Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » The Future of Afrikaans ... Indeed!!
Re: The Future of Afrikaans ... Indeed!! [boodskap #23088 is 'n antwoord op boodskap #22924] Do, 20 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
ProPacem wrote:
>
>> Maar dan het ons sal hieroor gestry en kan jy jou siening van Selektiewe
>> spraakvryheid seker maar behou.
>
> Soos altyd wil ek graag glo dat ek oop is vir oortuigende argumente - tot dese
> was dit nie die geval ten opsigte van spraakvryheid nie. Ek maak ook kapsie
> teen jou tipering van my siening as "selektiewe" spraakvryheid. Dis nie soos
> ek dit sien nie, nog minder soos ek dit beskryf het. Veel eerder
> "verantwoordelike" spraakvryheid. Ek het ook nie jou toestemming nodig om my
> siening te behou of op te gee nie.

Moenie worry nie - ek sal my toestemming terug trek. Gaan jy dieselfde
tipe dreigemente gebruik as iemand byvoorbeeld sê alle blanke Afrikaans
sprekendes is rassisties? I rest my case your honour :)
Re: The Future of Afrikaans ... Indeed!! [boodskap #23118 is 'n antwoord op boodskap #22924] Vr, 21 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
j...@gmx.net (JLR) wrote:
> In skrywe het jo...@iafrica.com die
> volgende te sê gehad ...
>>
>> Fok Jou
>
>
>
> En dan is daar natuurlik Afrikaans se wonderlike vermoë om kort en
> kragtig klaar te speel met heel komplekse sake ...

Het is zelfs korter than het Engelse origineel....:-))

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Vorige onderwerp: Re: Engels???
Volgende onderwerp: Mon Don wyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 01:53:31 MGT 2024