Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oor Bokbreine
Re: Oor Bokbreine [boodskap #35149 is 'n antwoord op boodskap #34928] Wo, 04 Oktober 2000 05:05 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hulle wil diensplig instel in alle staats sektore. Sodoende kan hulle van
die permanente lede ontslae raak en
hoop dan om 'n reuse besparing te maak op salaris kostes. Jy weet mos wat
kry dienspligtiges as salaris.
Hulle wil nou gebruik maak van "goedkoop" arbeid om funksies te verrig wat
hulle nou a.g.v. hul onvermoee nie kon vermag nie.

Oitaroh Margoloh wrote in message ...
>
> "Reenen van Niekerk" wrote in message
> news:39da37a1.0@news1.mweb.co.za...
>> As ek n eienaar van n besigheid is en die regering verplig my dat ek soveel
>> nie blankes in diens moet neem sal ek my besigheid toemaak of verklein. Ek
>> dink baie eienaars dink daaraan. As dit gebeur gaan die werkloosheid syfer
>> net hoer wees. Plaas die regerig persone aanmoedig om besighede te vergroot
>> en as hulle soveel nuwe werksgeleenthede skep hulle vergoed deur minder
>> belasting te laat betaal.

>> Die regering is besig om sy eie keel af te sny.
>
> Of dit, of hulle calculators se batterye is pap. Ek staan soms verstom oor
> die ekonomiese impak van besluite wat hulle maak. Hier is nou weer die ding
> van nasionale diensplig wat ter sprake gekom het. Net salarisse alleen kan
> in die orde van R5.5-biljoen per jaar wees. Dis geld wat die regering nie
> het nie. Hulle sit al klaar met 'n R20-biljoen tekort in 2000.
>
Vorige onderwerp: Re: Grappetjie
Volgende onderwerp: Dis 'n gemors.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 09:10:03 MGT 2024