Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Liberaal vs Konserwatief
Re: Liberaal vs Konserwatief [boodskap #39170 is 'n antwoord op boodskap #38408] Ma, 12 Februarie 2001 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> lous wrote:
>
>> as 'n burger van SA met stemreg ek in
>> terme van die konstitusie vry-spraak en dit sluit in die reg om te
>> kritiseer waar ek voel dinge nie reg is nie.
>
> Dis tog vir my so wonderlik as jy jou so verlustig in dievryhede van die Nuwe
> SA: stemreg vir al sy burgers,
> vrye spraak vir al sy burgers, kritiek op die regering
> van al sy burgers, as hulle voel dat dinge nie reg is nie.
> Dinge het verander, né ou Lou, in die skamele 15 jaar
> wat dit jou geneem het om droog agter jou ore te word.
>

Ja ou Gloudina en ding in die land het ook verander ten spyte daarvan
dat jy gewaai het ne? Ek het gebly - jy het gewaai, ek offer op vir die
land - jy sit en pontifiseer daar in jou nuwe vaderland.
Re: Liberaal vs Konserwatief [boodskap #39231 is 'n antwoord op boodskap #38408] Di, 13 Februarie 2001 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee Dani, ken nie vir hom nie, Lochner Slabbert was die enigste een
wat ek van kan onthou, of was hy nou in die Paarl.
Ek dink dat vriend Laubscher dit baie beter as ek kan vertel hoekom
die Kleurling Weerstands Beweging gestig is.

of meskien Ferdi, hy het die hele Beeld se argiefmateriaal tot sy
beskikking.
maar dit was maar selfs hier in die kaap so agterblad langs
gerapporteer, nooit eintlik 'n hoo-haa van gemaak soos oor die AWB
nie, altyd gewonder hoekom
--
Re: Liberaal vs Konserwatief [boodskap #39447 is 'n antwoord op boodskap #39063] Ma, 19 Februarie 2001 19:12 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
ek is geensins 'n Laubsher nie, ek dra die van van die klein
skrumskakel
wat gesê het toe King George hom vra "you are Pierre the
scrumhalf?" het hy geantwoord "yes Mr King" :-)
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
les...@my-deja.com wrote:

------------knip-------------
ek weet van
:daardie klein kwb-groepie. En indien ek aan hulle behoort het
Gloudina
:lidmaatskap in die AWB.
-------------knip-----------------
Heheheheheh ........

Vertel dan vir die wat nie weet hoekom hulle gestig is. Dani
brand van nuuskierihgheid, so ook meskien jou pallie
glou....watsenaam
Vorige onderwerp: Afrikaanse woorde
Volgende onderwerp: blou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 18 13:04:20 MGT 2024