Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97579 is 'n antwoord op boodskap #97578] |
Do., 02 September 2004 11:02   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mens moet in Afrika bly om die denkwyse van die swart man te verstaan. Vir
'n wit outjie kan jy besluit om aan te stel sê vir R1500 per maand en vir
hom stel dat hy op 'n proeftydperk van sê 3 maande is om te sien of die werk
hom pas en/of hy jou as werkgewer tevrede stel. Ná die drie maande betaal
jy hom dan sê R2000 per maand omdat hy darem nou al die werk ken en hy beter
diens kan lewer. Die swart werker? Nie maklik nie. Doen jy dieselfde
met hom, sal jy vind dat in 90% van die gevalle neem die ou se werkvlak af
en hy loop en brom en uiteindelik het jy 'n arbeidsdispuut met die vakbond.
Hölle glo dat jy die eerste drie maande van hom af gesteel het deur hom te
min te betaal! Dit speel nie 'n rol dat indiensopleiding ontvang het
nie....
"P_65" skryf in boodskap news:mn.12d67d495f292a5b.14359@hotmail.com...
> Op 2/09/2004, heeft Suidwester verondersteld :
>> Dis net so belaglik soos van die swart mense wat vandag kerm oor die
>> witmense nie hul welvaart met hulle wil deel nie. Wat meer kan jy dan doen
>> behalwe om vir die mens 'n werk te gee? Hy verwag seker nie ek moet vir
>> hom 'n huis bou, 'n kar gee, kos gee en dan nog genoeg geld dat hy oorsee
>> ook kan gaan nie? Hoekom is dit so dat as 'n witmens gaan werk, dan moet
>> hy alles wat hy wil hê koop uit sy verdienste, maar as dit 'n swart mens is,
>> dan moet hy behuising, kos en klere ook verniet kry? Doen jy dit nie, dan
>> buit jy hulle uit!
> Ja SW Dit is die mentaliteit van die swartes
> Hulle sit te kyk van waar die wind kom
> As die wittes nie die swartes alles gee is die wittes racist
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97669 is 'n antwoord op boodskap #97598] |
So., 05 September 2004 18:00  |
P65
Boodskappe: 126 Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ellie formuleerde op vrijdag :
> Dalk, maar ek kan nie dink dat die deursnee Moslem so wreed is is om sonder
> dink iemand keelaf te sny nie.
>
> -e-
>
> "Plato" wrote in message
> news:LLadnRRal9u2PavcRVn-hA@is.co.za...
> As dit by oorlog kom? Ek dink jy maak 'n fout mens.
>
> Groete
> Plato
>
> Ellie wrote:
>
>> Gloudina, as jy vir een oomblik dink die deursnit Moslem sal nie skroom
>> om 'n Westerling se keel in die naam van sy geloof te sny nie maak jy 'n
>> groot fout!
>> Hier maak jy n fout. Die deursnit Moslem sal dit nie doen nie, dis die
>> fanatiese moslems wat die ander (meerderheid) n slegte naam gee. Mens lees
>> net nie van hulle nie.
Sommige sou wel wil maar het nie skerp mes nie :)
Vanaand op die VRT in Panorama gaan dit oor terrorism,hoe kinders
opgelei word tot egte moordmasien
--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 06 03:24:44 UTC 2025
|