Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Gesondheid & boereraat » Haglike toestand van SA hospitale
Re: Haglike toestand van SA hospitale [boodskap #81569 is 'n antwoord op boodskap #81550] Do, 31 Julie 2003 20:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis eienaardig, want die mense wat in die staatshospitale gaan lê is
gewoonlik daar omdat hulle nie private hospitale kan bekostig nie - maar dan
eet hulle duur kos.
Ek dink KFC is gesond - veral die aartappels met sous;))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f2928c4$0$231@hades.is.co.za...
> Ek verstaan nie hoekom dit eienaardig is nie, behalwe dat dit nie vreeslik
> gesonde kos is nie. As jy siek is het jy tog voedsame kos nodig? Miskien
> verstaan die mense nie dat hoe sieker jy is, hoe gesonder moet jou kos wees
> nie? Of miskien kan hulle nie kook nie - soos ek, ek sal seker ook maar
> take aways aandra.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bgb6l9$mga6h$3@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Elaine - wat vir my eienaardig is, is dat ons borde tuisgemaakte gekookte
>> kos na familie daar neem - en dan kry al die ander pasiënte wat daar is -
>> gewoonlik deur die bank bruines en swartes, van hul families winkelkos -
>> Spur, KFC, Nando's, Ocean Basket, ens.
>> Annette
>
Re: Haglike toestand van SA hospitale [boodskap #81573 is 'n antwoord op boodskap #81569] Do, 31 Julie 2003 21:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Oooo - ek het nie geweet jy praat van provinsiale hospitale nie. Ja, snaaks
hoe hulle altyd geld het vir gemorskos nê?

E

"Annette" skryf in boodskap news:bgc0n2$mupc5$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Dis eienaardig, want die mense wat in die staatshospitale gaan lê is
> gewoonlik daar omdat hulle nie private hospitale kan bekostig nie - maar dan
> eet hulle duur kos.
> Ek dink KFC is gesond - veral die aartappels met sous;))
> Annette
Re: Haglike toestand van SA hospitale [boodskap #81581 is 'n antwoord op boodskap #81523] Vr, 01 Augustus 2003 01:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
So drie jaar terug het hulle sowat $8000 dollar uit 'n vriendin se rekening
gesteel hier in Miami. Toe gaan sy bank toe en vra hulle hoe dit gebeur het
want haar daaglikse limiet is $500 en die $8000 is oor 'n tydperk van 4 dae
onttrek. Vinnig Vinnig gee die bank toe haar geld terug. Op die uiteinde
was daar 'n paar bank werknemers in "bangles" daar by die bank weg.
Re: Haglike toestand van SA hospitale [boodskap #81582 is 'n antwoord op boodskap #81551] Vr, 01 Augustus 2003 01:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Waar het ek ooit gesê jy is 'n leuenaar? Ek wou bloot weet watse hospitaal
> en watse adres (wat jy nog nie gegee het nie), sodat ek ook kan gaan kyk.
> Nooit het ek die woord lieg, leuenaar of enige woord wat 'n konnotasie
> daarmee het gebruik nie.
>
> E
>
> "@rogers.com" wrote:
>>
>> Maar laat ek jou weer daaraan herinner dat jy reg
>> was gisteraand om my te beskuldig dat ek 'n leuenaar
>> is. >
>> Tant Hessie van Swellendam
>>
>
Hemel tog antie help die mense kan jy dan nie sien hoe moeilik dit is om 'n
goeie hospitaal te kry nie. As jy van een weet sê tog vir die mense waar hy
is!!
Re: Haglike toestand van SA hospitale [boodskap #81585 is 'n antwoord op boodskap #81581] Vr, 01 Augustus 2003 02:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dieselfde ding het met my pa gebeur by ABSA (toe nog United) so 14 jaar
terug, maar hulle het nie sy geld vir hom (R8000) teruggegee nie. Hulle het
gesê hulle kan nie verantwoordelik gehou word vir diefstal nie. Dit was ons
vakansiegeld, en deel van my pa se vakansie bonus. Ons het toe maar nie op
vakansie gegaan daai jaar nie.

E

"Glücklich" skryf in boodskap news:PzjWa.5336$rJ4.2946@fe04.atl2.webusenet.com...
> So drie jaar terug het hulle sowat $8000 dollar uit 'n vriendin se rekening
> gesteel hier in Miami. Toe gaan sy bank toe en vra hulle hoe dit gebeur het
> want haar daaglikse limiet is $500 en die $8000 is oor 'n tydperk van 4 dae
> onttrek. Vinnig Vinnig gee die bank toe haar geld terug. Op die uiteinde
> was daar 'n paar bank werknemers in "bangles" daar by die bank weg.
>
Re: Haglike toestand van SA hospitale [boodskap #81587 is 'n antwoord op boodskap #81585] Vr, 01 Augustus 2003 02:28 Na vorige boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink hulle het ook maar net haar geld teruggegee omdat hulle geweet het
dis 'n "Inside-Job"

"Elaine" skryf in boodskap news:3f29cefe$0$231@hades.is.co.za...
> Dieselfde ding het met my pa gebeur by ABSA (toe nog United) so 14 jaar
> terug, maar hulle het nie sy geld vir hom (R8000) teruggegee nie. Hulle het
> gesê hulle kan nie verantwoordelik gehou word vir diefstal nie. Dit was ons
> vakansiegeld, en deel van my pa se vakansie bonus. Ons het toe maar nie op
> vakansie gegaan daai jaar nie.
>
> E
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:PzjWa.5336$rJ4.2946@fe04.atl2.webusenet.com...
>> So drie jaar terug het hulle sowat $8000 dollar uit 'n vriendin se rekening
>> gesteel hier in Miami. Toe gaan sy bank toe en vra hulle hoe dit gebeur het
>> want haar daaglikse limiet is $500 en die $8000 is oor 'n tydperk van 4 dae
>> onttrek. Vinnig Vinnig gee die bank toe haar geld terug. Op die uiteinde
>> was daar 'n paar bank werknemers in "bangles" daar by die bank weg.
>>
>
Vorige onderwerp: Vigs Zap Masjien
Volgende onderwerp: Hospitaal Hel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 22:50:40 MGT 2024