Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Re: Di NG Kerk op Potch brand af
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114615 is 'n antwoord op boodskap #114581] Do, 13 September 2007 13:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:i9udnbED9tzHfXrbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...
> Jou antwoord haal nie my woorde aan nie en is boonop onverstaanbare en
> onlogiese 'wiskunde'.
---Ek is nie besig om 'n preek voor te berei nie en ek het ook nie die tyd
om jou uit die verre verlede aan te haal nie.
>
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114616 is 'n antwoord op boodskap #114606] Do, 13 September 2007 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114617 is 'n antwoord op boodskap #114409] Do, 13 September 2007 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:BpGdnf_bDNfki0nbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...
>
> "Torreke" < wrote
>
>> Ek glo, ja! Geloof bestaan uit 2 elemente: Kennis en Vertrou! Ek WEET
>> en VERTROU.
>> Ek WEET omdat ek glo.
>> Ek GLO omdat ek WEET!
>> Omdat ek glo, kan ek God in alles raaksien - Wat ek daarbuite raaksien,
>> bevestig my geloof!

>> Maar jy't NIKS wat jou geloof bevestig nie - alles SKREEU daarteen!!!
---Hier gaat ons alweer...begin jy skreeu en jou opinie aan my probeer
opdring.....en jy wou dit nie glo nie. Ek het nie 'n geloof oor die
onderwerp nie.

>> Indien nie, daag ek jou uit: Haal uit jou argumente en wys waarop berus
>> jou geloof.
----Wat ek nie het nie.
>
> Jy't van hierdie hele paragraaf net op die woordjie "geloof" gereageer.
> (En toe boonop vergeet dat ons reeds saamgestenm het ons albei hand 'n
> teorie aan). Die res en veral die uitdaging het jy eenvoudig uitgevee en
> geignoreer.
----Weereens ek het nie die tyd om jou ellelange gedraal elke keer na te
spoor nie. Ek sê ek 'glo' nie jou storie nie, maar dit is nie 'n geloof
nie.
>
>> Eintlik het ek myself hier in die voet geskiet, deur die woord "bewys"
>> nie te kwalifiseer nie.
>> Daar is twee vorme van "bewys": 1) eksperimentele bewys. 2)
>> Argumentatiewe bewys. Eersgenoemde word in natuurwetenskplike
>> laboratoriums gebruik, laasgenoemde hoofsaaklik in die hof en in die
>> sielkundige navorsing. Soms oorvleuel die twee. As daar nie 'n manier
>> is om eksperimenteel te bewys nie, is jy noodgedwonge op die tweede
>> aangewese. Argumentatiewe bewys word baie meer en baie wyer in die
>> menslike samelewing gebruik as eksperimentele bewys - dit het lank voor
>> eksperimentele bewys bestaan. Ek het na eersgenoemde hierbo verwys.
>> Daar is nie 'n manier om die bestaan of nie-bestaan van God
>> eksperimenteel te bewys of nie te bewys nie. Dit laat ons met die
>> argumentatiewe bewys - normaalweg op oorwig van waarskynlik. As die
>> waarskynlikheid duisend-teen-en is, word dit as beduidend beskou / bewys!
>> As ons die argumentatiewe bewys-metode gebruik is die kanse dat God
>> bestaan ontelbaar-teen-geen!

>> Ek daag jou uit: Gee my een goeie argument dat God nie bestaan nie!
----Maklik. Die hele Bybel praat van 'n genadige God, van ootmoedigheid en
genade. Tog vertel daardie selfde Bybel dat mense tot in die derde geslag
sal gestraf word vir een van jou voorsate se sondes. Dis nie 'n genadige
God nie en ook nie iets wat enigsins sin maak nie. Mens sien orals mense
wat in die bediening is wat drup van die geld en selfverryking ten koste van
die behoeftiges. As dit die boodskappers van God is, is daar groot
probleme.
>
>
> Jy kan nou maar weer met jou storie kom dat ek 'n klomp stront praat
> waarvoor jy nie die tyd het om daarop te reageer nie.
> Ek sê vir jou jy vee dit uit en ignoreer dit omdat jy nie antwoorde het
> nie.
> Ek herhaal: Jy druk jou kop soos 'n volstruis in die san en verbeel jou
> dat as jy nie gesien het nie, bestaan dit nie.
> Maar niks is so erg as dat iemand homself 'n rat voor die oë draai nie -
> as hy doelbewus sy oë sluit om nie te sien wat voor oë is nie.
> Genugtig, man, so dom kan jy nie wees nie!!!
----Ag swaerie, gaanklim tog in 'n kleinhuisie en trek die ketting en spoel
jouself weg.
>
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114634 is 'n antwoord op boodskap #114615] Do, 13 September 2007 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:zLednQHWR85fpnTbRVnyuwA@saix.net...
>
> "Torreke" wrote in message
> news:i9udnbED9tzHfXrbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...
>> Jou antwoord haal nie my woorde aan nie en is boonop onverstaanbare en
>> onlogiese 'wiskunde'.
> ---Ek is nie besig om 'n preek voor te berei nie en ek het ook nie die tyd
> om jou uit die verre verlede aan te haal nie.
>

Al weer 'n jakkalsdraai! - gewoon net omdat jy nie wil erken dat ek nooit
iets gesê het waaruit die afleiding gemaak sou kon word dat ek glo "poef.
toe was alles daar" nie.

Jy reageer telkens op wat jy DINK ek sê...
Of val my aan oor wat jou persepsie is van wat die kerk preek...

Maar jy het nog nie een keer die moeite gedoen om me te vra oor hoe ek iets
sien nie, of om te luister na wat ek wit en swart voor jou oë skryf nie.
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114641 is 'n antwoord op boodskap #114634] Vr, 14 September 2007 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:w-WdnZgUnuvS4nTbnZ2dnUVZ8s-qnZ2d@saix.net...
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:zLednQHWR85fpnTbRVnyuwA@saix.net...

>> "Torreke" wrote in message
>> news:i9udnbED9tzHfXrbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...
>>> Jou antwoord haal nie my woorde aan nie en is boonop onverstaanbare en
>>> onlogiese 'wiskunde'.
>> ---Ek is nie besig om 'n preek voor te berei nie en ek het ook nie die
>> tyd om jou uit die verre verlede aan te haal nie.

>
> Al weer 'n jakkalsdraai! - gewoon net omdat jy nie wil erken dat ek nooit
> iets gesê het waaruit die afleiding gemaak sou kon word dat ek glo "poef.
> toe was alles daar" nie.
>
> Jy reageer telkens op wat jy DINK ek sê...
> Of val my aan oor wat jou persepsie is van wat die kerk preek...
>
> Maar jy het nog nie een keer die moeite gedoen om me te vra oor hoe ek
> iets sien nie, of om te luister na wat ek wit en swart voor jou oë skryf
> nie.

----Wat jy ookal sê, dit eindig met 'n preek. Kan jy nie jou mislukte
kweekskoolpoging so effe agterlaat nie? Hoekom moet ek jou vra oor hoe jy
die dinge sien, jy skrou dit in jou boodskappe uit. Wat was jou storie
doerietyd? Tok-tok-tokkie-kak? Dis meer jou houding as wat dit jou preek
is. Ek het jou lankal gesê ek leef my lewe op feite en nie op teorië en
drome nie. Jou hele storie is gegrond op drome en persepsies. Hoe sal ek
jou kan oortuig en jy sal dit definitief nie met my regkry nie. Daarvoor
gee ek jou 'n brief.
>
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114642 is 'n antwoord op boodskap #114616] Vr, 14 September 2007 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:P5udnaQ12LraoHTbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...

"Suidwester"
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114646 is 'n antwoord op boodskap #114641] Vr, 14 September 2007 07:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" Ek het jou lankal gesê ek leef my lewe op feite en nie op teorië en drome[/color]
> nie. Jou hele storie is gegrond op drome en persepsies. Hoe sal ek jou
> kan oortuig en jy sal dit definitief nie met my regkry nie. Daarvoor gee
> ek jou 'n brief.

Ek leef met die feite (alles wat ek glo word gestaaf deur wat ons weet), dis
jy wat met drome leef - dat die wtenskap dalk eendag vir jou antwoorde sal
gee
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114647 is 'n antwoord op boodskap #114642] Vr, 14 September 2007 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Selle ou aantygings! Oor en oor!

Beweer die Bybel êrens dat enige van die persone wat daarin voorgestel word - Jesus uitgesluit! - sonder sonde was?
- of vertel dit sonder doekies omdraai wat daardie mense se sonde was?

"Suidwester" skryf in boodskap news:2_ydnXN8_JdDv3fbnZ2dnUVZ8s7inZ2d@saix.net...

"Torreke" skryf in boodskap news:P5udnaQ12LraoHTbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...

"Suidwester"
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114654 is 'n antwoord op boodskap #114646] Vr, 14 September 2007 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:MMqdncuUSf1GpHfbnZ2dnUVZ8silnZ2d@saix.net...
>
> "Suidwester"
>> Ek het jou lankal gesê ek leef my lewe op feite en nie op teorië en drome
>> nie. Jou hele storie is gegrond op drome en persepsies. Hoe sal ek
>> jou kan oortuig en jy sal dit definitief nie met my regkry nie.
>> Daarvoor gee ek jou 'n brief.
>
> Ek leef met die feite (alles wat ek glo word gestaaf deur wat ons weet),
> dis jy wat met drome leef - dat die wtenskap dalk eendag vir jou antwoorde
> sal gee
---Hehe! Ek het nie vrae nie. Ek gee nie 'n moer om waarvandaan ons kom
nie en as ek die dag gedooi het, dan is ek mos nie meer daar nie.
>
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114655 is 'n antwoord op boodskap #114647] Vr, 14 September 2007 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:XaednS6KKZ55p3fbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...
Selle ou aantygings! Oor en oor!

Beweer die Bybel êrens dat enige van die persone wat daarin voorgestel word - Jesus uitgesluit! - sonder sonde was?
- of vertel dit sonder doekies omdraai wat daardie mense se sonde was?
---Jy praat! Oor jou stellings wat so dieselfde bly. My probleem ook met jou. Dis juis daai sondigmaking en verklaring van die mens wat maak dat die mense die kerke moet betaal om verligting te kry wat vir hulle geskep word....moontlik. Soos assuransie, ek sê jou!

"Suidwester" skryf in boodskap news:2_ydnXN8_JdDv3fbnZ2dnUVZ8s7inZ2d@saix.net...

"Torreke" skryf in boodskap news:P5udnaQ12LraoHTbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...

"Suidwester"
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114662 is 'n antwoord op boodskap #114654] Vr, 14 September 2007 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" < wrote in
>
> "Torreke" wrote in message
> news:MMqdncuUSf1GpHfbnZ2dnUVZ8silnZ2d@saix.net...

>> "Suidwester" >> Ek het jou lankal gesê ek leef my lewe op feite en nie op teorië en
>>> drome nie. Jou hele storie is gegrond op drome en persepsies. Hoe
>>> sal ek jou kan oortuig en jy sal dit definitief nie met my regkry nie.
>>> Daarvoor gee ek jou 'n brief.

>> Ek leef met die feite (alles wat ek glo word gestaaf deur wat ons weet),
>> dis jy wat met drome leef - dat die wtenskap dalk eendag vir jou
>> antwoorde sal gee
> ---Hehe! Ek het nie vrae nie. Ek gee nie 'n moer om waarvandaan ons
> kom nie en as ek die dag gedooi het, dan is ek mos nie meer daar nie.


Alweer die jakkalsdraai omdat jy in 'n hoek is!
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114663 is 'n antwoord op boodskap #114655] Vr, 14 September 2007 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Steeds dieselle twak!

Jou assuransie storie oor die geloof is twak - en jy weet dit!

Jy wil maar net nie van die geldjies wat God jou gegee het vir Hom terugggee nie.

"Suidwester" skryf in boodskap news:dsednQbAk6Xu2XfbRVnyhwA@saix.net...

"Torreke" skryf in boodskap news:XaednS6KKZ55p3fbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...
Selle ou aantygings! Oor en oor!

Beweer die Bybel êrens dat enige van die persone wat daarin voorgestel word - Jesus uitgesluit! - sonder sonde was?
- of vertel dit sonder doekies omdraai wat daardie mense se sonde was?
---Jy praat! Oor jou stellings wat so dieselfde bly. My probleem ook met jou. Dis juis daai sondigmaking en verklaring van die mens wat maak dat die mense die kerke moet betaal om verligting te kry wat vir hulle geskep word....moontlik. Soos assuransie, ek sê jou!

"Suidwester" skryf in boodskap news:2_ydnXN8_JdDv3fbnZ2dnUVZ8s7inZ2d@saix.net...

"Torreke" skryf in boodskap news:P5udnaQ12LraoHTbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...

"Suidwester"
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114665 is 'n antwoord op boodskap #114662] Vr, 14 September 2007 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:2aKdnaDrD7SD13fbRVnyvQA@saix.net...
> Alweer die jakkalsdraai omdat jy in 'n hoek is!
---Watter hoek? Ek sê al van 'n eeu gelede oor hierdie argument, dat die
hele storie my nie pla nie en jy kan dit nie vat nie. Hoekom nie? Wat
dryf jou so om jou mendemens te probeer dwing om ook soos jy te glo? Dis
fanaties, hoe jy ookal jy daarna kyk. Skaar jou dus by die Nazi's en sulke
groepe waar die ballas ook myle voor die breins ingespan word.
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114667 is 'n antwoord op boodskap #114663] Vr, 14 September 2007 09:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:i6udnQ4A7qZa13fbRVnyggA@saix.net...
Steeds dieselle twak!

Jou assuransie storie oor die geloof is twak - en jy weet dit!
----Hoekom? Die assuransieverkoopsman kom druk sy voet by jou deur in en die eerste ding wat hy doen is om jou te kry dat jy skuldig voel oor jy nie voorsorg getref het vir die toekoms nie. Dan vertel hy vir jy moet spaar vir finansiële vryheid en hy gooi mooi bedrae uit om te wys hoe lekker gaan jy leef by aftrede met al die geld wat hulle jou gaan gee. Nou voel jy so skuldig oor jy so agtelosig was en jy laat skryf hom die polis en so maak jy jou bydrae elke maan.
Nou: Die kerker kom kuier vir jou en begin om jou skuldig te laat voel omdat jy nie kerk toe kom nie. Jy hoor nie die boodskap nie en as jy so aangaan, dan is jy reguit op pad hel toe. Kyk wat ons bied: 'n Pad na vergifnis en die end van al jou toekomslike probleme. Al wat jy hiervoor moet doen is om kerk toe te kom, geld in die kollektebord gooi en jou maandelikse bydraes gereeld te maak.
Wat's die verskil? Nie een kan sy produk waarborg nie en speel op die mens se banggeid vir die toekoms. Nou weet ons darem al assuransie is 'n bedrogspul.........

Jy wil maar net nie van die geldjies wat God jou gegee het vir Hom terugggee nie.
----Ja? Jy moet kom kyk hoe het die woestyn gelyk toe die Here alleen hier gebly het! Ek het geen beswaar om geld by te dra vir behoeftiges nie. Ek betaal eerder 'n aptekersrekening van 'n ou mens wat dit nie kan bykom nie, as om dit vir 'n kerk te gee waar sy amptenary lekker bly in vet pastorieë en met Benze ry. Dis 'n praktiese ding. Ek weier om vir hier wit handjies se lewe te betaal.
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114673 is 'n antwoord op boodskap #114665] Vr, 14 September 2007 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" <skryf
>> Alweer die jakkalsdraai omdat jy in 'n hoek is!
> ---Watter hoek? Ek sê al van 'n eeu gelede oor hierdie argument, dat die
> hele storie my nie pla nie en jy kan dit nie vat nie. Hoekom nie? Wat
> dryf jou so om jou mendemens te probeer dwing om ook soos jy te glo? Dis
> fanaties, hoe jy ookal jy daarna kyk. Skaar jou dus by die Nazi's en
> sulke groepe waar die ballas ook myle voor die breins ingespan word.

Ek leef met die feite (alles wat ek glo word gestaaf deur wat ons weet),
dis jy wat met drome leef - dat die wtenskap dalk eendag vir jou
antwoorde sal gee
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114683 is 'n antwoord op boodskap #114673] Vr, 14 September 2007 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:-JednSoSJd9kxHfbnZ2dnUVZ8rKdnZ2d@saix.net...
>
> "Suidwester"
>>> Alweer die jakkalsdraai omdat jy in 'n hoek is!
>> ---Watter hoek? Ek sê al van 'n eeu gelede oor hierdie argument, dat
>> die hele storie my nie pla nie en jy kan dit nie vat nie. Hoekom nie?
>> Wat dryf jou so om jou mendemens te probeer dwing om ook soos jy te glo?
>> Dis fanaties, hoe jy ookal jy daarna kyk. Skaar jou dus by die Nazi's
>> en sulke groepe waar die ballas ook myle voor die breins ingespan word.
>
> Ek leef met die feite (alles wat ek glo word gestaaf deur wat ons weet),
> dis jy wat met drome leef - dat die wtenskap dalk eendag vir jou
> antwoorde sal gee

SUG! Jy wil nie gaan speel saam met die kleintjies in die parkie nie?
Mooi stadig: EK SOEK NIE ANTWOORDE NIE!! JY doen dit!
>
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114684 is 'n antwoord op boodskap #114667] Vr, 14 September 2007 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:tpSdnXnJl4gtxnfbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...

"Suidwester"
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114693 is 'n antwoord op boodskap #114683] Vr, 14 September 2007 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" < wrote

>> Ek leef met die feite (alles wat ek glo word gestaaf deur wat ons weet),
>> dis jy wat met drome leef - dat die wtenskap dalk eendag vir jou
>> antwoorde sal gee
>
> SUG! Jy wil nie gaan speel saam met die kleintjies in die parkie nie?
> Mooi stadig: EK SOEK NIE ANTWOORDE NIE!! JY doen dit!

Nou waarom loop speel jy nie met die kleintjies in die park nie?
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114694 is 'n antwoord op boodskap #114683] Vr, 14 September 2007 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" < wrote

>> Ek leef met die feite (alles wat ek glo word gestaaf deur wat ons weet),
>> dis jy wat met drome leef - dat die wtenskap dalk eendag vir jou
>> antwoorde sal gee
>
> SUG! Jy wil nie gaan speel saam met die kleintjies in die parkie nie?
> Mooi stadig: EK SOEK NIE ANTWOORDE NIE!! JY doen dit!

Nou waarom loop speel jy nie met die kleintjies in die park nie?
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114695 is 'n antwoord op boodskap #114684] Vr, 14 September 2007 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114706 is 'n antwoord op boodskap #114694] Sa, 15 September 2007 05:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:CNadnX_ElZlxP3fbRVnyhAA@saix.net...
>
> "Suidwester" < wrote
>>> Ek leef met die feite (alles wat ek glo word gestaaf deur wat ons weet),
>>> dis jy wat met drome leef - dat die wtenskap dalk eendag vir jou
>>> antwoorde sal gee

>> SUG! Jy wil nie gaan speel saam met die kleintjies in die parkie nie?
>> Mooi stadig: EK SOEK NIE ANTWOORDE NIE!! JY doen dit!
>
> Nou waarom loop speel jy nie met die kleintjies in die park nie? -----Omdat jy my so besig hou met hierdie twak.
>
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114707 is 'n antwoord op boodskap #114695] Sa, 15 September 2007 05:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:3d6dnfHgWumhOXfbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...

"Suidwester"
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114731 is 'n antwoord op boodskap #114706] Ma, 17 September 2007 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" > Nou waarom loop speel jy nie met die kleintjies in die park nie?[/color]
> -----Omdat jy my so besig hou met hierdie twak.

Dalk soos 'n by aangetrek na die heuning?
Re: Di NG Kerk op Potch brand af [boodskap #114732 is 'n antwoord op boodskap #114707] Ma, 17 September 2007 10:07 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" < wrote


Net vir in geval jy nie Afrikaans kan lees of verstaan nie: Ek het nie gesê dat die woestyn beter daaraan toe was toe die Afrikaners daar geboer het nie; ek het gesê dat ek seker daarvan is dat dit beter daaraan toe was toe GOD ALLEEN daar geboer het.
----En ek sê weer, geen ontwikkeling sou plaasgevind het nie. Water is die grootste probleem in enige woestyn en aan die begin het die Duitsers met die tegnologie gekom wat ontoeganklike grond produksiebaar gemaak het. Jy lees mos net wat jy wil. Dis daai torrietjie tussen jou ore wat so raas!

Klink my jy praat van jouself
Vorige onderwerp: Geloof
Volgende onderwerp: Lees hier, en lees later weer en weer...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 03:42:52 MGT 2024