Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bulle!
|
|
|
Re: Bulle! [boodskap #99847 is 'n antwoord op boodskap #99846] |
Wed, 27 October 2004 14:30 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink die Bulls met Hougaard in die span behoort volgende jaar in die S12
beter te vaar as vorige seisoene. In NZ reën dit nogal heelwat en 'n span
wat sonder 'n gerekende taktiese skopper sit, is of onnosel of is nie lus
vir wen nie. Jy kan onder sekere omstandighede nie los speel nie, die weet
jy darem seker?
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:e5avn0pt31f4vl5imeqo2v3opji223fue0@4ax.com...
> On Wed, 27 Oct 2004 15:00:46 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> > news:s45vn0592fohbn40iauggoevkgma1dqi2l@4ax.com...
>>> On Wed, 27 Oct 2004 10:49:42 +0200, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>>> So, dink jy Hougaard van die Kiwis en die Aussies volgende jaar
>>> stukkend skop?
>> Huh? Ek neem jy skryf 'Hougaard gaan.....'? Hougaard kan nie net skop
>> nie. 'n Losskakel moet beide kan doen. Dis hoekom die WP so sukkel,
>> want
>> Greef kan nie een van die twee behoorlik doen nie en Gaffie jaag net kak
>> aan.
>
> So, dink jy Hougaard gaan die Kiwis en die Aussies volgende jaar
> stukkend skop en hardloop?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Bulle! [boodskap #100056 is 'n antwoord op boodskap #100053] |
Wed, 03 November 2004 10:36 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:jqaho0deqb9vbnuug13hb90ha5ccl81eq8@4ax.com...
> On Tue, 2 Nov 2004 14:42:43 +0200, "Suidwester"
> wrote:
> Wel, swaer, ek dink jy weet next to fokkol van rugby af. Dit blyk
> duidelik uit jou menings.
----Foeitog ja, en watter posisie het die joernalis gespeel? En watter
spannetjie het hy gehaal? Of droom jy maar net jou stories soos die twak
wat jy in die koerant skryf? Bring vir my een joernalis wat al ooit 'n
sukses in die lewe was? Almal wat vou gaan joernalistiek toe. Aanvaar
maar hard en duiselik dat jy niks weet van rugby af nie as jy reken Paulse
is die beste vleuel nie. As jy nie kan besef dat hy uit posisie gespeel
word nie, miskien moet jy maar eerder gaan klip-klip of dagga-zol gooi gaan
speel?
Jy was mos 'n groot Rudolf Straueli fan, was jy nie?
----Sê wie? Ek het gereken gee die man 'n kans dat hy sy ding doen en toe
slaag hy nie. Net soos ek vir Jake White 'n kans gee en hy het sukses
behaal en ek hoop van harte dat hy nie dalk val dat die stof spat in
Engeland nie. In die Drie Nasies was beide NZ en Oz so effens 'afwesig' na
die WB terwyl SA baie angstig was om op te staan. Met hierdie toer na
Engeland het White nie 'n gerekende skopper [takties] op losskakel saamgevat
nie en ek neem aan hy gaan staatmaak op Fourie du Preez se taktiese skopwerk
na die oop kant van die veld toe as die linkervoeters in die kak is, maar
wat van as Fourie du Preez dalk beseer raak? Hy plaas baie druk op 'n jong
man terwyl hy 'n senter op losskakel speel. Dit werk dalk op 'n droë veld,
maar ek is nie so seker van as hulle 'n nat veld gaan kry nie. Kyk maar
net hoe het jou geliefde, wonderlike WP hulle gatte gesien toe hulle 'n
sotte-wedstryd gespeel het teen die Vrystaat in die nat en dis omtrent
dieselfde spelers wat nou in daai agterlyn gaan staan............
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:36:35 UTC 2025
|