|
|
|
|
| Re: Nog AB (tot vervelens toe) [boodskap #42204 is 'n antwoord op boodskap #42201] |
Vr., 18 Mei 2001 16:11  |
plaasvark
Boodskappe: 200 Geregistreer: Mei 2001
|
Senior Lid |
|
|
> Ferdi : Weereens - round and round we go en geen
inligting oor lede nie. Lyk baie duidelik vir my.
Al wat vir my duidelik lyk is dat jy al in die rondte wil gaan, Ferdi. Jy
het gesê daar is geen e-pos adres op hulle site nie, dit was 'n leuen. Jy
verwag van die AB om hulle ledelyste op hulle site te hê, terwyl ander
organisasies dit ook nie doen nie. Hulle tree soos enige ander organisasie
op, met openlike aktiwiteite, maar jy wil hulle graag as geheim
klassifiseer. Ek noem dit parano�a.
Hoekom probeer jy nie ook om die DA, AHI, ATKV, ACVV en VLV se nasionale
ledelyste te kry nie, dan verklaar ons hulle ook almal geheime organisasies
as hulle nie dadelik saamspeel nie? Fair is fair.
|
|
|
|