Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SA Uitvindings
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: SA Uitvindings [boodskap #94556 is 'n antwoord op boodskap #94555] |
Wo., 30 Junie 2004 15:28  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sy is soos hierdie groen strontbrommers....waar hy draai is daar iets stink
aan die kom.
"Elaine" skryf in boodskap news:cbukau$25$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Toemaar, ek breek nie my kop nie!! Ek erger dinge om oor te worry....
>
> Katryn het nog nooit iets aan my gedoen nie, so ek het niks te sê oor daai
> ene nie :)
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40e2cb1f.0@news1.mweb.co.za...
>> Moenie jou kop breek nie. Dis net as jy soos Katryn klink dat ek begin
>> koue rillings kry! Van banggeid.....ek vrees haar. He-he! As jy my
> wil
>> straf, dan is dit 'n aand saam met haar!
>
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 06 03:24:58 UTC 2025
|