Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Afrikaanse musiek en sulke goeters
Re: Afrikaanse musiek en sulke goeters [boodskap #54425 is 'n antwoord op boodskap #54176] |
Thu, 06 December 2001 20:10   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:
> ek verstaan die meeste van die post nie. wat de hel is
> veramerikaniseerde of uitamerikaans? ruk jou reg of ons kom veg -
> amper `n oulike gediggie ou niggie.
>
Jy probeer Amerikaners uitamerikaans. Jy probeer voorgeedat jy so bekend is met die
Amerikaanse kultuur, dat jy die
lingo ken, ensovoorts, ensovoorts. Eintlik is Amerikaners
baie konserwatief en sit gewoonlik nie al die saaitse aan
wat jy en ander Afrikaner-joggies probeer aansit nie. Wat
probeer jy nou bewys? Al wat deurkom in jou geskrifte is
dat jy baie egosentries is, dat jy jou eie taal minag en dit
nie baie goed kan spel nie, en dat jy heelwaarskynlik op die
nuusgroep is omdat jy mense jou tuisblad wil laat sien. Ek
voorspel dat jy nie baie lank op die nuusgroep sal rondwees
nie. Maar tot tyd en wyl jy verdwyn, verander jou stupid
skuilnaam en respekteer die Afrikanertaal.
Tant Hessie, guerilla-vegster vir die Taalbande.
|
|
|
Re: Afrikaanse musiek en sulke goeters [boodskap #54426 is 'n antwoord op boodskap #54176] |
Thu, 06 December 2001 20:13   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:
> -leer om `n newsgroup te gebruik. moenie top post nie, maak dit
> moeilik om die thread te volg.
>
>
Ek kan nie verstaan wat jy bedoel nie. Ek doen presiesdieselfde as jy. Ek dink jy
verwar my met iemand anders.
Tant Hessie van die Derde Republiek.
|
|
|
Re: Afrikaanse musiek en sulke goeters [boodskap #54427 is 'n antwoord op boodskap #54176] |
Thu, 06 December 2001 20:19   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:
> cute = oulik
>
Sien, jy ken nie eens die fynere nuanses van
van die taal nie. As 'n Afrianer die woord
cute gebruik, bedoel hy nie dat iemand oulik
is nie. Hy dui aan die persoon probeer vir
hom aansit. Dit word derogatief gebruik.
Tant Mina, wat stroop kook van die mebos-konfyt
(vir Tant Alie, haar lesbiese minnares, wat om die
draai kom.)
|
|
|
Re: Afrikaanse musiek en sulke goeters [boodskap #54438 is 'n antwoord op boodskap #54176] |
Fri, 07 December 2001 06:33   |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 06 Dec 2001 20:10:28 GMT, @home.com brewed up the following
garbage and served it to the group:
> Jy probeer Amerikaners uitamerikaans. Jy probeer voorgee dat jy so bekend is met die
> Amerikaanse kultuur, dat jy die
> lingo ken, ensovoorts, ensovoorts. Eintlik is Amerikaners
> baie konserwatief en sit gewoonlik nie al die saaitse aan
> wat jy en ander Afrikaner-joggies probeer aansit nie.
verstaan nie regtig hierdie nie. wat is `n afrikaner joggie?
> Wat
> probeer jy nou bewys? Al wat deurkom in jou geskrifte is
> dat jy baie egosentries is, dat jy jou eie taal minag en dit
> nie baie goed kan spel nie, en dat jy heelwaarskynlik op die
> nuusgroep is omdat jy mense jou tuisblad wil laat sien.
egosentries? sal nie weet nie, jy het klaar besluit. my taal minag?
nie regtig nie dit krap net nie heeltyd aan my gat nie. snaaks genoeg
my spel vermoëns het nog nooit my persoonlikheid verander nie, maar
jy's reg ek sukkel nou nog om interessant te spel (sien). ek kan nie
dink dat ek enige iemand op hierdie news group gevra het om my site te
besoek nie. duidelik het die nuuskierigheid die oorhand gekry ne?
> Ek
> voorspel dat jy nie baie lank op die nuusgroep sal rondwees
> nie. Maar tot tyd en wyl jy verdwyn, verander jou stupid
> skuilnaam en respekteer die Afrikanertaal.
ek het nie nou regtig die behoefte om te verdwyn nie aangesien ek like
om te sien wat suid afrikaners dink oor dinge in hulle land. verdwyn
sal ek gewis van tyd tot tyd aangesien ek baie travel en omdat ek soos
vandag met verlof gaan tot volgende jaar. dis nie `n skuilnaam maar
net `n noem naampie.
hierdie ou aanvalletjie van jou op my persoon is nogal snaaks
aangesien dit vir my voorkom dat jy nie in sa sit nie, maar dis jou
keuse. vragie, hoekom is dit dat afrikaners altyd vir hulle self die
titel oom of tannie toe eien? so al of dit respek moet afdwing?
anyways, geniet jou christmas en nuwe jaar en ek sien uit daarna om
volgende jaar verder ons verhouding voort te sit. ek kan sien daar is
spark tussen ons. wie weet.........
Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
Scrambled Duck [boodskap #54479 is 'n antwoord op boodskap #54439] |
Sun, 09 December 2001 06:49  |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Gloudina
> Ek kan nie verstaan wat jy bedoel nie. Ek doen presies
> dieselfde as jy. Ek dink jy verwar my met iemand anders.
Threeships 'did you see that?' McDuck:
top soos in bo en post soos in.... , ek weet nie regtig nie stel ook
nie regtig belang nie. al wat dit basies se is dat jy die antwoord of
response op iemand se kommentaar bo aan die oorspronklike sit ipv
onder. wel use it, don't use it, whatever.
Wouter
Jy *is* deurmekaar, Mikdak. Gloudina pos altyd onder.
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Mar 11 03:10:59 UTC 2025
|