Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » biltong ?
Re: biltong ? [boodskap #33103 is 'n antwoord op boodskap #32928] Vr, 04 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Liza wrote:

> Ek is nogal seker
> dat die Balls voor die Mrs nie goed sal afgaan nie. Ek hoor dit is 'n
> delikatesse in Spanje. Veral vir die stiervegter wat die bul doodgemaak
> het!!!! Ha-ha.
>

In Kanada word dit prairie oysters genoem.

Gloudina
Re: biltong ? [boodskap #33104 is 'n antwoord op boodskap #32928] Vr, 04 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die regte woord (in Nederlands) is : rolmops. As jy 'n resep wil, kan ek een
stuur :-)). My man maak dit en dis baaaaie lekker :-).

Hilda.
Elaine schreef in berichtnieuws
398a71bc.0@news1.mweb.co.za...
> Liza
>
> Ja nee. hy pes melkkos, ek maak dit maar net vir myself. As jy daai resep
> vir my kan gee sal ek bly wees, ek sal dit geniet om die uitdrukking op sy
> gesig te sien wanneer ek dit vir hom gee.
> Ja dit is die herring - rommops (dit word so uitgespreek nie gespel nie).
> Ek dink dis aaklig, hy eet dit soos lekkergoed. Sal ons 'n klomp geld spaar
> as ek dit self kan maak .
>
> Elaine
>
> Liza wrote in message
> news:8mc2ms$sh1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hi Elaine
>>
>> Dis seker nou die Herring waarvan jy praat. Ek redeneer ook altyd dat dit
>> rou is, maar word altyd vertel dat dit "gepiekel" is en nie meer rou nie.
>> Ek maak altyd vir my verloofde die Herring Salat omdat hy mal is daaroor en
>> kan jou die resep gee as jy dit dalk vir jou man wil maak, maar ek stem saam
>> dat dit rerig nie smaak nie. Ek wed jou hy eet nie melkkos nie!
>>
>> Liza
>>
>
Re: biltong ? [boodskap #33134 is 'n antwoord op boodskap #32928] Sa, 05 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
mmmmm mnr/me/ Pris. Kry jou feite agtermekaar. Ek is die een wat nog die
heeltyd KNIP!!! Kyk na my ander boodskappe, ek los net die laaste een sodat
die persoon met wie ek terug praat kan onthou waaroor ons praat. Maak jou
oë oop en hou op om vir k*k te soek!!!

Vriendelik
Elaine

"A.S. Pris" skryf in boodskap news:398d21d2.82693037@news.mweb.co.za...
> Elaine
>
> Jy wil maar nie leer van netiket nie, ne?
> Sien die laaste reel oor [knip
>
> Also sprach "Elaine"
> -> Dankie
> ->
> -> Liza wrote in message
> -> news:8m9gi4$fev$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> -> > Ja, so om en by.
> -> >
> -> > Liza
> -> >
> -> >
>
> [knip sewe agtstes}
Re: biltong ? [boodskap #33135 is 'n antwoord op boodskap #32928] Sa, 05 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
us...  is tans af-lyn  us...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Elaine

Jy wil maar nie leer van netiket nie, ne?
Sien die laaste reel oor [knip

Also sprach "Elaine"
-> Dankie
->
-> Liza wrote in message
-> news:8m9gi4$fev$1@ctb-nnrp2.saix.net...
-> > Ja, so om en by.
-> >
-> > Liza
-> >
-> >

[knip sewe agtstes}
Re: biltong ? [boodskap #33136 is 'n antwoord op boodskap #32928] Sa, 05 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
us...  is tans af-lyn  us...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Also sprach "Elaine"
-> Die ding waarvoor ek die meeste gril is bloedwors, gelukkig eet my man dit
-> nie, hy eet ook nie afval nie, en ek ook nie so ons stry darem nie baie oor
-> die kos storie nie.

Dom kinderS
Re: biltong ? [boodskap #33137 is 'n antwoord op boodskap #32928] Sa, 05 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hy (of sy) herinner my aan 'n onderwyser wat ek gehad het op skool. Maar
nou ja dis jammer, plaas neem hy deel aan ons interresante gesprekke, in
plaas daarvan om so te kla die heeltyd. Dalk is dit te ingewikkeld vir hom
(of haar) want hy/sy wys ook net gesig om een van ons uit te skel.

Elaine

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:398d06cb.0@news1.mweb.co.za...
> Weer van daai wat dink hulle is slim en se hoe verkeerd jy werk maar ook nie
> se hoe om dit reg te doen nie.Hy kan net nie besef ons is nie almal so slim
> soos hy is nie.
>
> Dit is seker n straf om so slim te wees en dan met so n klomp dom mense te
> sit
Re: biltong ? [boodskap #33138 is 'n antwoord op boodskap #32928] Sa, 05 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
us...  is tans af-lyn  us...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Also sprach "Elaine"
-> Ek eet piesangs, bladjang en klapper in kerrie en rys. Ek's mal daaroor, my
-> man dink ek's mal, maar dis nou maar net soos hy is. Hy eet rou vis, een of
-> ander vreeslike lekker delikatesse vir die duitsers, ek wil my doodgril.

Dom kind
Re: biltong ? [boodskap #33139 is 'n antwoord op boodskap #32928] Sa, 05 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"A.S. Pris" skryf in boodskap news:398e25a3.83669367@news.mweb.co.za...

Dom kind

Hoekoooommmmmm????????
Re: biltong ? [boodskap #33140 is 'n antwoord op boodskap #32928] Sa, 05 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
eeewwwwwww. heheheheh ag wat so bietjie ekstra proteine het niemand nog
ooit doodgemaak nie.

Lou skryf in boodskap news:398E55F8.6F8339E5@hotmail.com.dinges...
> Hulel sê mos dat die verkleurmannetjies in die Kaap word bedreig deur
> die outomatiese druiwe pluk masjiene. Hulel pluk sommer die
> verkleurmannetjies ook en die beland dus in die pasr masjiene ... .
> Seker die dat die wyn somtyds so 'm mooi kleur het :).
>
> En as jy so in die pars masjiene inkyk probeer die geitjies ook so nou
> en dan teen die glade kante van die parskuipe uithardloop ...
>
Re: biltong ? [boodskap #33141 is 'n antwoord op boodskap #32928] Sa, 05 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
us...  is tans af-lyn  us...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Also sprach "Liza"
-> Myne is ook Duits en my ma is half Duits, so ek het ook maar met snaakse
-> goed grootgeword, maar eet al die ander lekker "boertjie" kosse. NET AFVAL
-> NIE!!!!!

Dom kind.
Re: biltong ? [boodskap #33142 is 'n antwoord op boodskap #32928] Sa, 05 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
Zure haring en een boterham met stroop mmmmmmmmmmmmm
Haringsalade......
Stukjes zure haring met zoet/zure zilveruitjes en rode bieten en
mayonaise.....

Grt Emmy.

Roald van der Linde heeft geschreven in bericht
...
> In Nederland eten wij haring inderdaad rauw!
>
> Vriendelijke groet,
> Roald van der Linde
>
>
> Liza heeft geschreven in bericht ...
>> Hi Elaine
>>
>> Dis seker nou die Herring waarvan jy praat. Ek redeneer ook altyd dat dit
>> rou is, maar word altyd vertel dat dit "gepiekel" is en nie meer rou nie.
>> Ek maak altyd vir my verloofde die Herring Salat omdat hy mal is daaroor en
>> kan jou die resep gee as jy dit dalk vir jou man wil maak, maar ek stem saam
>> dat dit rerig nie smaak nie. Ek wed jou hy eet nie melkkos nie!
>>
>> Liza
>>
>
Re: biltong ? [boodskap #33168 is 'n antwoord op boodskap #32928] So, 06 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HW Gird  is tans af-lyn  HW Gird
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Elaine wrote in message ...
Maak jou oë oop en hou op om vir k*k te soek!!!
>
> Vriendelik
> Elaine

Wie het by Elaine se rekenaar ingeskuif?

Hierdie sin pas nie in by die positiewe beeld wat ons van Elaine het nie.

Vriendelik

Harry
Re: biltong ? [boodskap #33169 is 'n antwoord op boodskap #32928] So, 06 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Weer van daai wat dink hulle is slim en se hoe verkeerd jy werk maar ook nie
se hoe om dit reg te doen nie.Hy kan net nie besef ons is nie almal so slim
soos hy is nie.

Dit is seker n straf om so slim te wees en dan met so n klomp dom mense te
sit

Reenen van Niekerk

Elaine skryf in boodskap news:398c472f.0@news1.mweb.co.za...
>
> "A.S. Pris" wrote in message
> news:398e25a3.83669367@news.mweb.co.za...
>
> Dom kind
>
> Hoekoooommmmmm????????
>
Re: biltong ? [boodskap #33199 is 'n antwoord op boodskap #32928] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hulel sê mos dat die verkleurmannetjies in die Kaap word bedreig deur
die outomatiese druiwe pluk masjiene. Hulel pluk sommer die
verkleurmannetjies ook en die beland dus in die pasr masjiene ... .
Seker die dat die wyn somtyds so 'm mooi kleur het :).

En as jy so in die pars masjiene inkyk probeer die geitjies ook so nou
en dan teen die glade kante van die parskuipe uithardloop ...

Elaine wrote:
>
> Nee man Lou jy lieg!!! Reptiele in wyn??? Sies hoe gril ek nou.
> heheheheheheh
>
> Elaine
>
> Lou wrote in message
> news:39892333.964D8653@hotmail.com.dinges...
>> Die vegetariese storie puzzle my nou - tel appels met wurms in ook as
>> nie aanvaarbaar? Hulle besef ook natuurlik dat daar in wyn ook so paar
>> geparste verkleurmannetjies en akkedisse is?
>>
>
Re: biltong ? [boodskap #33200 is 'n antwoord op boodskap #32928] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
clas...  is tans af-lyn  clas...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Wat het van die Biltong geraak.

In engeland kan jy dit orals kry veral in London.

Hier is so baie Suid afrikaaners en hulle begin dit self hier maak.

Daar is baie SA winkels waar jy dit kan koop.

Groette

Hugo

In article ,
@home.com wrote:
> Lou wrote:
>
>> Flavouring ... ? flavouting klink soos 'n nuwe demokraties proses ...
>>
>> Lou wrote:
>>>
>>> Ek het gisteraand gekyk en dit sê op die bottel iets van Ansjovis
>>> Flavouting. Miskine is dit net weer een of ander kunsmatige ding
>
> En "miskine" klink soos Afrikaans uit die
> Russiese imperialistiese periode.
>
> Gloudina
>
>

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: biltong ? [boodskap #33201 is 'n antwoord op boodskap #32928] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Weetie, en gee ookie ommie. Willie da ga bly nie want dis te koud!

Liza

Elaine wrote in message ...
> buffels!!! of wat's die regte naam? Bisons, maar hulle het mos uitgesterf?
> Of so verstaan ek in elk geval. Of miskien is dit daai takbok goete van
> hulle. Het Kanada graslande?
>
> Liza wrote in message
> news:8meb83$9pq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat hardloop daar op die prairies rond wat sulke "oysters" kan hê?
>>
>>
>> Liza
>>
>
Re: biltong ? [boodskap #33202 is 'n antwoord op boodskap #32928] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Liza wrote:

> Weetie, en gee ookie ommie. Willie da ga bly nie want dis te koud!

> Het Kanada graslande?

Liza, ek sal dit weer nie in Suid-Afrika in die winter
kan uithou nie. My bloed het dun geword van al die
bly in die sub-tropiese klimaat wat ons hier binnes-
huis het in die winter. Nou onlangs vra ek vir iemand
wat haar eerste winter (en dit nogal 'n baie koue een)
hier in Toronto moes deurbring. Ek praat met haar
terwyl daar 'n koue front is. Nee wat, se sy. Ek was
al kouer in Durban (waar sy vandaan kom.)

Gloudina
Re: biltong ? [boodskap #33235 is 'n antwoord op boodskap #32928] Di, 08 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ja, Lou, deesdae is die rook vanaf die plakkerskampe verstikkend party
oggende. Ek weet in die kouer land het hulle sentrale verhitting en dit is
lekker in die winter, maar soos jy sê, hulle asem plastiek-lug in en dit is
seker net nie so goed vir die longe as wat ons eie koue, vars luggie is nie
(dis nou te sê jy bly nie naby 'n plakkerskamp nie!)

Liza

Lou wrote in message ...
> Dit is als goed en wel as jy helfte van die jaar binne in 'n gebou wil
> bly en plastiek lug inasem. Niks so lekker soos daardie fris byt in die
> lug vroeg op 'n ho"eveld se winters oggend nie - dis nou as die wind nie
> die rook mis van die plakkerskamp in jou rigting waai nie.
>
> @home.com wrote:
>>
>> Liza wrote:
>>
>>> Weetie, en gee ookie ommie. Willie da ga bly nie want dis te koud!
>>
>>> Het Kanada graslande?
>>
>> Liza, ek sal dit weer nie in Suid-Afrika in die winter
>> kan uithou nie. My bloed het dun geword van al die
>> bly in die sub-tropiese klimaat wat ons hier binnes-
>> huis het in die winter. Nou onlangs vra ek vir iemand
>> wat haar eerste winter (en dit nogal 'n baie koue een)
>> hier in Toronto moes deurbring. Ek praat met haar
>> terwyl daar 'n koue front is. Nee wat, se sy. Ek was
>> al kouer in Durban (waar sy vandaan kom.)
>>
>> Gloudina
Re: biltong ? [boodskap #33236 is 'n antwoord op boodskap #32928] Di, 08 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Just send me some bitong to Germany... ;-))

cheers

Ralph

Pijotrij schrieb:

> Hoi L&P
>
> Daar is 'n slagter in Zoetermeer wat boerewors/castle en Mrs Balls chutney
> verkoop - ek is nou nie seker of hy ook biltong het nie, maar miskien weet
> hy as mens dit hier kan koop... Ek sal probeer uitvind wat sy nommer is
> (dit le nou by die huis ;-)) en dit hier pos.
>
> Groeten
> Pijotrij
>
> L&P wrote in message ...
>> Het enig iemand wellig 'n adres waar ons biltong sal koop in Den Haag
>> Nederland ? Of het julle 'n resep om dit self te maak ?
>> Baie dankies,
>> P&L
>>

--

____________________________________________________

Ralph Oberbillig

PO Box 12 54
D-88679 Salem, Germany

eMail [mailto:ra...@oberbillig.net]
internet [http://oberbillig.net]
------------------------------------------
phone: (+49) 0 7553 - 829 597
facsimile: (+49) 0 7553 - 829 580
mobile: (+49) 0 172 - 727 4024
____________________________________________________
Re: biltong ? [boodskap #33237 is 'n antwoord op boodskap #32928] Di, 08 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit is als goed en wel as jy helfte van die jaar binne in 'n gebou wil
bly en plastiek lug inasem. Niks so lekker soos daardie fris byt in die
lug vroeg op 'n ho"eveld se winters oggend nie - dis nou as die wind nie
die rook mis van die plakkerskamp in jou rigting waai nie.

@home.com wrote:
>
> Liza wrote:
>
>> Weetie, en gee ookie ommie. Willie da ga bly nie want dis te koud!
>
>> Het Kanada graslande?
>
> Liza, ek sal dit weer nie in Suid-Afrika in die winter
> kan uithou nie. My bloed het dun geword van al die
> bly in die sub-tropiese klimaat wat ons hier binnes-
> huis het in die winter. Nou onlangs vra ek vir iemand
> wat haar eerste winter (en dit nogal 'n baie koue een)
> hier in Toronto moes deurbring. Ek praat met haar
> terwyl daar 'n koue front is. Nee wat, se sy. Ek was
> al kouer in Durban (waar sy vandaan kom.)
>
> Gloudina
Re: biltong ? [boodskap #33249 is 'n antwoord op boodskap #32928] Wo, 09 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wo in Deutchsland willst Du denn Biltong dann?

Ich weiss nicht genau ob der Sclachter auch biltong verkauft, aber ich werde
ihm anrufen und herausfinden.

Tschuess
Pijotter

in...@oberbillig.net wrote in message ...
> Just send me some bitong to Germany... ;-))
>
> cheers
>
> Ralph
>
>
>
>
> Pijotrij schrieb:
>
>> Hoi L&P
>>
>> Daar is 'n slagter in Zoetermeer wat boerewors/castle en Mrs Balls chutney
>> verkoop - ek is nou nie seker of hy ook biltong het nie, maar miskien weet
>> hy as mens dit hier kan koop... Ek sal probeer uitvind wat sy nommer is
>> (dit le nou by die huis ;-)) en dit hier pos.
>>
>> Groeten
>> Pijotrij
>>
>> L&P wrote in message ...
>>> Het enig iemand wellig 'n adres waar ons biltong sal koop in Den Haag
>>> Nederland ? Of het julle 'n resep om dit self te maak ?
>>> Baie dankies,
>>> P&L
>>>
>
> --
>
>
>
> ____________________________________________________
>
> Ralph Oberbillig
>
> PO Box 12 54
> D-88679 Salem, Germany
>
> eMail [mailto:ra...@oberbillig.net]
> internet [http://oberbillig.net]
> ------------------------------------------
> phone: (+49) 0 7553 - 829 597
> facsimile: (+49) 0 7553 - 829 580
> mobile: (+49) 0 172 - 727 4024
> ____________________________________________________
>
Re: biltong ? [boodskap #33271 is 'n antwoord op boodskap #32928] Do, 10 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Stuur jy Nederland toe ook??? Toemaar, grappie!

Is jy "Laaiza" of "Liesa"?

Liza schreef in berichtnieuws 8mtq0a$1fj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gibt mir deine Addresse und ich werde dir biltong schicke!
>
> Liza
Re: biltong ? [boodskap #33272 is 'n antwoord op boodskap #32928] Do, 10 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
As jy mooi vra, sal ek dalk! Ek is eintlik Elizabeth gedoop en word Lieza
genoem of Lielie (my tannie)
Eintlik skeel dit my min of ek Liesa of Lieza genoem word. Noem my enige
iets (nettie iets lelikie hoor!)

Het jy 'n ordentlike adres waarheen ek vir jou 'n bietjie biltong kan stuur?

Liza

hotnotsgot wrote in message ...
> Stuur jy Nederland toe ook??? Toemaar, grappie!
>
> Is jy "Laaiza" of "Liesa"?
>
> Liza schreef in berichtnieuws 8mtq0a$1fj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gibt mir deine Addresse und ich werde dir biltong schicke!
>>
>> Liza
>
Re: biltong ? [boodskap #33273 is 'n antwoord op boodskap #32928] Do, 10 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Gibt mir deine Addresse und ich werde dir biltong schicke!

Liza

in...@oberbillig.net wrote in message ...
> Just send me some bitong to Germany... ;-))
>
> cheers
>
> Ralph
>
>
>
>
> Pijotrij schrieb:
>
>> Hoi L&P
>>
>> Daar is 'n slagter in Zoetermeer wat boerewors/castle en Mrs Balls chutney
>> verkoop - ek is nou nie seker of hy ook biltong het nie, maar miskien weet
>> hy as mens dit hier kan koop... Ek sal probeer uitvind wat sy nommer is
>> (dit le nou by die huis ;-)) en dit hier pos.
>>
>> Groeten
>> Pijotrij
>>
>> L&P wrote in message ...
>>> Het enig iemand wellig 'n adres waar ons biltong sal koop in Den Haag
>>> Nederland ? Of het julle 'n resep om dit self te maak ?
>>> Baie dankies,
>>> P&L
>>>
>
> --
>
>
>
> ____________________________________________________
>
> Ralph Oberbillig
>
> PO Box 12 54
> D-88679 Salem, Germany
>
> eMail [mailto:ra...@oberbillig.net]
> internet [http://oberbillig.net]
> ------------------------------------------
> phone: (+49) 0 7553 - 829 597
> facsimile: (+49) 0 7553 - 829 580
> mobile: (+49) 0 172 - 727 4024
> ____________________________________________________
>
Re: biltong ? [boodskap #33555 is 'n antwoord op boodskap #32928] So, 20 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Yuri Joubert  is tans af-lyn  Yuri Joubert
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Reenen van Niekerk schrieb in im Newsbeitrag:
39872b1d.0@news1.mweb.co.za...
> skryf in boodskap news:3986C23A.2201E162@home.com...
>> Mrs Balls
>>
[Mrs Balls and anchovy]
Ek koop dit toe, net om uit te vind
>> dat die anchovy in het, en my vegetarier-man weier
>> om dit te gebruik. Is anchovy (wat is die Afrikaans?)
>> altyd deel van Mrs. Balls? .....
>> Gloudina
>>

Are you sure it's anchovy and not anchovy pear?
That's a West Indian fruit similar to mango.

As a vegetarian myself, who reads those labels very carefully, I've never
discovered anchovies in my Mrs Ball's or any other chutney.
Wouldn't make sense from a taste point of view, would it?.

Greetings

Yuri

Verskoon asb. dat ek in Engels skryk.
Maar ek woon sedert 26 jaare in Duitsland en het in die tyd 3 maal Afrikaans
gepraat als kuier was in Suidafrika.
En dann oor iets skryf soos blatjang en vis!
Re: biltong ? [boodskap #33556 is 'n antwoord op boodskap #32928] So, 20 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Yuri Joubert wrote:

> .
> Are you sure it's anchovy and not anchovy pear?
> That's a West Indian fruit similar to mango.
>
> As a vegetarian myself, who reads those labels very carefully, I've never
> discovered anchovies in my Mrs Ball's or any other chutney.
> Wouldn't make sense from a taste point of view, would it?.
>
> Greetings
>
> Yuri
>

Ek herhaal weer: op die bottel Mrs. Ball's "Sterk Blatjang"
gemaak deur Unifoods, Victoria Embankment, Durban -
"voorberei van die beste Suid-Afrikaanse produkte" staan
die volgende: sugar, vinegar, water, peaches, apricots, corn
starch, salt, worcestershire sauce (anchovy & caramel syrup)
spices, colour.

Gloudina
Re: biltong ? [boodskap #33579 is 'n antwoord op boodskap #32928] Ma, 21 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Yuri Joubert  is tans af-lyn  Yuri Joubert
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Reenen van Niekerk schrieb in im Newsbeitrag:
39872b1d.0@news1.mweb.co.za...
> skryf in boodskap news:3986C23A.2201E162@home.com...
>> Mrs Balls
>>
[Mrs Balls and anchovy]
Ek koop dit toe, net om uit te vind
>> dat die anchovy in het, en my vegetarier-man weier
>> om dit te gebruik. Is anchovy (wat is die Afrikaans?)
>> altyd deel van Mrs. Balls? .....
>> Gloudina
>>

Are you sure it's anchovy and not anchovy pear?
That's a West Indian fruit similar to mango.

As a vegetarian myself, who reads those labels very carefully, I've never
discovered anchovies in my Mrs Ball's or any other chutney.
Wouldn't make sense from a taste point of view, would it?.

Greetings

Yuri

Verskoon asb. dat ek in Engels skryk.
Maar ek woon sedert 26 jaare in Duitsland en het in die tyd 3 maal Afrikaans
gepraat als kuier was in Suidafrika.
En dann oor iets skryf soos blatjang en vis!
Re: biltong ? [boodskap #33580 is 'n antwoord op boodskap #32928] Ma, 21 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Yuri Joubert wrote:

> Are you sure it's anchovy and not anchovy pear?
> That's a West Indian fruit similar to mango.
>
> As a vegetarian myself, who reads those labels very carefully, I've never
> discovered anchovies in my Mrs Ball's or any other chutney.
> Wouldn't make sense from a taste point of view, would it?.
>
> Verskoon asb. dat ek in Engels skryk.
> Maar ek woon sedert 26 jaare in Duitsland en het in die tyd 3 maal Afrikaans
> gepraat als kuier was in Suidafrika.
> En dann oor iets skryf soos blatjang en vis!

Ek dink darem nie mense in Durban sal hulle Worcestershire Sousmaak met die
"anchovy pear" nie, of groei dit ook in Natal? Die
vraag is: wat is in Worcestershire Sous? Jy sal jou verbaas hoe
baie keer ek die naam anchovy kry in iets wat mens dink is vir
vegetariers. Gewoonlik ruik my man dit onmiddellik as ek soiets
op die tafel sit.
Miskien moet jy meer op die Afrikaanse nuusgroep pos. So oefen
mens jou Afrikaans! Ek is al 31 jaar in Kanada.

Gloudina
Re: biltong ? [boodskap #34042 is 'n antwoord op boodskap #32928] Di, 05 September 2000 09:02 Na vorige boodskap
M.Grobler  is tans af-lyn  M.Grobler
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dag man,
Ons maak biltong hier in Sydney, jy kan dit van hier af bestel.
Groete,
Tinus.

Pijotrij skryf in boodskap news:965814185.317364@ns0.klm.nl...
> Wo in Deutchsland willst Du denn Biltong dann?
>
> Ich weiss nicht genau ob der Sclachter auch biltong verkauft, aber ich werde
> ihm anrufen und herausfinden.
>
> Tschuess
> Pijotter
>
> in...@oberbillig.net wrote in message ...
>> Just send me some bitong to Germany... ;-))
>>
>> cheers
>>
>> Ralph
>>
>>
>>
>>
>> Pijotrij schrieb:
>>
>>> Hoi L&P
>
>>> Daar is 'n slagter in Zoetermeer wat boerewors/castle en Mrs Balls
> chutney
>>> verkoop - ek is nou nie seker of hy ook biltong het nie, maar miskien
> weet
>>> hy as mens dit hier kan koop... Ek sal probeer uitvind wat sy nommer is
>>> (dit le nou by die huis ;-)) en dit hier pos.
>
>>> Groeten
>>> Pijotrij
>
>>> L&P wrote in message ...
>>>> Het enig iemand wellig 'n adres waar ons biltong sal koop in Den Haag
>>>> Nederland ? Of het julle 'n resep om dit self te maak ?
>>>> Baie dankies,
>>>> P&L
>>>>
>>
>> --
>>
>>
>>
>> ____________________________________________________
>>
>> Ralph Oberbillig
>>
>> PO Box 12 54
>> D-88679 Salem, Germany
>>
>> eMail [mailto:ra...@oberbillig.net]
>> internet [http://oberbillig.net]
>> ------------------------------------------
>> phone: (+49) 0 7553 - 829 597
>> facsimile: (+49) 0 7553 - 829 580
>> mobile: (+49) 0 172 - 727 4024
>> ____________________________________________________
>>
>
Vorige onderwerp: Eet dit en geniet dit
Volgende onderwerp: Biltong
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 11:12:04 MGT 2024