Re: Onverdraagsaamheid in die Bybel [boodskap #91970 is 'n antwoord op boodskap #91721] |
Fri, 02 April 2004 23:53 |
Henry Flint
Boodskappe: 21 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Kindertjies van die kinderkrans
nou dat julle mooi groot geword het,
moet julle verantwoordelikheid neem
vir julself.
Daar is nie regtig n god nie. Ek weet julle
gaan kwaad wees oor hierdie feit, maar
voel getroos dat daar nou nog Egiptenare
is wat kwaad is omdat Ra, die voormalige
songod ook nie regtig bestaan het nie.
God het nie die aarde geskep nie, en daar is
ook nie n hemel of n duiwel nie.
Geen gebiddery of argumente kan teen,
die vanselfsprekende feite van die evolusie
van lewensvorme op aarde, staan nie.
Ja ou dier, jy kan nie vir altyd in jou dop kruip
soos in die ou ou ou dae nie.
- uit liedere van die oersop.
|
|
|