Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moordbende
moordbende [boodskap #148137] Ma., 02 Junie 2025 19:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
moordbende
Afbreking: moord•ben•de
Samestelling: moord + bende


Selfstandige naamwoord: moordbende
Meervoud: moordbendes

Betekenis:
• 'n Bende wat mense vermoor.

Gebruik:
• Die moordbende het probeer om al die getuies teen hulle stil te maak.

Vertaling:
Engels: killer gang, murder gang
Nederlands: moordbende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stroomversnelling
Volgende onderwerp: kroekspul
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 12:22:25 UTC 2025