rn$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons weet dit Krokkie , maar sommige mense wil dit nie weet nie, en wil dit
> nie verstaan nie.
> Die boer se sweet, kapitale insette, bestuursvermoë en sakevernuf tel glad
> nie by hulle nie.
> Annette
>
> krokkie wrote in message
> news:3b283e15$0$231@hades.is.co.za...
>> 'n Boer wat op die stoep sit en bevele uitskree gaan gou ophou boer en
>> bankrot wees . Ek het nog nie een teegekom nie of nie eers van een deur
>> oorvertelling gehoor nie. Dit help nie iemand se "die boer sit op die
> stoep
>> en skree nie" dit dra geen waarde nie. Soek nommer, rang , naam , ID ,
>> plaasnaam, distrik , Provinsie , Telefoon nommer ens , anders is dit net
> 'n
>> wolhaarstorie
>>
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9g8jth$7opuk$12@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dankie Thys - toe ek jou stukkie lees, toe sien ek voor my geestesoog
> die
>>> slawe wat nou inplaas van die sakke daardie groot houers moet probeer
>>> ronddra:))))
>>> Hoeveel boere dink jy is daar nog wat op die stoep sit en die
> plaaswerkers
>>> wild en wakker verskree? Baie min indien enige.
>>> Die nuwe arbeidswet het ook gehelp dat daar nou baie minder werkers op
> die
>>> plase is.
>>>
>>> Annette
>>> .
>>> Thys de Wet wrote in message
>>> news:9g78e9$19rj$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> > > Waar kry die Swartland sy naam vandaan. Sal dit nou wees van al
> die
>>>> > > arbeiders gedurende plant- en oestyd?? �-))))
>>>>
>>>> Die Swartland het sy naam al in die 17de/18de eeu gekry..
>>>> Daar was daardie tyd nogal redelik baie veldbrande en die
>>>> renosterbossie-veld wat meestal daar voorgekom het (Dit het intussen
>>>> verminder agv die koringboerdery en grondbewerking) het swart
vertoon
>>> nadat
>>>> so 'n veldbrand daardeur is. Al die veldbrande het dan ook oor
> verloop
>>> van
>>>> jare veroorsaak dat die grond ook 'n meetbaar hoër koolstof inhoud
het
>> as
>>> bv
>>>> dieselfde grondtipe in bv die Overberg. Selfs in die Overberg was
> sulke
>>>> velbrande ook niks ongewoon nie. Die Swartberg by Caledon is ook so
>>> genoem
>>>> deur die plaaslike Khoi-Khoi weens die swart as na so 'n veldbrand.
>>>> Dit was blykbaar niks ongewoon in daardie tye dat so 'n veldbrand oor
>>>> kilometers heen gebrand het nie, en mens moet ook onthou dat die
> gebied
>>>> (Swartland) destyds baie yl bevolk was. Die Khoi-Khoi het soms vir
> lang
>>> tye
>>>> (jare dalk) op een plek gebly en slegs in droër tye weggetrek om
> elders
>>>> weiding vir hulle vee te gaan soek.
>>>>
>>>> Koring word ook nie meer in streepsakke vervoer nie, maar in
losmaat.
>>> Selfs
>>>> die boere se stropers het nie meer die "sakmanne" nie. Net 'n groot
>> tenk
>>>> wat meer as 1 ton koring kan hou, en dan in massa na 'n vragmotor
>>> oorgelaai
>>>> word met 'n meganiese awegaar ("auger"). Die ontvangsdepots hanteer
> ook
>>>> alles in massa.
>>>> So Gloudina, jy sal nou ook nie meer weet of die brood wat jou
suster
> in
>>>> Pretoria eet, gemaak is van meel wat met "slawearbeid" geproduseer
is
>> nie.
>>>> Ek weet, want my broer boer nog steeds met graan, en hy het slegs 3
>>> gesinne
>>>> op sy plaas, waarvan net die mans die boerdery take verrig, en hulle
>>>> werksweek is van Maandag tot Vrydag. En dit is ook seisoensgebonde.
> As
>>> dit
>>>> saai tyd is, word daar van ligdag tot donker gewerk. Elkeen het sy
>>> trekker
>>>> en implimente, en my broer werk saam met hulle om die saad in die
> grond
>> te
>>>> kry. Oestyd is dit dieselfde storie. Geen
>>> sit-op-die-stoep-en-lees-koerant
>>>> vir hom nie. Wanneer daar rustiger tye is, dan het almal 'n
rustiger
>> tyd.
>>>> Ek het min simpatie vir boere wat hulle werkers nog soos slawe
> behandel.
>>> My
>>>> broer (en alle boere) moet nou binne die wet optree.
>>>>
>>>> Thys oppie Bos
>>>> (Overberger van geboorte en grootgeword op 'n koringplaas en ja ek
bry
>> met
>>>> 'n Overbergse bry, nie 'n Swartlandse bgy nie.)
>>>> Die Overbergse bry is meer soos die Franse se bry, effens agter in
> die
>>>> mond, nie so voor in die mond soos die bgy van die Swartlanders nie.
>>>> Gloudina, het jy ooit ou dr Con Viljee klas gehad, of was jy nie 'n
>>> Natuurg
>>>> mens nie?
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9g61pn$7dfpj$9@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Nee Sakkie. Kom kuier dat ek jou kan gaan wys.
>>>> > Die grond is swart.
>>>> > En die mense bgy:)))
>>>> > Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: In Emmy se verdediging was Re: Generaal Hondswaai [boodskap #44155 is 'n antwoord op boodskap #44149] |
Thu, 14 June 2001 07:41   |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sakkie schreef in berichtnieuws
3b286244$0$228@hades.is.co.za...
> Annette en Gotlieb, julle ouens moet verstaan waarvandaan Emmy kom. Daarby
> bedoel ek nie NL nie, ek bedoel haar standpunte. Wat sy weet is gebaseer op
> wat sy lees/gelees het in koerante en wat sy gesien het op TV.
Ik lees geen sensatiekranten..
En ik heb intensief contact met echte Afrikaners.........waar ik ook
mee in discussie ga.
Je maak een grote fout je denkt dat ik anti Afrikaner ben....
helemaal niet zelfs.....ik vind ze mede slachtoffer van een regime...
De discussie gaat over situaties en dat deze nog steeds gunstiger zijn voor
de gemiddelde Afrikaner is een feit.
Ik hou allen niet van misselijk makende opmerkingen over medemensen omdat
ze toevallig minder kennis en in een slechtere positie zitten...
Van welke kleur dan ook !!
Grt Emmy
> Ons weet dat die gemiddelde verslaggewer skryf wat beter verkoop.
Bepaalde kranten ja maar niet de kranten wat ik lees...
Dit dra
> dan ook by dat net die gedeeltes wat opspraak gaan maak geskryf/gebeeldsend
> word. Ongelukkig is dit al waaraan Emmy blootgestel was.
> Sakkie (moenie my confuse met die feite nie......ek het klaar my storie
> verkoop)
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9g8jt6$7opuk$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie Gotlieb!! Nou is daar twee van ons wat dink Emmy praat strooi as sy
>> vir ons kom vertel dat 'n swart persoon nie by die venster in 'n
> restaurant
>> mag sit nie!!.
>> Hoo Boy!! Kan jy dink aan die kabaal!!!
>> Wonder waar Emmy daardie stukkie nonsens gelees of gesien het.
>> Annette
>>
>> Gottlieb wrote in message
>> news:ef555b03.0106130629.12bec534@posting.google.com...
>>> "emmy" wrote in message
>> news:...
>>>> Annette schreef in berichtnieuws
>>>> 9g61pl$7dfpj$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Dankie Arthur.
>>>> > Dan sal ek maar weereens by Emmy moet uitvind waar sy haar
inligting
>> kry.
>>>> > Ek dink sy praat strooi.
>>>>
>>>> Je moet goed lezen Annette!!!
>>>>
>>>> Ik heb niet gezegd dat restaurants verboden zijn maar dat je bij
>>>> uitzondering
>>>> een zwarte in een overwegend door witte mensen bezocht restaurant
> ziet.
>>>> De reden???? Hier staat het..er moet nog veel gebeuren aan het
>> wederzijds
>>>> vertrouwen van elkaar!!
>>>>
>>>> "Black South Africans do not understand whites, they feel
> uncomfortable
>>>> around them," they said.
>>>>
>>>> The survey, based on 3,727 interviews, found that fewer than a
quarter
>> of
>>>> blacks said they understood the customs and ways of whites. Roughly
> half
>> of
>>>> the whites, coloured (mixed-race) and Asians asserted they did not
>>>> understand blacks.
>>>>
>>>> Fifty-six percent of black South Africans believed whites were
>>>> untrustworthy, while a third of whites believed the same of blacks.
>>>>
>>>> Just over half the blacks found it hard to imagine ever being
friends
>> with a
>>>> white person. For whites, the figure was 19 percent.
>>>>
>>>> Grt Emmy
>>>
>>>
>>> Waar is die konnektasie tussen die feit dat swartes die wit kultuur en
>>> gebruike nie verstaan nie en die feit dat jy se mens sal swartes nie
>>> in 'n wit dominante restaurante sien nie?
>>>
>>> Ek dink jy praat op die oomblik deur jou neus - maar dit is my opinie.
>>>
>>> Dit is waar dat die swartes miskien ongemaklik sal voel (omdat hulle
>>> die blankes nie se customs nie verstaan nie), en dus uit vrye keuse
>>> sal besluit om nie die restaurant te besoek nie - maar hoe kan jy dan
>>> se dat dit die blankes se skuld is??
>>>
>>> Miskien het ek jou verkeerd verstaan en wou jy maar net noem dat mense
>>> in SA vry (swart, blank of ander kultuur) is om self te kies in watter
>>> restaurant hulle wil eet... hiermee stem ek volmondig saam!
>>>
>>> Jy besef natuurlik dat daar meer as een restaurant in SA is... ;-)
>>
>
|
|
|
Re: Swartland se naam [boodskap #44156 is 'n antwoord op boodskap #44018] |
Thu, 14 June 2001 07:49   |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina, die ou was 'n Viljee (de Villiers) van Caledon se distrik. Hy het
op die plaas wat nou as Dunghye Park beken staan groot geword toe het die
mense dit sommer "Donkiespad" genoem.
Hy was een van die mense wat familie-uitlê tot 'n kuns vervolmaak het. Self
ook meegewerk met Cor Pama aan die familiegeskiedenis van Suid-Afrikaanse
families. Genealogie dus.
Ek het een aand die ou en oom Paul Sauer by 'n musiekkonsert gesien (en
gehoor):
Dr Con het so 'n ry of twee voor oom Paul gesit. Die solis van die aand, 'n
jong knaap Pieter Smit, het saam met die Mary Krige kinderorkes hier in
Stellenbosch opgetree. (Mary Krige was 'n dogter van oom Paul Sauer. Haar
man, Jannie, was op daardie staium sportorganiseerder by die US)
Nadat hy toe een werk klaar gespeel het, na die applous stil raak, kom die
opmerking van voor af:
"Marrgtag Pou-il, maarrg die klong speel dargem daai viejool virg jou nê?"
"Connie, is soos jy daar sê." is oom Paul Sauer se antwoord.
Die ou was 'n lopende musiekverwysingsbiblioteek. My neef het hier by die
konserve klasgegee, en hy;'t altyd vertel oor dr Con se musiekaande wat hy
aan huis gereel het.
Na die tyd het dr Con na my ouers toe gekom, want hy't my pa herken, en hêt
hy nou uitgevra oor die familie. Hy het voor my ouma aan moederskant
grootgeword en nou ja wat meer kan mens sê. En hy had dit oor my en my pa se
name wat 'viljees-name' is. En wie was dan nou my oupa en die se pa, en wat
nog alles. En toe gaan haal hy die draai by die de Villiers'e (Viljees) en
die Swart familie en waar nog alles en lê die hele voorgeslag vir ons uit.
"Aai Herge tog, dat ek nou Hetta Baadnis (Badenhorst) se kinders en klein
kinders hierg moet krgy."
Hy had 'n fenominale geheue, want toe ek 2 jaar later matriek slaag en my
naam ook in die koerant is, toe had hy die familie gebel om te weet of dit
nou ek is wat daai aand ook by die konsert trompet gespeel het.
Thys oppie Bos
skryf in boodskap news:3B27A22E.32094EF4@home.com...
> Thys de Wet wrote:
>
> So was Dr. Con van die Overberg? Ek het net een aand by hom
> 'n klas in Italiaans geloop. Dit was omdat ek 'n blinde meisie wat
> Italiaans wou leer, vergesel het. Toe Connie uitvind dat hy maar
> net aan uitspraak en so aandag sou gee, en dat mens self al die
> grammatika moet opswot, toe het sy besluit om maar sommer
> dadelik tou op te gooi. Mens het natuurlik vir Dr. Con baie hoor
> praat oor musiek.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: In Emmy se verdediging was Re: Generaal Hondswaai [boodskap #44181 is 'n antwoord op boodskap #44155] |
Thu, 14 June 2001 11:10   |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee Emmy, ek het nog nooit gesê dat jy ons beskuldig van rassisme nie. Wat
ons almal sê is dat jou indrukke van ons land en ons samelewing bietjie
verdraaid is. Ek spandeer baie tyd in restaurante reg oor ons land, meer as
wat ek graag sou wou, dit sit teveel om die middel, en ek kan jou nou vertel
dat die swartmense wat in restaurante eet kan maar by my huis ook kom eet.
Dit is nie 'n kwessie van velkleur nie, dit is 'n kwessie van standaard en
lewensuitkyk. Noem my 'n snob demmit, moenie my 'n rassis noem net omdat ek
nie met sekere mense meng nie.
Sakkie
"emmy" skryf in boodskap news:9g9pq5$958$1@news.pcmnet.nl...
>
> Sakkie schreef in berichtnieuws
> 3b286244$0$228@hades.is.co.za...
>> Annette en Gotlieb, julle ouens moet verstaan waarvandaan Emmy kom.
> Daarby
>> bedoel ek nie NL nie, ek bedoel haar standpunte. Wat sy weet is
gebaseer
> op
>> wat sy lees/gelees het in koerante en wat sy gesien het op TV.
>
> Ik lees geen sensatiekranten..
> En ik heb intensief contact met echte Afrikaners.........waar ik ook
> mee in discussie ga.
> Je maak een grote fout je denkt dat ik anti Afrikaner ben....
> helemaal niet zelfs.....ik vind ze mede slachtoffer van een regime...
>
> De discussie gaat over situaties en dat deze nog steeds gunstiger zijn voor
> de gemiddelde Afrikaner is een feit.
>
> Ik hou allen niet van misselijk makende opmerkingen over medemensen omdat
> ze toevallig minder kennis en in een slechtere positie zitten...
> Van welke kleur dan ook !!
>
> Grt Emmy
>
>
>
>> Ons weet dat die gemiddelde verslaggewer skryf wat beter verkoop.
>
> Bepaalde kranten ja maar niet de kranten wat ik lees...
>
> Dit dra
>> dan ook by dat net die gedeeltes wat opspraak gaan maak
> geskryf/gebeeldsend
>> word. Ongelukkig is dit al waaraan Emmy blootgestel was.
>> Sakkie (moenie my confuse met die feite nie......ek het klaar my storie
>> verkoop)
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9g8jt6$7opuk$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dankie Gotlieb!! Nou is daar twee van ons wat dink Emmy praat strooi
as
> sy
>>> vir ons kom vertel dat 'n swart persoon nie by die venster in 'n
>> restaurant
>>> mag sit nie!!.
>>> Hoo Boy!! Kan jy dink aan die kabaal!!!
>>> Wonder waar Emmy daardie stukkie nonsens gelees of gesien het.
>>> Annette
>>>
>>> Gottlieb wrote in message
>>> news:ef555b03.0106130629.12bec534@posting.google.com...
>>>> "emmy" wrote in message
>>> news:...
>>>> > Annette schreef in berichtnieuws
>>>> > 9g61pl$7dfpj$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Dankie Arthur.
>>>> > > Dan sal ek maar weereens by Emmy moet uitvind waar sy haar
> inligting
>>> kry.
>>>> > > Ek dink sy praat strooi.
>>>> >
>>>> > Je moet goed lezen Annette!!!
>>>> >
>>>> > Ik heb niet gezegd dat restaurants verboden zijn maar dat je bij
>>>> > uitzondering
>>>> > een zwarte in een overwegend door witte mensen bezocht restaurant
>> ziet.
>>>> > De reden???? Hier staat het..er moet nog veel gebeuren aan het
>>> wederzijds
>>>> > vertrouwen van elkaar!!
>>>> >
>>>> > "Black South Africans do not understand whites, they feel
>> uncomfortable
>>>> > around them," they said.
>>>> >
>>>> > The survey, based on 3,727 interviews, found that fewer than a
> quarter
>>> of
>>>> > blacks said they understood the customs and ways of whites.
Roughly
>> half
>>> of
>>>> > the whites, coloured (mixed-race) and Asians asserted they did not
>>>> > understand blacks.
>>>> >
>>>> > Fifty-six percent of black South Africans believed whites were
>>>> > untrustworthy, while a third of whites believed the same of blacks.
>>>> >
>>>> > Just over half the blacks found it hard to imagine ever being
> friends
>>> with a
>>>> > white person. For whites, the figure was 19 percent.
>>>> >
>>>> > Grt Emmy
>>>>
>>>>
>>>> Waar is die konnektasie tussen die feit dat swartes die wit kultuur en
>>>> gebruike nie verstaan nie en die feit dat jy se mens sal swartes nie
>>>> in 'n wit dominante restaurante sien nie?
>>>>
>>>> Ek dink jy praat op die oomblik deur jou neus - maar dit is my opinie.
>>>>
>>>> Dit is waar dat die swartes miskien ongemaklik sal voel (omdat hulle
>>>> die blankes nie se customs nie verstaan nie), en dus uit vrye keuse
>>>> sal besluit om nie die restaurant te besoek nie - maar hoe kan jy dan
>>>> se dat dit die blankes se skuld is??
>>>>
>>>> Miskien het ek jou verkeerd verstaan en wou jy maar net noem dat mense
>>>> in SA vry (swart, blank of ander kultuur) is om self te kies in watter
>>>> restaurant hulle wil eet... hiermee stem ek volmondig saam!
>>>>
>>>> Jy besef natuurlik dat daar meer as een restaurant in SA is... ;-)
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Re: In Emmy se verdediging was Re: Generaal Hondswaai [boodskap #44186 is 'n antwoord op boodskap #44181] |
Thu, 14 June 2001 11:50   |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sakkie schreef in berichtnieuws
3b289b18$0$227@hades.is.co.za...
> Nee Emmy, ek het nog nooit gesê dat jy ons beskuldig van rassisme nie. Wat
> ons almal sê is dat jou indrukke van ons land en ons samelewing bietjie
> verdraaid is. Ek spandeer baie tyd in restaurante reg oor ons land, meer as
> wat ek graag sou wou, dit sit teveel om die middel, en ek kan jou nou vertel
> dat die swartmense wat in restaurante eet kan maar by my huis ook kom eet.
Als je veel in een restaurant eet kook je thuis toch niet ;-))'wie kan dan
bij jou
komen eten???
> Dit is nie 'n kwessie van velkleur nie, dit is 'n kwessie van standaard en
> lewensuitkyk.
Nee een economisch verschil....er zijn nog maar enkele zwarte die dat
kunnen bekostigen...en geloof me dat zien zij ook....
De jongere generatie zal dat straks ook willen hebben....en fanatieker als
de
oudere nog onderdrukte klasse....hun rechtvaardiging zullen ze halen uit de
apartheid.
In Amerika ben je alleen een mens als je het economisch gemaakt
hebt....iedereen
die om welke reden ( en er zijn veel verschillende redenen )
dan ook tot de bedelstaf afgedaald zijn....zij het ZELF schuld dus moeten ze
maar
ZELF zien hoe ze er weer uit komen...
Canada en Europeanen denken zo niet.....wij denken en weten dat ook
Het kan iedereen overkomen...en dan is het een mooi gedachte dat er een
sociale wetgeving is die ondersteund wordt door de meerderheid van de
bevolking.
In de jaren 50 was dat in Europa en Amerika ook zo.....de opstand tegen
alles
wat gezag of snobisme uitstraalde werd neergesabeld ( figuurlijk dan )
Wij hier kijken niet tegen iemand op omdat hij toevallig meer geld heeft..of
een
hogere positie....
Noem my 'n snob demmit, moenie my 'n rassis noem net omdat ek
> nie met sekere mense meng nie.
In de toekomst zal je wel moeten.....
Je mist daardoor heel veel .....het is net zo mooi om met iedereen in
gesprek
te komen....het verbreed je horizon....
Grt Emmy
> Sakkie
>
>
>
> "emmy" wrote in message
> news:9g9pq5$958$1@news.pcmnet.nl...
>>
>> Sakkie schreef in berichtnieuws
>> 3b286244$0$228@hades.is.co.za...
>>> Annette en Gotlieb, julle ouens moet verstaan waarvandaan Emmy kom.
>> Daarby
>>> bedoel ek nie NL nie, ek bedoel haar standpunte. Wat sy weet is
> gebaseer
>> op
>>> wat sy lees/gelees het in koerante en wat sy gesien het op TV.
>>
>> Ik lees geen sensatiekranten..
>> En ik heb intensief contact met echte Afrikaners.........waar ik ook
>> mee in discussie ga.
>> Je maak een grote fout je denkt dat ik anti Afrikaner ben....
>> helemaal niet zelfs.....ik vind ze mede slachtoffer van een regime...
>>
>> De discussie gaat over situaties en dat deze nog steeds gunstiger zijn
> voor
>> de gemiddelde Afrikaner is een feit.
>>
>> Ik hou allen niet van misselijk makende opmerkingen over medemensen omdat
>> ze toevallig minder kennis en in een slechtere positie zitten...
>> Van welke kleur dan ook !!
>>
>> Grt Emmy
>>
>>
>>
>>> Ons weet dat die gemiddelde verslaggewer skryf wat beter verkoop.
>>
>> Bepaalde kranten ja maar niet de kranten wat ik lees...
>>
>> Dit dra
>>> dan ook by dat net die gedeeltes wat opspraak gaan maak
>> geskryf/gebeeldsend
>>> word. Ongelukkig is dit al waaraan Emmy blootgestel was.
>>> Sakkie (moenie my confuse met die feite nie......ek het klaar my storie
>>> verkoop)
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9g8jt6$7opuk$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dankie Gotlieb!! Nou is daar twee van ons wat dink Emmy praat strooi
> as
>> sy
>>>> vir ons kom vertel dat 'n swart persoon nie by die venster in 'n
>>> restaurant
>>>> mag sit nie!!.
>>>> Hoo Boy!! Kan jy dink aan die kabaal!!!
>>>> Wonder waar Emmy daardie stukkie nonsens gelees of gesien het.
>>>> Annette
>>>>
>>>> Gottlieb wrote in message
>>>> news:ef555b03.0106130629.12bec534@posting.google.com...
>>>> > "emmy" wrote in message
>>>> news:...
>>>> > > Annette schreef in berichtnieuws
>>>> > > 9g61pl$7dfpj$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Dankie Arthur.
>>>> > > > Dan sal ek maar weereens by Emmy moet uitvind waar sy haar
>> inligting
>>>> kry.
>>>> > > > Ek dink sy praat strooi.
>>>> > >
>>>> > > Je moet goed lezen Annette!!!
>>>> > >
>>>> > > Ik heb niet gezegd dat restaurants verboden zijn maar dat je bij
>>>> > > uitzondering
>>>> > > een zwarte in een overwegend door witte mensen bezocht
restaurant
>>> ziet.
>>>> > > De reden???? Hier staat het..er moet nog veel gebeuren aan het
>>>> wederzijds
>>>> > > vertrouwen van elkaar!!
>>>> > >
>>>> > > "Black South Africans do not understand whites, they feel
>>> uncomfortable
>>>> > > around them," they said.
>>>> > >
>>>> > > The survey, based on 3,727 interviews, found that fewer than a
>> quarter
>>>> of
>>>> > > blacks said they understood the customs and ways of whites.
> Roughly
>>> half
>>>> of
>>>> > > the whites, coloured (mixed-race) and Asians asserted they did not
>>>> > > understand blacks.
>>>> > >
>>>> > > Fifty-six percent of black South Africans believed whites were
>>>> > > untrustworthy, while a third of whites believed the same of
> blacks.
>>>> > >
>>>> > > Just over half the blacks found it hard to imagine ever being
>> friends
>>>> with a
>>>> > > white person. For whites, the figure was 19 percent.
>>>> > >
>>>> > > Grt Emmy
>>>> >
>>>> >
>>>> > Waar is die konnektasie tussen die feit dat swartes die wit
kultuur
> en
>>>> > gebruike nie verstaan nie en die feit dat jy se mens sal swartes nie
>>>> > in 'n wit dominante restaurante sien nie?
>>>> >
>>>> > Ek dink jy praat op die oomblik deur jou neus - maar dit is my
> opinie.
>>>> >
>>>> > Dit is waar dat die swartes miskien ongemaklik sal voel (omdat hulle
>>>> > die blankes nie se customs nie verstaan nie), en dus uit vrye keuse
>>>> > sal besluit om nie die restaurant te besoek nie - maar hoe kan jy
> dan
>>>> > se dat dit die blankes se skuld is??
>>>> >
>>>> > Miskien het ek jou verkeerd verstaan en wou jy maar net noem dat
> mense
>>>> > in SA vry (swart, blank of ander kultuur) is om self te kies in
> watter
>>>> > restaurant hulle wil eet... hiermee stem ek volmondig saam!
>>>> >
>>>> > Jy besef natuurlik dat daar meer as een restaurant in SA is... ;-)
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: In Emmy se verdediging was Re: Generaal Hondswaai [boodskap #44188 is 'n antwoord op boodskap #44186] |
Thu, 14 June 2001 12:29   |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>
> Als je veel in een restaurant eet kook je thuis toch niet ;-))'wie kan dan
> bij jou
> komen eten???
:-))))) Dis die hele idee:-))))
>
>> Dit is nie 'n kwessie van velkleur nie, dit is 'n kwessie van standaard en
>> lewensuitkyk.
>
> Nee een economisch verschil....er zijn nog maar enkele zwarte die dat
> kunnen bekostigen...en geloof me dat zien zij ook....
> De jongere generatie zal dat straks ook willen hebben....
Dit is waar een van die grootste probleme lê Emmy, die swartes is allerhande
onmoontlikhede belowe en kan dit nou nie kry nie want daar is nie die geld
daarvoor nie. Wat die gemiddelde blanke besit, het hy nie verniet iewers by
'n spesiale winkel vir blankes gaan haal nie, hy het jare lank hard gewerk
daarvoor. Die swartes aan die anderkant wil nie nou geduldig werk vir die
lekkerder dinge in die lewe nie. As die blankes dit het, wil hulle dit ook
hê.
> In Amerika ben je alleen een mens als je het economisch gemaakt
> hebt....iedereen
> die om welke reden ( en er zijn veel verschillende redenen )
> dan ook tot de bedelstaf afgedaald zijn.
Ek kan nie kommentaar lewer oor die VSA nie, daar het heeltemal teveel
gebeur tussen die blankes, swartes en indiane vir die VSA om as voorbeeld
gebruik te word. Rassegelykheid my gat.
...zij het ZELF schuld dus moeten ze
> maar
> ZELF zien hoe ze er weer uit komen...
Ek neem aan met ZELF bedoel jy nie ek self nie maar die blankes. As die
blankes nog in beheer was is ek oortuig dat ons nog iets omtrent die
situasie kon gedoen het. Nou.....vergeet dit. Nie terwyl daar nog vir die
volgende hoeveel jaar 'n "verbod" is op die aanstelling en bevordering van
blanke mans nie. Of jy dit nou wil erken of nie, dit is waar die meeste
bedryfskennis en ondervinding lê. Solank as wat "Payback" nog in gebruik
is, sal ons ekonomie stagneer en agteruit gaan. Die mense (swart) wat nou
in poste aangestel word, word gedoen vir "window-dressing" om die rasbalans
te handhaaf wat nou deur die wet beheer word. Die swartes wat hulle sout
werd is, en daar is baie van hulle, word dubbel die normale salaris betaal
sodat hy nie deur 'n ander maatskappy gekoop kan word nie.
> wat gezag of snobisme uitstraalde werd neergesabeld ( figuurlijk dan )
Ons sit met 'n paar generasies van mense wat geleer is om alles en almal wat
in gesag is teen te gaan. Dit is een van die grootste probleme van die
huidige regering. Hulle kry nie die mense se koppe nou gedraai sodat hulle
nie meer alles in gesag teë gaan nie.
>
> Noem my 'n snob demmit, moenie my 'n rassis noem net omdat ek
>> nie met sekere mense meng nie.
>
> In de toekomst zal je wel moeten.....
> Je mist daardoor heel veel .....het is net zo mooi om met iedereen in
> gesprek
> te komen....het verbreed je horizon....
Jy praat mos nou nonsens Emmy, jy meng tog nie met die slette wat in
Amsterdam kaalgat by die venster uithang vir advertensie nie. Hulle het 'n
ander standaard as jy. Ek sê presies dieselfde.
Sakkie
|
|
|
|
Re: In Emmy se verdediging was Re: Generaal Hondswaai [boodskap #44194 is 'n antwoord op boodskap #44188] |
Thu, 14 June 2001 13:01   |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sakkie schreef in berichtnieuws
3b28ad9f$0$2...@hades.is.co.za
> Dit is waar een van die grootste probleme lê Emmy, die swartes is allerhande
> onmoontlikhede belowe en kan dit nou nie kry nie want daar is nie die geld
> daarvoor nie. Wat die gemiddelde blanke besit, het hy nie verniet iewers by
> 'n spesiale winkel vir blankes gaan haal nie, hy het jare lank hard gewerk
> daarvoor. Die swartes aan die anderkant wil nie nou geduldig werk vir die
> lekkerder dinge in die lewe nie. As die blankes dit het, wil hulle dit
Veel zwarte hebben ook hard en vuil werk gedaan.....
Het eerste wat een ZA opvalt in Nederland als ze nog nooit buiten
ZA op vakantie zijn geweest..
Dat hier een blanken de vuilnis ophaalt in de tuinen werkt en auto,s
poetst.....
>> In Amerika ben je alleen een mens als je het economisch gemaakt
>> hebt....iedereen
>> die om welke reden ( en er zijn veel verschillende redenen )
>> dan ook tot de bedelstaf afgedaald zijn.
> Ek kan nie kommentaar lewer oor die VSA nie, daar het heeltemal teveel
> gebeur tussen die blankes, swartes en indiane vir die VSA om as voorbeeld
> gebruik te word. Rassegelykheid my gat.
Ik heb het niet over rassen het overkomt iedereen daar..gelukkig zijn er
mensen die andere weer helpen met voedsel uitdelen enz......
De maatschappij is erg op prestatie gericht...als het je niet goed gaat ben
je
het ZELF schuld.....Grote onzin natuurlijk!!!
>> ZELF zien hoe ze er weer uit komen...
>
> Ek neem aan met ZELF bedoel jy nie ek self nie maar die blankes.
Fout begrepen ;-))
Ieder mens is verantwoordelijk voor zijn eigen welstand en geluk...en als je
dat niet hebt dan ben je dat zelf schuld en zie maar hoe je uit die misere
komt. Niemand helpt je dan in de VS
> As die
> blankes nog in beheer was is ek oortuig dat ons nog iets omtrent die
> situasie kon gedoen het.
In de jaren 50 had men er iets aan kunnen doen...die kans heeft men niet
gebruikt...
ZA was een van de rijkste landen van de wereld met het hoogste inkomen
( wel voor een bevolkingsgroep) investeerders genoeg enz....
> Of jy dit nou wil erken of nie, dit is waar die meeste
> bedryfskennis en ondervinding lê. Solank as wat "Payback" nog in gebruik
> is, sal ons ekonomie stagneer en agteruit gaan. Die mense (swart) wat nou
> in poste aangestel word, word gedoen vir "window-dressing" om die rasbalans
> te handhaaf wat nou deur die wet beheer word. Die swartes wat hulle sout
> werd is, en daar is baie van hulle, word dubbel die normale salaris betaal
> sodat hy nie deur 'n ander maatskappy gekoop kan word nie.
Dat is natuurlijk helemaal waar.....hopelijk kom men er op tijd achter dat
dit niet werkt.
Je krijgt straks een zwarte rijke elite en nog armere armen...
>> wat gezag of snobisme uitstraalde werd neergesabeld ( figuurlijk dan )
> Jy praat mos nou nonsens Emmy, jy meng tog nie met die slette wat in
> Amsterdam kaalgat by die venster uithang vir advertensie nie. Hulle het 'n
> ander standaard as jy. Ek sê presies dieselfde.
Ik kijk niet op ze neer....ik praat gewoon met ze en behandel ieder mens
gelijk.
Er zitten hele intelligente mooie meisjes tussen.....soms zelfs van goede
afkomst.
Of uit een heel religeus gezin...pa en ma denken dat hun dochter studeert
;-))
Ze komen uit alle klasse en standen en uit alle milieus ....
Ze doen het omdat ze daar heeel veel geld verdienen.....
Vaak echt niet de onaardigste mensen.........
Ik kijk niet wat een mens doet maar hoe hij van karakter is dat is voor mij
pas echt belangrijk.
Prostitutie is hier geen armoedeprobleem ( alleen misschien de illegale uit
andere landen)
Verslaving aan drugs is soms ook een reden ( kost ieder dag veeel geld))
Grt Emmy
> Sakkie
>
|
|
|
Re: In Emmy se verdediging was Re: Generaal Hondswaai [boodskap #44195 is 'n antwoord op boodskap #44155] |
Thu, 14 June 2001 13:25   |
Gottlieb
Boodskappe: 72 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"emmy" skryf in boodskap news:...
> Sakkie schreef in berichtnieuws
> 3b286244$0$228@hades.is.co.za...
>> Annette en Gotlieb, julle ouens moet verstaan waarvandaan Emmy kom.
> Daarby
>> bedoel ek nie NL nie, ek bedoel haar standpunte. Wat sy weet is gebaseer
> op
>> wat sy lees/gelees het in koerante en wat sy gesien het op TV.
>
> Ik lees geen sensatiekranten..
> En ik heb intensief contact met echte Afrikaners.........waar ik ook
> mee in discussie ga.
> Je maak een grote fout je denkt dat ik anti Afrikaner ben....
> helemaal niet zelfs.....ik vind ze mede slachtoffer van een regime...
Emmy ek gaan dit in nederlands probeer skryf om enige misverstande te
voorkom.. ;-)
Want lyk my met nederlands kan nogal verwarringe veroorsaak word,
veral as ek kyk wat jy bo geskryf het, kan ek dit opneem dat jy
probeer se ons is nie egte suid afrikaners nie - ek weet dit is nie
hoe jy dit bedoel het nie.
Wji hebben nooit gezegd dat je anti afrikaner bent, wij wouden alleen
maar namen hebben van de restauranten...
> De discussie gaat over situaties en dat deze nog steeds gunstiger zijn voor
> de gemiddelde Afrikaner is een feit.
>
Jij heb gelijkt dat de gemiddelde afrikaner een gunstiger situatie
heeft...
maar zo heeft ook alle europeanen 'n meer gunstiger situatie dan alle
afrikaner (blank, zwart, etc)
Het is een lewensfeit dat sommige meer heeft dan andere, dat enige
verschil is dat in SA de blanken door apartheid regime begunstigd was.
Nu niet meer! De meerderheid heeft wel nogsteeds een groot
economische voordeel, maar dat is mee geschleurd met de verleden.
> Ik hou allen niet van misselijk makende opmerkingen over medemensen omdat
> ze toevallig minder kennis en in een slechtere positie zitten...
> Van welke kleur dan ook !!
Ik ook niet! Maar ik hou ook niet wanneer men opmerkingen maken
zonder voorbeelden.
>> Ons weet dat die gemiddelde verslaggewer skryf wat beter verkoop.
>
> Bepaalde kranten ja maar niet de kranten wat ik lees...
Dit klinkt heel arrogant ;-) ... niet de kranten wat ik lees ;-)
|
|
|
|
Re: Swartland se naam [boodskap #44197 is 'n antwoord op boodskap #44018] |
Thu, 14 June 2001 13:37   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Thys de Wet wrote:
> Hy had 'n fenominale geheue, want toe ek 2 jaar later matriek slaag en my
> naam ook in die koerant is, toe had hy die familie gebel om te weet of dit
> nou ek is wat daai aand ook by die konsert trompet gespeel het.
>
En was dit jy wat die trompet gespeel het?
Gloudina
|
|
|
Re: Swartland se naam [boodskap #44199 is 'n antwoord op boodskap #44084] |
Thu, 14 June 2001 13:39   |
|
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)
On Wed, 13 Jun 2001 17:02:44 GMT, @home.com wrote:
>> Nog 'n naam wat my tickle is "Moordenaarskaroo".
>
> Ek weet nie of my inligting betroubaar is nie. Maar daaris glo 'n
> Moordenaarsrivier wat uit berge kom waar daar
> baie skeure is waarin hulle mense gestop het wat hulle
> vermoor het.
Watter "hulle" ?
Die storie raak fassinerend.
|
|
|
Re: Swartland se naam [boodskap #44203 is 'n antwoord op boodskap #44018] |
Thu, 14 June 2001 13:52   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Thys de Wet wrote:
> Gloudina, die ou was 'n Viljee (de Villiers) van Caledon se distrik.
My man vertel die volgende (seker miskien apokriewe) storieoor Dr. Con. In sy
fisiologie-klas praat hy van die Egiptenare
wat sulke lang penisse het. Toe staan daar 'n meisie op in die
klas en loop uit. Toe sê Dr. Con sy hoef nie so haastig te wees
nie, want die eerste vliegtuig na Egipte is eers die volgende dag.
Gloudina
|
|
|
Re: Generaal Hondswaai [boodskap #44205 is 'n antwoord op boodskap #44183] |
Thu, 14 June 2001 14:05   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Ek het ietwat van 'n vraag oor die woord 'rasis' en as 'n rasis dìt is
> wat ek sien in die woord 'rasis', dan ìs ek 'n rasis.
> In 'rasis' sien ek iemand wat eie kultuur en eie nasie trots het.
>
> In die lelike sin van rasisme is swartes natuurlik rasisties
> Het die blankes ook 'n Gloudina wat die blankes
> verdedig?
Op die oomblik wil ek net die Afrikaanse taal verdedig,"Davie Davis." As
jy nog een keer "rassis" en "rassisme"
met een s in die middel skryf, dan gaan ek opgooi. Weet
jy nie dat as jy "rasis" sê, die -a- lank is en dat jy dan van
iemand praat wat raas nie? Jy kan nie pleit dat dit alles
tikfoute is nie. Jy het dieselfde fout omtrent 'n dosyn kere
in dieselfde stuk gemaak. Word wakker. Dis nie die ANC
wat 'n bedreiging vir die voortbestaan van Afrikaans is nie,
maar julle sogenaamde Afrikaner laaities wat julle taal so
minag.
Gloudina
>
|
|
|
|
Re: Swartland se naam [boodskap #44208 is 'n antwoord op boodskap #44199] |
Thu, 14 June 2001 14:35   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Ferdi Greyling wrote:
> Nog 'n naam wat my tickle is "Moordenaarskaroo".
>>
>> Ek weet nie of my inligting betroubaar is nie. Maar daaris glo 'n
>> Moordenaarsrivier wat uit berge kom waar daar
>> baie skeure is waarin hulle mense gestop het wat hulle
>> vermoor het.
>
> Watter "hulle" ?
> Die storie raak fassinerend.
Iemand het vir my eenkeer vertel hy kom van dieMoordenaarskaroo af, en
dis hy wat gesê het die
naam kom van die feit dat mense lyke in die grotte
gestop het liewer as om dit te begrawe. Waar is
die Moordenaarskaroo presies?
Gloudina
|
|
|
|
Re: In Emmy se verdediging was Re: Generaal Hondswaai [boodskap #44212 is 'n antwoord op boodskap #44188] |
Thu, 14 June 2001 15:45   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sakkie wrote:
> Wat die gemiddelde blanke besit, het hy nie verniet iewers by
> 'n spesiale winkel vir blankes gaan haal nie, hy het jare lank hard gewerk
> daarvoor.
Bog. Die "gemiddelde blanke" het, tensy hy al baie oud is,geleef in 'n tyd toe
daar "job reservation" was. Swartes mog
nie in administratiewe of opsigters-posisies in die myne toege-
laat word nie, alhoewel dit algemeen bekend was dat sommige
van die werk wel deur swartes onoffisieel gedoen was, omdat
hulle baie keer meer intelligent as hulle wit base was. Swartes
kon nie op die spoorweë werk nie, ens. ens. Dit was vir my
duidelik dat dinge verander het toe ek eenkeer in SA gekuier
het, nog voor 1994, maar op 'n tydstip toe meer en meer
swartes in voorheen wit jobs ingelaat word, soos byvoorbeeld
die poskantoor se sorterings-afdeling. Een van die familie van
'n swaer van my het vantevore vir jare in die poskantoor briewe
gesorteer. Maar toe sy in haar werk met swartes moet kompeteer
(gemeet aan die spoed waarmee hulle suksesvol kan sorteer),
toe kry sy vinnig 'n senuwee-ineenstorting van al die druk by die
werk en moes die werk bedank.
Toe ek in 1993 laas in SA was, toe is omtrent al die banke
se werkers Indiërs wat gedurende die dae van apartheid nooit in
banke kon werk nie. En hulle was só effektief, beter as wat wittes
ooit was in die banke van SA, waar jy soms baie stupid mense agter
die toonbank gekry het voordat hulle meer kompetisie gekry het
van die tagtig persent van die bevolking wat voorheen uitgesluit is
van sulke posisies.
Gloudina
|
|
|
Re: Swartland se naam [boodskap #44214 is 'n antwoord op boodskap #44208] |
Thu, 14 June 2001 16:02   |
|
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)
On Thu, 14 Jun 2001 14:35:55 GMT, @home.com wrote:
> Iemand het vir my eenkeer vertel hy kom van dieMoordenaarskaroo af, en
> dis hy wat gesê het die
> naam kom van die feit dat mense lyke in die grotte
> gestop het liewer as om dit te begrawe. Waar is
> die Moordenaarskaroo presies?
Weet nie. Dis een van daai plekke wat so oorweldigend in naam bestaan
dat die geografie bietjie wyk.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (6): [ 4 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 15:35:42 UTC 2025
|