|
|
|
|
|
|
| Re: Droë nuusgroep, nee dankie. [boodskap #42649 is 'n antwoord op boodskap #42279] |
Do., 24 Mei 2001 15:18  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Geween en gekners van tande? Soos die sendingprediker vir die
kleurlinggemeente toentertyd gesê het - En djulle da agter wat sit en smile
met julle haasbekke en passion gaps , aan djulle sal da valstannne gesupply
word.
Annette
Tobie wrote in message ...
> "Max"
> -------knip-------
> : As sy eers terug is sal ek seker weer die nuusgroep groet, want
> die mense haak bietjie vas :by rassisme en Godsdiens.
> Eersgenoemde het ek nie nodig nie, en laasgenoemde soek ek liewer
> op ander plekke...
> -----knip-------
> ~~~~~~~~~~~~
> Max jy sal sien die naam van die nuusgroep is soc.
> CULTURE.south-african.AFRIKAANS (my caps) so my vriend as jy nie
> wil bietjie stoei nie, dan ignoreer jy, of 'block sender' jy. Dit
> is in die Afrikaanse gemeenskap se alledaagse lewe om ook oor die
> hiernamaals te praat, partykeer bietjie warm onder die kraag
> raak, maar solank dit opbouend is tot Sy koninkryk sal ek dit
> lees en selfs antwoord. As jy eendag in die hemel kom gaan jy
> permanenet Sy naam prys en oor Hom gesels. As jy nie daar wil
> wees nie, neem vir jou ekstra valstande saam, dis nou vir die
> kners van die tande. :-) Dit is in ons kultuur om daaroor te
> praat, dit is ook ons kultuur om selfs oor politiek te gesels en
> te verskil en so bietjie vrot eiers en tamaties te gooi, ek hou
> ook nie van blatante rassisme nie, dit is so onnodig. Die
> vissermanne in die ng. lieg ook maar soos tandetrekkers, maar dit
> is nou maar hulle kultuur om te lieg en
> ons aanvaar dit ook. :-)
> Provinsialisme is ook kultuur in ons land, so die
> papvreters en wynsuipers sal maar altyd met mekaar stoei. Nie
> baklei nie, net stoei.
> groete
> --
> ------------------------------------------------------------ -----
> Our attitude always tells others what we expect in return.
> ------------------------------------------------------------ -----
>
|
|
|
|